{"id":83221,"date":"2018-07-24T14:53:34","date_gmt":"2018-07-24T12:53:34","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=83221"},"modified":"2018-07-24T14:53:34","modified_gmt":"2018-07-24T12:53:34","slug":"dorpie-oorlogsone-verander","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2018\/07\/24\/dorpie-oorlogsone-verander\/","title":{"rendered":"Dorpie in oorlogsone verander"},"content":{"rendered":"<p><a href=\"https:\/\/en.wikipedia.org\/wiki\/Groblersdal\" target=\"_blank\">Groblersdal<\/a> se inwoners betaal 90% van die inkomste wat vanuit 30 wyke ingevorder moet word onder die <a href=\"http:\/\/www.eliasmotsoaledi.gov.za\/?q=idp\" target=\"_blank\">Elias Motsoaledi Plaaslike Munisipaliteit<\/a> area, terwyl <a href=\"http:\/\/www.mpumalanga.com\/places-to-go\/cultural-heartland\/roossenekal\" target=\"_blank\">Roossenekal<\/a> vir drie tot vier jaar verniet elektrisiteit ontvang.<\/p>\n<p>Volgens mnr. Willie Oosthuizen (DA raadslid), subsidieer Groblersdal se inwoners Elias Motsoaledi Munisipaliteit met meer as R600 000 &#8216;n maand, om die inkomste te dek wat nie uit Roossenekal verkry word nie.<\/p>\n<p>&#8220;Drie tot vier jaar gelede het Elias Motsoaledi voorafbetaalde elektrisiteitsmeters installeer vir die inwoners van Roossenekal om aan hul goedkoper elektrisiteit te verskaf. Die inwoners was nie tevrede met die tariewe nie, die kragmeters is uitgeruk en onwettig aangesluit,&#8221; s\u00ea mnr. Oosthuizen. Sekere inwoners ontvang vir die afgelope vier jaar verniet elektrisiteit.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/83208\/dorpe-se-verval-soos-vrot-tand\/\" target=\"_blank\">Dorpe se verval soos vrot tand<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Mnr. Oosthuizen s\u00ea dat die munisipaliteit verskeie kere die persone probeer konfronteer het en die elektrisiteitsmeters herstel het, maar dat hul ge\u00efntimideer word.<\/p>\n<p>Twee maande gelede het die munisipaliteit weer die voorafbetaalde elektrisiteitsmeters installeer, waarna dit net weer uitgeruk is en onwettige kragkonneksies gemaak is.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/82504\/two-sisters-died-blaze-gutted-orphanage\/\" target=\"_blank\">Two sisters died in a blaze which gutted Orphanage<\/a><\/strong><\/p>\n<p>&#8220;Elias Mostoaledi Munisipaliteit het reeds &#8216;n brief aan NERSA (National Energy Regulator of South Africa) gerig om die lisensie, wat hul in beheer plaas om elektrisiteit aan Roossenekal te verskaf, weg te vat. As die sertifikaat vir elektrisiteit weggeneem is vanaf Elias Motsoaledi Munisipaliteit, beteken dit dat Eskom dan in beheer sal wees van die elektrisiteit en dat daar dan krag aan elke huis apart verskaf sal word. Die proses neem egter &#8216;n jaar of langer,&#8221; s\u00ea mnr. Oosthuizen.<\/p>\n<p>Die munisipaliteit het ook aansoek gedoen vir &#8216;n hofbevel om die persone wat verniet elektrisiteit trek, se krag af te skakel by die substasie.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/83195\/verkeersmotor-drank-deurry\/\" target=\"_blank\">Verkeersmotor in drank deurry<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Kort na die munisipaliteit die elektrisiteit laat afskakel het by die substasie, het die probleem erger geword en die ontstoke inwoners het weer die elektrisiteit probeer aanskakel. Inwoners het elektrisiteitskabels en transformators gevandaliseer, wat veroorsaak het dat die hele Roossenekal sonder elektrisiteit gelaat is.<\/p>\n<p>&#8216;n Inwoner van Roossenekal, wat op versoek anoniem wil bly, s\u00ea dat daar nou gesukkel word om die skade wat deur die inwoners aangerig is te herstel en dat hul, as hul gelukkig is, vir drie ure per dag elektrisiteit het.<\/p>\n<p>&#8220;Dit is nou amper &#8216;n oorlogsone in Roossenekal en persone, wat naby die substasie kom, word met klippe gegooi.&#8221;<\/p>\n<p>&#8220;Die probleem is dat 80% van Roossenekal se inwoners, wat hoofsaaklik bestaan uit die informele woongebied aangrensend aan die dorp, skuldig is aan di\u00e9 onwettig kragkonneksies, waar die 20% wat getrou is, nou ook geraak word deur die vandalistiese dade,&#8221; s\u00ea mnr. Oosthuizen.<\/p>\n<p>Volgens Simon Makua, woordvoerder van Elias Motsoaledi Munisipaliteit, is die onwettige aksies reeds by die polisiestasie aangemeld.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h3>Lees ook:<\/h3>\n<p><a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/83200\/pieter-koen-en-willem-botha-kom-kuier\/\" target=\"_blank\">Pieter Koen en Willem Botha kom kuier<\/a><\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/83056\/familie-worstel-tweede-nag-met-vrae-oor-verdwene-vrou\/\" target=\"_blank\">Familie worstel twede nag met vrae oor verdwene vrou<\/a><\/p>\n<div id=\"twenty_seventeen_advert_slider\"><a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/83040\/pumas-se-sukses-n-voorbeeld-van-eendrag-maak-mag\/\" target=\"_blank\">Pumas se sukses in \u2018n voorbeeld van eendrag maak mag<\/a><\/div>\n<div><\/div>\n<div id=\"twenty_seventeen_advert_slider\"><a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/82999\/geen-heenkome-vir-misbruikte-kinders\/\" target=\"_blank\">Geen heenkome vir misbruikte kinders<\/a><\/div>\n<div><\/div>\n<div id=\"twenty_seventeen_advert_slider\"><\/div>\n<div id=\"twenty_seventeen_advert_slider\"><\/div>\n<div id=\"twenty_seventeen_advert_slider\"><\/div>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h3>Soek jy nuus op \u2019n drafstap?<\/h3>\n<p>Stoor ons bystand nommer\u00a0(072 248 3855) en stuur ons \u2018n Whatsapp boodskap met die woorde \u201cAdd me\u201d om deel te word van ons uitsaailys.<\/p>\n<p>\u201cLike\u201d ons op\u00a0<a href=\"https:\/\/www.facebook.com\/MiddelburgObserver\/\" target=\"_blank\">Facebook<\/a>, of volg ons op\u00a0<a href=\"https:\/\/twitter.com\/MOBSERV\" target=\"_blank\">Twitter<\/a>\u00a0en\u00a0<a href=\"https:\/\/www.instagram.com\/mobserver\/?hl=en\" target=\"_blank\">Instagram<\/a>.<\/p>\n<p>Volg ons\u00a0<a href=\"https:\/\/www.youtube.com\/channel\/UCs1fP1J8BpepNwIfk2qeVkQ\" target=\"_blank\">YouTube<\/a>\u00a0kanaal.<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/newsletter-signup\/\" target=\"_blank\">Kliek op die skakel<\/a>\u00a0om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry<\/p>\n<h3>Het julle vir ons \u2019n storie?<\/h3>\n<p>Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer\u00a0072 248 3855, of stuur \u2018n e-pos aan ons redakteur\u00a0<a href=\"mailto:tobie@mobserver.co.za\" target=\"_blank\">tobie@mobserver.co.za<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die rede waarom dorpe verval kan op geen beter plek gesien word as die klein dorpie, Roossenekal, tussen Middelburg en Groblersdal nie.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":22872,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Janine van Staden","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[12567,12566,11614,12565,2995],"class_list":["post-83221","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-elias-motsoaledi-munisipaliteit","tag-groblersdal-dra-roosenekal-se-krag-kostes","tag-nersa","tag-roosenekal-ontvang-verniet-elektrisiteit","tag-roossenekal"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["Elias Motsoaledi Munisipaliteit","Groblersdal dra Roosenekal se krag kostes","NERSA","Roosenekal ontvang verniet elektrisiteit","roossenekal"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/83221","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=83221"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/83221\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/22872"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=83221"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=83221"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=83221"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}