{"id":85623,"date":"2018-10-05T14:00:00","date_gmt":"2018-10-05T12:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/85623\/halsband-vir-jou-bees\/"},"modified":"2018-10-16T11:29:42","modified_gmt":"2018-10-16T09:29:42","slug":"halsband-vir-jou-bees","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2018\/10\/05\/halsband-vir-jou-bees\/","title":{"rendered":"Veg terug teen veediefstal: \u2019n Halsband vir jou bees en \u2019n hommeltuig in die lug"},"content":{"rendered":"<p>Te danke aan die snelle ontwikkeling van tegnologie, is daar deesdae alternatiewe of bykomende voorkomingsmiddele om te oorweeg:<\/p>\n<h3>Halsbande:<\/h3>\n<p>Halsbande word om sekere diere in \u2019n trop gesit wat die diere se beweging monitor. Pryse verskil van die een verskaffer tot die ander afhangende van wat jou behoeftes is.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/75698\/veediewe-slaan-tevergeefs-met-mening-toe\/\" target=\"_blank\">Waarskuwing vir veeboere: Pas jul vee op hierdie feesseisoen<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Die toestelle monitor die beweging van jou diere en stuur \u2019n boodskap na jou selfoon indien hulle hardloop, soos wanneer hul aangejaag word. Dit kan ook diere se bewegings monitor en vir jou hul presiese ligging stuur.<\/p>\n<p>\u2022 <a href=\"http:\/\/www.findmesectech.co.za\/\" target=\"_blank\">Find Me Security<\/a> bied halsbande vir beeste teen R3 650 en een vir skape en bokke teen R1 750. Die bande word met \u2019n sonpaneel gelaai met \u2019n ekstra opsie om dit self ook te laai. Jy kan die halsband bel en luister na agtergrond geluide. Daar is \u2019n alarm wat afgaan as die halsband afgehaal of gesny word. Daar is ook nie \u2019n limiet op afstand nie en jy kan jou vee se bewegings in Middelburg nagaan terwyl jy met vakansie in Kaapstad is.<\/p>\n<p>\u2022 <a href=\"http:\/\/www.cattlewatch.co.za\/\" target=\"_blank\">Cattle Watch<\/a> se halsbande bied \u2019n vyf jaar waarborg en hul batterye hou drie jaar. Hulle gebruik nie simkaarte in hul halsbande nie en s\u00ea dat die maandelikse kostes om die halsbande te monitor op die meeste R8 per halsband sal beloop. \u2019n Eenheid kos R650 en hulle bied afslag op \u2019n glyskaal afhangende van hoeveel eenhede jy aanskaf. Hul webblad s\u00ea dat hul halsbande nie net vir veediefstalbekamping gebruik kan word nie, maar ook om boere in kennis te stel van siek diere.<\/p>\n<p>\u2022 <a href=\"http:\/\/farmrangersa.com\/\" target=\"_blank\">Farm Ranger<\/a>, wat reeds deur boere in die Stoffbergomgewing gebruik word, se halsbande kos R6 100 per eenheid. Daar is \u2019n maandelikse fooi van R139 waarmee die maatskappy self sorg dat daar genoeg lugtyd op jou halsband is sodat jy jou nie daaroor hoef te bekommer nie. Batterye hou tussen twee en drie maande en kan gelaai word terwyl die diere in die kraal is. Vanaf Desember sal daar halsbande met \u2019n langer batterylewe te koop wees.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/82952\/kaptein-booyse-die-kroek\/\" target=\"_blank\">Kaptein Booyse die kroek<\/a><\/strong><\/p>\n<p>\u2022 <a href=\"https:\/\/www.agrialert.co.za\/\" target=\"_blank\">Agri Alert<\/a> maak gebruik van torings en \u2019n basisstasie wat op die boer se plaas opgerig word. Dit skakel die noodsaaklikheid vir selfoonopvangs uit.<\/p>\n<h3>Hommeltuie:<\/h3>\n<p>Brandon Jonathan van <a href=\"https:\/\/www.droneworld.co.za\/product-category\/droneworld-sale\/?network=g&amp;campaignid=1110900623&amp;adgroupid=53277610219&amp;adposition=1t1&amp;keyword=drone%20world&amp;matchtype=e&amp;creative=282488463352&amp;feeditemid=&amp;targetid=kwd-296960877285&amp;loc_interest_ms=&amp;loc_physical_ms=1028684&amp;device=c&amp;devicemodel=&amp;placement=&amp;target=&amp;gclid=EAIaIQobChMIyZ6Qkufu3QIVTbHtCh2bewXhEAAYASAAEgKQ4_D_BwE\" target=\"_blank\">Drone World<\/a> s\u00ea dat hy \u2019n passie vir hommeltuie het en spesialiseer in veral boerdery benodighede en sekuriteit. Hy het al kli\u00ebnte sover as Namibi\u00eb en Grabow met hul aankope gehelp.<\/p>\n<p>\u2022 Hy s\u00ea dat die duurste en beste hommeltuig jou sowat R452 000 uit die sak gaan jaag. Die prys word veral opgejaag deur die toevoeging van die beste termiese kamera op die mark, wat liggaamshitte afneem en ook toegerus is met \u2019n dag en nagsig kamera. Die kamera kos tans R241 000 en maak amper die helfde van die prys uit. Daar is egter goedkoper termiese kameras beskikbaar. Die hommeltuig self het met \u2019n reik afstand van 10 &#8211; 12 km wat verkry word deur \u2019n bykomende antenna, asook \u2019n addisionele kamera met \u2019n kragtige zoomlens gaan jou \u2019n verdere R238 400 uit die sak jaag.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/84366\/welpies-vir-r80-000-stuk-aangebied\/\" target=\"_blank\">Welpies vir R80 000 stuk aangebied<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Omdat ten volle outomatiese hommeltuie in Suid-Afrika onwettig is, moet jy die hommeltuig self laat opstyg en land. Jy kan egter vir die tuig \u2019n vooropgestelde roete uitwerk wat dit moet vlieg.<\/p>\n<p>Vir die heftige prys kry jy egter \u2019n hommeltuig wat 10 km ver kan vlieg teen 110 km\/uur voordat dit moet omdraai huistoe, met \u2019n kamera waarvoor geen mens kan wegkruip nie.<\/p>\n<p>\u2022 Mnr. Jonathan s\u00ea dat \u2019n groep van 12 boere uit die Kaap onlangs saam so hommeltuig kom koop het om hul plase te patrolleer.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/81525\/skokwending-in-boer-se-arrestasie\/\" target=\"_blank\">&#8216;Net gou&#8217; selle toe vir twee aande &#8211; skokwending in boer se arrestasie<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Daar is goedkoper opsies, soos \u2019n hommeltuig met spreiligte, vir om en by R40 000. \u2019n Plaaslike boer wat klaar sy wildsplaas met \u2019n hommeltuig patrolleer, s\u00ea egter dat die termiese kamera handig te pas kom omdat mens die hommeltuig kan hoor aankom en dan kan wegkruip.<\/p>\n<h3>Boere vertel:<\/h3>\n<p>\u2019n Boer in die Stoffberg omgewing s\u00ea dat diewe laas beeste by hulle geslag het voordat hulle die halsbande opgesit het in Mei 2017. Sedertdien het hulle al baie sukses met die halsbande behaal en selfs al slagters op heterdaad betrap nadat die alarm afgegaan en iemand gaan kyk het.<\/p>\n<p>Nog \u2019n boer vanuit die Hendrina omgewing s\u00ea dat hulle \u2019n maand gelede halsbande opgesit het nadat daar nege swaardragtige koeie by hom geslag is.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h3>Lees ook:<\/h3>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/85453\/dorp-neem-afskeid-van-geliefde-polisievrou-2\/\" target=\"_blank\">Dorp neem afskeid van geliefde polisievrou<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/85357\/kanonkop-matrieks-groet-2\/\" target=\"_blank\">Kanonkop matrieks groet<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/85327\/ouma-lus-en-vaar-die-strate\/\" target=\"_blank\">Ouma is lus en vaar die strate in<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/85318\/video-karien-pure-goud\/\" target=\"_blank\">VIDEO: Karien is pure goud<\/a><\/strong><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h3><\/h3>\n<h3>Soek jy nuus op \u2019n drafstap?<\/h3>\n<p>Stoor ons bystand nommer\u00a0(072 248 3855) en stuur ons \u2018n Whatsapp boodskap met die woorde \u201cAdd me\u201d om deel te word van ons uitsaailys.<\/p>\n<p>\u201cLike\u201d ons op\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.facebook.com\/MiddelburgObserver\/\" target=\"_blank\">Facebook<\/a>, of volg ons op\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/twitter.com\/MOBSERV\" target=\"_blank\">Twitter<\/a>\u00a0en\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.instagram.com\/mobserver\/?hl=en\" target=\"_blank\">Instagram<\/a>.<\/p>\n<p>Volg ons\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.youtube.com\/channel\/UCs1fP1J8BpepNwIfk2qeVkQ\" target=\"_blank\">YouTube<\/a>\u00a0kanaal.<\/p>\n<p><a class=\"anchor_post\" href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/newsletter-signup\/\" target=\"_blank\">Kliek op die skakel<\/a>\u00a0om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry<\/p>\n<h3>Het julle vir ons \u2019n storie?<\/h3>\n<p>Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer\u00a0072 248 3855, of stuur \u2018n e-pos aan ons redakteur\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"mailto:tobie@mobserver.co.za\" target=\"_blank\">tobie@mobserver.co.za<\/a><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Met die vlaag van veediefstal is daar kommer onder boere oor hoe lank dit nog finansieel gaan sin maak om met vee te boer.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":86071,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Jana Boshoff","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[12466,13976,13977,10367,13361,13971,13974,12523,10450,13975,10366,13972,13978,9394,13973],"class_list":["post-85623","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-bees-boer","tag-bees-boerdery","tag-beeste","tag-betroubare-nuus","tag-boerdery","tag-halsband-vir-jou-bees","tag-halsbande-om-jou-bees-op-te-spoor","tag-landbou","tag-middelburg-nuus","tag-nuwe-tegnologie-vir-boere","tag-plaaslike-nuus","tag-tegnologie-bied-voorkomingsmiddele-teen-veediefstal","tag-veeboerdery","tag-veediefstal","tag-veediefstal-voorkoming"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["bees boer","bees boerdery","beeste","betroubare nuus","boerdery","halsband vir jou bees","halsbande om jou bees op te spoor","landbou","middelburg nuus","nuwe tegnologie vir boere","plaaslike nuus","tegnologie bied voorkomingsmiddele teen veediefstal","veeboerdery","veediefstal","veediefstal voorkoming"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/85623","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=85623"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/85623\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/86071"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=85623"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=85623"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=85623"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}