{"id":82383,"date":"2018-06-26T11:06:43","date_gmt":"2018-06-26T09:06:43","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=82383"},"modified":"2018-06-27T15:19:19","modified_gmt":"2018-06-27T13:19:19","slug":"nie-vir-sensitiewe-lesers-wie-se-arm-die-rivier-gekry","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2018\/06\/26\/nie-vir-sensitiewe-lesers-wie-se-arm-die-rivier-gekry\/","title":{"rendered":"NIE VIR SENSITIEWE LESERS: Wie se arm is in die rivier gekry?"},"content":{"rendered":"<p>Alhoewel Willem al op 1 November 2017 gekry is met sy een arm afgeruk, het Middelburg polisiewoordvoerder, kapt. Khanyisile Zwane, ges\u00ea dat iemand dalk die arm in \u2019n vrieskas kon gehou het. \u201cDalk het die persoon nie meer die arm nodig gehad nie en hom in die rivier gaan gooi.\u201d<br \/>\nSy het ook by\u00a0<b>www.mobserver.co.za<\/b>\u00a0navraag gedoen of dit Willem se linker- of regterarm was wat afgeruk is.<br \/>\nDie arm is laat Sondag deur hengelaars in die Nkomazi Rivier gevind.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/75158\/hawelose-wie-se-arm-afgeruk-vermoor-arm-steeds-weg\/\" target=\"_blank\">Hawelose wie se arm afgeruk is, is vermoor &#8211; arm steeds weg<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Daar is in \u2019n provinsiale mediaverklaring ges\u00ea dat hulle nog onseker is of dit albinisme is en of die wit kleur van die arm is, omdat dit so lank in die rivier gel\u00ea het.<\/p>\n<p>Willem se lyk is vroeg daardie oggend deur sy vriend, Lamson Ramaphama gevind. Hy het ges\u00ea dat hy nog die vorige aand saam met hom gekuier het.<br \/>\nLamson het nagskof gewerk en bedags langs die rivier geslaap, waar Willem hom in die aande, voordat hy op diens was, ontmoet het. As hy gaan werk het, het Willem weer langs die rivier op bokse geslaap.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/75108\/video-man-wat-lyk-vind-vertel\/\" target=\"_blank\">VIDEO: Man wat lyk vind vertel<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Willem was linkshandig en sy vriende s\u00ea dat hy teen die persoon moes geveg het wat sy arm na alle waarskynlikheid afgekap het.<br \/>\nLamson en sy vriende glo dat hy vermoor is, aangesien daar \u2019n merk aan sy nek, waarskynlik soos hy gewurg is, gesien is toe hulle hom gaan uitken het. Daar was ook \u2019n gat so groot soos \u2019n vyfrandstuk op sy borskas en blou merke aan sy sye.<br \/>\nHulle glo hy is doodgemaak omdat hy \u2019n informant vir die polisie was.<\/p>\n<figure id=\"attachment_82388\" aria-describedby=\"caption-attachment-82388\" style=\"width: 520px\" class=\"wp-caption alignnone\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-82388\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2018\/06\/Arm-edit-520x400.jpg\" alt=\"\" width=\"520\" height=\"400\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2018\/06\/Arm-edit-520x400.jpg 520w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2018\/06\/Arm-edit-300x231.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 520px) 100vw, 520px\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-82388\" class=\"wp-caption-text\">Die arm wat Sondag deur hengelaars in die Nkomazirivier gevind is. Dit kan nie Willem se arm wees nie, aangesien Willem se linkerarm afgeruk is en die &#8216;n regterarm is.<\/figcaption><\/figure>\n<p>Lamsom het ges\u00ea dat daar baie bloed op Willem se kop en lyf was toe hy hom gekry het. Daar was ook baie bloed op die kartondose waar sy lyk gekry is.<br \/>\n<b>www.mobserver.co.za<\/b>\u00a0se joernaliste het kort na die moord ook \u2019n mes tussen die lang gras, armlengte van waar Willem gel\u00ea het, gekry. Alles is net so deur die polisie op die toneel gelos.<\/p>\n<p>\u2022Dit was duidelik \u2019n regterarm wat in die Nkomazirivier gekry is en dit is by die elmboog af. Willem se linkerarm is tussen die elmboog en die skouer afgeruk of afgekap.<\/p>\n<p>Die polisie vra dat enige persoon wat inligting kan verskaf rakende die arm, om luit-kol. Lindiwe Nobungwa te bel by 082 464 6332.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h3>Lees ook:<\/h3>\n<p><a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/82346\/meisie-byna-op-skoolterrein-verkrag\/\" target=\"_blank\">Meisie byna op skoolterrein verkrag<\/a><\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/82329\/doodskistwee-se-siviele-saak-kon-nie-voortgaan\/\" target=\"_blank\">Doodskistwee se siviele saak kon nie voortgaan<\/a><\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/82317\/krok-gryp-twee-mans-by-dam\/\" target=\"_blank\">Krok gryp twee mans by dam<\/a><\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/82330\/nie-vir-sensitiewe-kykers-polisie-sloer-met-dierewreedheid-sake\/\" target=\"_blank\">NIE VIR SENSITIEWE KYKERS: Polisie sloer met dierwreedhied sake<\/a><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<div id=\"twenty_seventeen_advert_slider\"><\/div>\n<div id=\"twenty_seventeen_advert_slider\"><\/div>\n<div id=\"twenty_seventeen_advert_slider\"><\/div>\n<h3><\/h3>\n<h3>Kry ons nuusbrief<\/h3>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/newsletter-signup\/\" target=\"_blank\">Kliek op die skakel<\/a>\u00a0om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry<\/p>\n<h3>Soek jy nuus op \u2018n drafstap?<\/h3>\n<p>Stoor ons bystand nommer\u00a0(072 248 3855) en stuur ons \u2018n Whatsapp boodskap met die woorde \u201cAdd me\u201d om deel te word van ons uitsaailys.<\/p>\n<p>\u201cLike\u201d ons op\u00a0<a href=\"https:\/\/www.facebook.com\/MiddelburgObserver\/\" target=\"_blank\">Facebook<\/a>, of volg ons op\u00a0<a href=\"https:\/\/twitter.com\/MOBSERV\" target=\"_blank\">Twitter<\/a>\u00a0en\u00a0<a href=\"https:\/\/www.instagram.com\/mobserver\/?hl=en\" target=\"_blank\">Instagram<\/a>.<\/p>\n<p>Volg ons\u00a0<a href=\"https:\/\/www.youtube.com\/channel\/UCs1fP1J8BpepNwIfk2qeVkQ\" target=\"_blank\">YouTube<\/a>\u00a0kanaal.<\/p>\n<h3>Het julle vir ons \u2018n storie?<\/h3>\n<p>Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer\u00a0072 248 3855, of stuur \u2018n e-pos aan ons redakteur\u00a0<a href=\"mailto:tobie@mobserver.co.za\" target=\"_blank\">tobie@mobserver.co.za<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die polisie op Middelburg het gister (Maandag) navraag gedoen of die arm wat in die Nkomazi Rivier naby Malelane gevind is, nie moontlik die is van Willem Janse van Rensburg wat verlede jaar sonder arm dood langs die Klein Olifantsrivier gekry is nie.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":82386,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naud\u00e8","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[12018,12019,12021,2226,12020,8964],"class_list":["post-82383","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-arm-afreguk","tag-arm-in-rivier-gekry","tag-informant","tag-moord","tag-wie-se-arm-is-dit","tag-willem-janse-van-rensburg"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["arm afreguk","arm in rivier gekry","informant","moord","wie se arm is dit","willem janse van rensburg"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/82383","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=82383"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/82383\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/82386"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=82383"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=82383"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=82383"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}