{"id":8272,"date":"2014-04-05T10:24:29","date_gmt":"2014-04-05T08:24:29","guid":{"rendered":"http:\/\/mobserver.co.za\/?p=8272"},"modified":"2014-04-04T09:30:25","modified_gmt":"2014-04-04T07:30:25","slug":"bedrog-uit-tronkselle","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2014\/04\/05\/bedrog-uit-tronkselle\/","title":{"rendered":"Bedrog uit tronkselle"},"content":{"rendered":"<p>Die man, wat sy identiteit weerhou weens die swendelaar se erkenning dat hy in die tronk is vir manslag, s\u00ea hy het &#8220;Fanie&#8221; se nommer Vrydag in die Junkmail gekry waar hy gesnuffel het vir &#8216;n sleepwaentjie.<\/p>\n<p>Fanie wou R4000 h\u00ea voor aflewering maar die man het geweier maar eindelaaste R500 oorbetaal vir brandstof vir Fanie om die waentjie af te lewer.<\/p>\n<p>&#8220;Hy sou die waentjie om 12:00 aflewer maar teen 18:00 was daar nog niks.&#8221;<\/p>\n<p>Toe hy vir Fanie bel het hy nie die foon geantwoord nie, waarna hy hom van &#8216;n ander onbekende nommer geskakel het, en die verskoning dat Fanie die verkeerde adres gehad het is aan hom opgedis.<\/p>\n<p>Hy het &#8216;n kollega gevra om ook navrae te doen oor die waentjie en aan hom is vertel die waentjie is steeds beskikbaar.<\/p>\n<p>&#8220;Ek het toe besef dis &#8216;n slenter toe &#8216;n verkillende banrekeningnommer vir my kollega gegee is.&#8221;<\/p>\n<p>Maandag het sy broer weer vir Fanie gebel wat vir hom ges\u00ea het die waentjie is beskikbaar is en dis toe dat hy polisie toe is om die registrasie en IDnommer wat Fanie aan hom verskaf het te laat nagaan.<\/p>\n<p>&#8220;Die registrasie is di\u00e9 van &#8216;n Nissan dubbelkajuit en die ID nommer di\u00e9 van &#8216;n ander persoon.&#8221;<\/p>\n<p>&#8220;Ek het besluit om hom te konfronteer, my vrou se foon gevat en hom in &#8216;n ander stem eers uitgevra oor die waentjie, wat hy weer ges\u00ea het beskikbaar is,&#8221; s\u00ea hy.<\/p>\n<figure id=\"attachment_8274\" aria-describedby=\"caption-attachment-8274\" style=\"width: 423px\" class=\"wp-caption alignnone\"><a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2014\/04\/bedrog-LL-ZN.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-8274\" alt=\"Een van die foto\u2019s wat die swendelaar vir mnr. X uit die tronk gestuur het. Wanneer en waar die foto geneem is, is onduidelik.\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2014\/04\/bedrog-LL-ZN-423x317.jpg\" width=\"423\" height=\"317\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2014\/04\/bedrog-LL-ZN-423x317.jpg 423w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2014\/04\/bedrog-LL-ZN-200x150.jpg 200w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2014\/04\/bedrog-LL-ZN-50x37.jpg 50w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2014\/04\/bedrog-LL-ZN-650x487.jpg 650w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2014\/04\/bedrog-LL-ZN-177x133.jpg 177w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2014\/04\/bedrog-LL-ZN.jpg 800w\" sizes=\"auto, (max-width: 423px) 100vw, 423px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-8274\" class=\"wp-caption-text\">Een van die foto\u2019s wat die swendelaar vir mnr. X uit die tronk gestuur het. Wanneer en waar die foto geneem is, is onduidelik.<\/figcaption><\/figure>\n<p>&#8220;In my eie stem vir hom ges\u00ea &#8216;jou skelm bliksem!&#8217;<br \/>\nHy het daarna aangedring dat ek hom aanspreek as skelm bliksem en nie Fanie nie, wat ek in elk geval glo nie sy regte naam is nie.&#8221;<\/p>\n<p>&#8220;Skelm bliksem&#8221; het hom toe sonder skroom vertel dat hy twee jaar gelede in &#8216;n kroeggeveg was waarin &#8216;n man doodgeslaan is en hy nog drie jaar agter tralies sal wees vir manslag.<\/p>\n<p>&#8220;Hy s\u00ea hulle gebruik prisoniers se families om vir hulle advertensies aanlyn en in niche koerante te plaas en dat selfs tronkbewaarders in is op die slenter.<\/p>\n<p>Volgens &#8220;skelm bliksem&#8221; maak hy daagliks sowat R400 wat hy met korrupte bewaarders en die hulpverleners wie se rekeninge hulle gebruik, deel.<\/p>\n<p>Hulle gebruik onder meer OLX en Junkmail vir hulle skelmstreke.<\/p>\n<p>&#8220;Wat my stomslaan is dat die polisie s\u00ea daar&#8217;s geen misdaad gepleeg nie, en al vang hulle die ou kan hulle niks aan hom maak nie.&#8221;<\/p>\n<p>Volgens die bedrogspeurder Ross Rossouw &#8220;moet die klaer aandring by die stasiebevelvoerder dat &#8216;n saak geopen word&#8221;.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea beheeraanklaers moet besluit of daar &#8216;n saak is of nie.<\/p>\n<p>&#8220;Die bankrekeninge moes lankal nagegaan word,&#8221; s\u00ea Ross.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Plaaslike man s\u00ea skelms binne die tronk is net so gevaarlik soos buite, nadat hy amper uit R4000 geswendel is vanuit Zonderwater gevangenis.<\/p>\n","protected":false},"author":2844,"featured_media":8273,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Gerhard Rheeder","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[2885,7,2],"tags":[],"class_list":["post-8272","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-crime-news","category-local-news","category-news-headlines"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Crime News"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/8272","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2844"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=8272"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/8272\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/8273"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=8272"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=8272"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=8272"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}