{"id":82810,"date":"2018-07-10T09:31:29","date_gmt":"2018-07-10T07:31:29","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=82810"},"modified":"2018-07-10T16:36:51","modified_gmt":"2018-07-10T14:36:51","slug":"balju-baklei-om-lewe-en-dood","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2018\/07\/10\/balju-baklei-om-lewe-en-dood\/","title":{"rendered":"Balju baklei om lewe en dood"},"content":{"rendered":"<p>Die adjunk-balju, mnr. Gerhard Smith, het tydens die relletjie sy heup gebreek, toe hy mnr. Brian Holder (balju), te hulp gesnel het.<br \/>\nMnr. Smith is in die Life Midmed Hospitaal opgeneem.<\/p>\n<p>Die twee is saam met &#8216;n verhuringsagent na &#8216;n woonstelkompleks nadat hulle &#8216;n uitsettingsbevel gekry het.<br \/>\nDie man was reeds die vorige Vrydag in die hof, waarop hy beveel is om die perseel te verlaat.<\/p>\n<p>Met hul aankoms by die woonstel op die eerste vloer, het mnr. Holder opgemerk dat daar &#8216;n loper aan die binnekant van die deur is, sodat dit nie van buite af oopgemaak kan word nie.<\/p>\n<p>Die man het met \u2019n vorige besoek oor die balkon gevlug en hy het vir mnr. Smith ges\u00ea hy moet aan daardie kant staan om hom te keer.<br \/>\nHulle het die loper uitgehaal, die deur oopgesluit en ingegaan. Op hierdie stadium het die man sy kans waargeneem en by die balkon afgespring en van buite af aangehardloop gekom en op hulle begin skree.<\/p>\n<p>Mnr. Holder het weg gestaan om die polisie te bel, waarop die man hom gestorm, om die middellyf beetgekry en met alle mag probeer het om hom oor die balkon te gooi.<\/p>\n<p>Volgens mnr. Holder het hy die reling beetgekry en geklou vir lewe en dood.<br \/>\nMnr. Smith het die aanvaller aan die arm beetgekry, maar het sy ewewig verloor toe die man skielik los en reg agteroor geval, met die man bo-op hom.<br \/>\nHy kon weens sy besering nie beweeg nie.<br \/>\nDit het die booswig nie afgeskrik nie en hy het weer op hulle afgestorm.<\/p>\n<p>Die man is uiteindelik met die verhuringsagent se pepersproei tot bedaring gebring.<\/p>\n<p>Die polisie en ambulans is ontbied, waarop die aanvaller gearresteer en mnr. Smith na die Life Midmed Hospitaal geneem is.<\/p>\n<p>\u2022Mnr. Holder het klagtes van aanranding en die verhindering om hul werk te doen teen die man aanhangig gemaak.<\/p>\n<p>\u2022Hillary Isineyi Chinwede het in die hof verskyn, waarna die saak tot \u2019n latere datum uitgestel is.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h3>Lees ook:<\/h3>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/82805\/dit-winter-en-die-damvlakke-moet-daal\/\" target=\"_blank\">Dit is winter en die damvlakke moet daal?<\/a><\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/82789\/missing-man-found-safe\/\" target=\"_blank\">UPDATE: Missing man found safe<\/a><\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/82778\/two-alleged-robbers-arrested\/\" target=\"_blank\">Two alleged robbers arrested<\/a><\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/82770\/weather-8\/\" target=\"_blank\">Weather<\/a><\/p>\n<div id=\"twenty_seventeen_advert_slider\"><\/div>\n<h3><\/h3>\n<h3>Kry ons nuusbrief<\/h3>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/newsletter-signup\/\" target=\"_blank\">Kliek op die skakel<\/a>\u00a0om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry<\/p>\n<h3>Soek jy nuus op \u2018n drafstap?<\/h3>\n<p>Stoor ons bystand nommer\u00a0(072 248 3855) en stuur ons \u2018n Whatsapp boodskap met die woorde \u201cAdd me\u201d om deel te word van ons uitsaailys.<\/p>\n<p>\u201cLike\u201d ons op\u00a0<a href=\"https:\/\/www.facebook.com\/MiddelburgObserver\/\" target=\"_blank\">Facebook<\/a>, of volg ons op\u00a0<a href=\"https:\/\/twitter.com\/MOBSERV\" target=\"_blank\">Twitter<\/a>\u00a0en\u00a0<a href=\"https:\/\/www.instagram.com\/mobserver\/?hl=en\" target=\"_blank\">Instagram<\/a>.<\/p>\n<p>Volg ons\u00a0<a href=\"https:\/\/www.youtube.com\/channel\/UCs1fP1J8BpepNwIfk2qeVkQ\" target=\"_blank\">YouTube<\/a>\u00a0kanaal.<\/p>\n<h3>Het julle vir ons \u2018n storie?<\/h3>\n<p>Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer\u00a0072 248 3855, of stuur \u2018n e-pos aan ons redakteur\u00a0<a href=\"mailto:tobie@mobserver.co.za\" target=\"_blank\">tobie@mobserver.co.za<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die balju van Middelburg is byna oor \u2019n woonstelkompleks se balkon gegooi, tydens \u2019n struweling met \u2019n moeilike Nigeriese burger.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":56502,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Tobie van den Bergh","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[12272,12274,1462,4755,2474,12273],"class_list":["post-82810","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-adjunk-balju-aangeval","tag-balju-in-midmed-opgeneem","tag-life-midmed-hospitaal","tag-middelburg-saps","tag-nigeria","tag-nigeriese-burger-val-balju-aan"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["Adjunk Balju aangeval","Balju in Midmed opgeneem","Life Midmed Hospitaal","Middelburg SAPS","Nigeria","Nigeriese burger val Balju aan"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/82810","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=82810"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/82810\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/56502"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=82810"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=82810"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=82810"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}