{"id":85246,"date":"2018-09-21T09:00:40","date_gmt":"2018-09-21T07:00:40","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=85246"},"modified":"2018-09-25T14:40:38","modified_gmt":"2018-09-25T12:40:38","slug":"jy-kan-dalk-meer-gewig-verloor","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2018\/09\/21\/jy-kan-dalk-meer-gewig-verloor\/","title":{"rendered":"Jy kan dalk meer as gewig verloor"},"content":{"rendered":"<p>Plaaslike prokureur, Danie Koekemoer, s\u00ea dat boewe Dinsdagaand sy voertuig se ruit uitgeslaan, en sy kind se skooltas en klere in <a href=\"http:\/\/www.virginactive.co.za\/clubs\/middelburg\" target=\"_blank\">Virgin Active<\/a> se parkeerarea gesteel het. Dit blyk egter dat hy nie die eerste slagoffer is nie.<\/p>\n<p>\u2019n Ander Virgin Active kli\u00ebnt, Vicky Jansen van Vuuren, s\u00ea dat sy te bang is om gimnasium toe te gaan, nadat boewe haar vriendin se motorruit uitgeslaan het.<br \/>\nDaar is ook verlede week \u2019n Toyota bakkie voor die gimnasium gesteel. Die voertuig is \u2019n paar uur later teruggevind.<\/p>\n<p>Volgens \u2019n ooggetuie, het \u2019n kleinerige grys motor Dinsdagaand die parkeerterrein binne gery en langs mnr. Koekemoer se Jeep gestop. Een man het uitgeklim, blitsig die regterkantste agterruit uitgeslaan en die twee rugsakke op die agterste sitplek gegryp.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/85204\/walvis-spoel-op-strand-uit\/\" target=\"_blank\">Walvis spoel op strand uit<\/a><\/strong><\/p>\n<p>\u2019n Ander man het by die valhek by die parkeerterrein se ingang gestaan en wag, en die knoppie gedruk sodat die valhek solank oopgaan toe die motor aan kom.<\/p>\n<p>Mnr. Koekemoer het dadelik na die polisie gegaan om die saak aan te meld. Hy het besonderhede, soos die motor se registrasienommer aan die polisie gegee. Hy s\u00ea dat die polisie maar traag was om te help en dat dit oortuiging gekos het om die persoon wat hom te woord gestaan het te oortuig om die verdagte voertuig se registrasienommer onder patrollie voertuie te sirkuleer.<\/p>\n<p>Woensdagoggend vroeg het \u2019n vrou uit Bloekomsig mnr. Koekemoer gebel. Sy het al sy seun se skoolboeke opgetel.<br \/>\nMnr. Koekemoer s\u00ea hy voel dat die gimnasium meer moet doen om sy kli\u00ebnte en hul besittings se veiligheid te verseker.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/85193\/meer-honderd-beeste-geskiet-na-brandramp\/\" target=\"_blank\">Opvolg &#8211; Nie vir sensitiewe kykers: Meer as honderd beeste geskiet na brandramp<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Hy het intussen uitgevind dat die motor wat by die diefstal betrokke was aan iemand in Marlothpark behoort. Die persoon is gekontak en het ges\u00ea dat hy die motor Dinsdag vir iemand anders geleen het.<\/p>\n<p>Mnr. Koekoemoer s\u00ea egter dat hy nog nie die inligting aan die polisie kon gee nie omdat hulle nie vir hom kon s\u00ea wie die ondersoekbeampte in die saak is nie.<\/p>\n<p>Mev. Jansen van Vuuren s\u00ea dat hulle deur \u2019n werknemer van die gimnasium uitgelag is toe hulle gaan kla het oor die veiligheid. <a href=\"http:\/\/www.virginactive.co.za\/clubs\/middelburg\" target=\"_blank\">Virgin Active Middelburg<\/a> se bestuurder, Marchelle Tschirpig, s\u00ea dat dit nie waar is dat hulle niks doen nie.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/85183\/vrou-los-kinders-kar\/\" target=\"_blank\">Vrou los kinders in kar<\/a><\/strong><\/p>\n<p>\u201cOns luister as mense kom kla. Ons het ekstra kameras opgesit, ons is tans in gesprek met die polisie om te kyk hoe hulle kan help, en ek is nou op pad om met ons risiko assessors te vergader,\u201d het me. Tschirpig verduidelik.<\/p>\n<p>Sy s\u00ea ook dat hulle aanpassings aan die valhek en die aanstel van sekuriteitswagte oorweeg. Daar is ook waarskuwings by die valhek, die ingang van die gimnasium en in die badkamers op wat mense waarsku om nie waardevolle items in hul motors te los nie.<\/p>\n<p>Me. Tschirpig s\u00ea sy sukkel om samewerking van die polisie te kry.<\/p>\n<p>\u201cEk sit met sowat 10 saaknommers wat sedert Mei oop gemaak is, en daar is videomateriaal vir meeste van die voorvalle, maar hier was nog nie een polisieman om na die videos te kom kyk nie.\u201d<\/p>\n<p>Me. Tschirpig s\u00ea dat haar personeel goed opgelei is, en dat hulle mense bystaan as so iets gebeur deur solank hul bankkaarte te help kanselleer terwyl hulle vir die polisie wag.<\/p>\n<p>\u2022Kapt. Khanyisile Zwane, Middelburg polisiewoordvoerder, het bevestig dat daar \u2019n toename in klagtes is van diefstal uit motorvoertuie vanuit die <a href=\"http:\/\/www.virginactive.co.za\/clubs\/middelburg\" target=\"_blank\">Virgin Active<\/a> parkeerarea.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h3>Lees ook:<\/h3>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/84244\/boer-wag-vir-geregtigheid-na-plaasaanval\/\" target=\"_blank\">Boer wag vir geregtigheid na plaasaanval<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/84263\/video-gaan-speel-die-marimba\/\" target=\"_blank\">VIDEO: Gaan speel die Marimba!<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/84133\/video-n-middie-vyf-koedoekoppe\/\" target=\"_blank\">VIDEO: \u2018n Middie vyf by Koedoekoppe<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/84005\/video-dennesig-van-kleinbegin-na-spogskool-soos-min\/\" target=\"_blank\">VIDEO: Dennesig \u2013 van Kleinbegin na spogskool soos min<\/a><\/strong><\/p>\n<h3>Soek jy nuus op \u2019n drafstap?<\/h3>\n<p>Stoor ons bystand nommer\u00a0(072 248 3855) en stuur ons \u2018n Whatsapp boodskap met die woorde \u201cAdd me\u201d om deel te word van ons uitsaailys.<\/p>\n<p>\u201cLike\u201d ons op\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.facebook.com\/MiddelburgObserver\/\" target=\"_blank\">Facebook<\/a>, of volg ons op\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/twitter.com\/MOBSERV\" target=\"_blank\">Twitter<\/a>\u00a0en\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.instagram.com\/mobserver\/?hl=en\" target=\"_blank\">Instagram<\/a>.<\/p>\n<p>Volg ons\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.youtube.com\/channel\/UCs1fP1J8BpepNwIfk2qeVkQ\" target=\"_blank\">YouTube<\/a>\u00a0kanaal.<\/p>\n<p><a class=\"anchor_post\" href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/newsletter-signup\/\" target=\"_blank\">Kliek op die skakel<\/a>\u00a0om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry<\/p>\n<h3>Het julle vir ons \u2019n storie?<\/h3>\n<p>Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer\u00a0072 248 3855, of stuur \u2018n e-pos aan ons redakteur\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"mailto:tobie@mobserver.co.za\" target=\"_blank\">tobie@mobserver.co.za<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Virgin Active het hul hande vol met \u2019n misdaadbende.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":85252,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Jana Boshoff","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[13664,13665,10450,13663],"class_list":["post-85246","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-diefstal-by-virgin-active","tag-diefstal-op-middelburg","tag-middelburg-nuus","tag-virgin-active-middelburg"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["diefstal by virgin active","diefstal op middelburg","middelburg nuus","Virgin Active Middelburg"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/85246","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=85246"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/85246\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/85252"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=85246"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=85246"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=85246"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}