{"id":84658,"date":"2018-09-11T08:15:22","date_gmt":"2018-09-11T06:15:22","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=84658"},"modified":"2018-09-11T13:05:58","modified_gmt":"2018-09-11T11:05:58","slug":"dankie-toe-vlug-dief-met-handsak-2","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2018\/09\/11\/dankie-toe-vlug-dief-met-handsak-2\/","title":{"rendered":"&#8216;Dankie!&#8217; Toe vlug dief met handsak"},"content":{"rendered":"<p>Verskeie voorvalle het die afgelope paar dae plaasgevind.<\/p>\n<p>Terwyl sy makker een deur oop en toe gemaak het, het &#8216;n dief doodluiters by twee vroue in &#8216;n kar geklim en &#8216;n handsak gesteel.<br \/>\nMe. Juanita Nolte het agter die dief aangehardloop en later die handsak en le\u00eb beursie teruggekry.<\/p>\n<p>Haar ma, Walda Fritz (60), sluit altyd haar deure, maar het die dag vergeet.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/84651\/sagte-reus-na-moord-begrawe-2\/\" target=\"_blank\">Sagte reus na moord begrawe<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Die oomblik toe hulle op die hoek van Cowen Ntuli- en OR Tambostraat (Sentrale Sakegebied) stop, het die een deur skielik oopgegaan, maar is dadelik weer toegemaak.<br \/>\nMe. Fritz het nog vir die man dankie ges\u00ea, want sy het gedink die deur is nie mooi op knip nie. Net daarna het hy weer die deur oopgepluk en dit weer toegemaak.<\/p>\n<p>&#8220;Met die deur wat oop en toe gegaan het, het ons nie gehoor die ander een klim agter in nie. Toe ek omkyk was hy agter in die middel van die kar, waar hy die handsak tussen die twee voorste sitplekke gegryp en uitgespring het.&#8221;<\/p>\n<p>Sonder om aan haar eie veiligheid te dink het sy ook uitgespring, vir haar ma geskree om die deure te sluit en het die twee agterna gesit.<br \/>\n&#8216;n Entjie verder het die een die handsak neergesmyt en het sy gestop om dit op te tel. &#8220;In die tyd wat ek gebuk het om die handsak op te tel, het hy &#8216;n voorsprong gekry.&#8221;<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/84453\/video-onwettige-sandmyn-kring-uit-terwyl-impak-op-omgewing-net-verder-agteruit-gaan\/\" target=\"_blank\">VIDEO: Onwettige sandmyn kring uit terwyl impak op omgewing net verder agteruit gaan<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Drie skooldogters het haar sien rondkyk en vir haar ges\u00ea dat hulle gesien het hoe die twee boewe van hemde verander.<\/p>\n<p>&#8220;Die een het &#8216;n liggroen oorpakjas aangehad. Hy het di\u00e9 seker uitgepluk in die hardloop.&#8221; &#8216;n Man het intussen met sy voertuig by haar gestop en gevra of hy kan help. Hy het ook uitgeklim en rondgehardloop om te kyk of hy hulle sien, maar die twee diewe was skoonveld.<\/p>\n<p>&#8220;Die barmhartige samaritaan het &#8216;n seer heup gehad, maar hy was steeds bereid om te probeer help. En daarvoor wil ek baie dankie s\u00ea. In die deurmekaarspul het ek nooit sy naam gevra nie.&#8221;<\/p>\n<p>Een van die skoolmeisies het gesien waar die booswig die beursie neergooi het en me. Nolte het dit opgetel. Maar die R300 kontant en die R200 Powerball wenkaartjies was skoonveld.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h3>Lees ook:<\/h3>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/84244\/boer-wag-vir-geregtigheid-na-plaasaanval\/\" target=\"_blank\">Boer wag vir geregtigheid na plaasaanval<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/84263\/video-gaan-speel-die-marimba\/\" target=\"_blank\">VIDEO: Gaan speel die Marimba!<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/84133\/video-n-middie-vyf-koedoekoppe\/\" target=\"_blank\">VIDEO: \u2018n Middie vyf by Koedoekoppe<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/84005\/video-dennesig-van-kleinbegin-na-spogskool-soos-min\/\" target=\"_blank\">VIDEO: Dennesig \u2013 van Kleinbegin na spogskool soos min<\/a><\/strong><\/p>\n<h3>Soek jy nuus op \u2019n drafstap?<\/h3>\n<p>Stoor ons bystand nommer\u00a0(072 248 3855) en stuur ons \u2018n Whatsapp boodskap met die woorde \u201cAdd me\u201d om deel te word van ons uitsaailys.<\/p>\n<p>\u201cLike\u201d ons op\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.facebook.com\/MiddelburgObserver\/\" target=\"_blank\">Facebook<\/a>, of volg ons op\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/twitter.com\/MOBSERV\" target=\"_blank\">Twitter<\/a>\u00a0en\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.instagram.com\/mobserver\/?hl=en\" target=\"_blank\">Instagram<\/a>.<\/p>\n<p>Volg ons\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.youtube.com\/channel\/UCs1fP1J8BpepNwIfk2qeVkQ\" target=\"_blank\">YouTube<\/a>\u00a0kanaal.<\/p>\n<p><a class=\"anchor_post\" href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/newsletter-signup\/\" target=\"_blank\">Kliek op die skakel<\/a>\u00a0om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry<\/p>\n<h3>Het julle vir ons \u2019n storie?<\/h3>\n<p>Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer\u00a0072 248 3855, of stuur \u2018n e-pos aan ons redakteur\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"mailto:tobie@mobserver.co.za\" target=\"_blank\">tobie@mobserver.co.za<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die straatboewe wat \u2019n skrikbewind voer in die sakekern is weer besig om motoriste te teister.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":15119,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Tobie van den Bergh","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[10367,13444,13443,1101,13446,10450,4755,13445,10366],"class_list":["post-84658","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-betroubare-nuus","tag-boewe-klim-in-kar-en-steel-handsak","tag-boewe-steel-handsak","tag-diefstal","tag-handsak-gesteel","tag-middelburg-nuus","tag-middelburg-saps","tag-misdaad-op-middelburg","tag-plaaslike-nuus"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["betroubare nuus","boewe klim in kar en steel handsak","boewe steel handsak","Diefstal","handsak gesteel","middelburg nuus","Middelburg SAPS","misdaad op middelburg","plaaslike nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/84658","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=84658"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/84658\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/15119"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=84658"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=84658"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=84658"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}