{"id":82173,"date":"2018-06-18T08:31:01","date_gmt":"2018-06-18T06:31:01","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=82173"},"modified":"2018-06-20T12:01:30","modified_gmt":"2018-06-20T10:01:30","slug":"seun-glo-spogskool-se-koshuis-verkrag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2018\/06\/18\/seun-glo-spogskool-se-koshuis-verkrag\/","title":{"rendered":"Seun glo in spogskool se koshuis verkrag"},"content":{"rendered":"<p>Kort na die Stella moorde, word \u2019n saak van verkragting ondersoek, nadat \u2019n skoolseun in die koshuis van <a href=\"http:\/\/htsmiddelburg.co.za\/\" target=\"_blank\">HTS Middelburg<\/a> na bewering aangeval is.<\/p>\n<p>Sharnelle Hough (16) en Marna Engelbrecht (17) is op 26 Mei in die koshuis van <a href=\"http:\/\/www.stellaskool.co.za\/\" target=\"_blank\">Ho\u00ebrskool Stella<\/a> vermoor. Die 19 jarige Zander Bylsma is <a href=\"http:\/\/potchefstroomherald.co.za\/48458\/ekskerel-van-moord-op-twee-meisies-aangekla\/\" target=\"_blank\">na die moorde aangekeer<\/a> en het op 28 Mei in die landdroshof op Vryburg op twee klagtes van moord verskyn.<\/p>\n<p>Die koshuismatrone het beide meisies in die koshuis dood gekry.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/80401\/videos-koedoe-hol-skool-se-ouditorium\/\" target=\"_blank\">Videos: Koedoe hol by skool se ouditorium in<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Die ma van die seun wat na bewering verkrag is in die HTS Middelburg koshuis, s\u00ea die voorval het al om 20:00 die Vrydag plaasgevind, maar die hoof, mnr. Hoppie van Jaarsveldt, het haar eers net na 06:00 Saterdag in die hande gekry.<\/p>\n<p>Die ouers het hulle na die skool gehaas, waar hulle ingelig is dat daar &#8216;n voorval van &#8220;konsensuele seksuele eksperimentering tussen twee seuns was&#8221;.<\/p>\n<p>Dit was eers later terug by sy ouerhuis dat haar seun vertel het wat werklik gebeur het.<\/p>\n<p>Sy moes toe uitvind dat die skool eers verskeie persone in kennis gestel en na die skool laat kom het, voordat hulle haar vir die eerste keer probeer bel het. Hulle het ook dat haar kind, sonder haar toestemming of teenwoordigheid, &#8216;n verklaring afl\u00ea.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/73186\/van-jandre-afskeid-geneem-by-skool\/\" target=\"_blank\">Seun (16) sterf in ongeluk oppad terug van jagtog<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Die ouers het intussen &#8216;n afskrif van die verklaring bekom.<\/p>\n<p>Sy s\u00ea dat sy woedend en magteloos voel na die voorval en &#8220;dat die skool dinge onder die mat probeer invee sonder om haar kind se belange in ag te neem.&#8221;<\/p>\n<p>\u2022 Die seun wat van die verkragting verdink word is ook intussen uit die skool.<\/p>\n<p>\u2022 &#8216;n Polisiewoordvoerder het bevestig dat daar &#8216;n kriminele klag gel\u00ea is, die kind deur &#8216;n dokter ondersoek is en ook na &#8216;n kliniese sielkundige verwys is.<\/p>\n<p>\u2022 Moontlike siviele stappe gaan teen die skool ingestel word.<\/p>\n<p>\u2022 Daar was kwaai kritiek vanaf ander ouers, veral omdat die vermeende verkragter glo elders gewerf is om deel van die skool se rugbyprogram te wees.<\/p>\n<p>\u2022 Beide die hoof van die skool, mnr. Van Jaarsveldt, asook die voorsitter van die beheerliggaam, mnr. Josef van Eeden, het &#8216;n geleentheid om kommentaar oor die aangeleentheid te lewer, van die hand gewys.<\/p>\n<p>\u2022 Die Departement van Onderwys se woordvoerder, Jasper Zwane, was nie bewus van die voorval nie. koshuis<\/p>\n<p>\u2022 Daar het intussen nog ouers navore gekom met klagtes oor onbehoorlike gedrag by die skool se koshuis.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h3>Lees ook:<\/h3>\n<p><a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/82146\/waar-ons-broers\/\" target=\"_blank\">Waar is ons broers?<br \/>\n<\/a><\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/82094\/video-drie-werk-saam-om-handsak-te-steel\/\" target=\"_blank\">VIDEO: Drie werk saam om handsak<\/a><\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/82096\/oom-arrie-kielie-die-konsertina-2\/\" target=\"_blank\">Oom Arrie kielie die konsertina<\/a><\/p>\n<div id=\"twenty_seventeen_advert_slider\"><a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/82081\/vrou-vra-vir-logika\/\" target=\"_blank\">Vrou vra vir logika<\/a><\/div>\n<p><a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/82040\/hilikopterritte-by-buiteleweskou\/\" target=\"_blank\">Helikopterritte by Buiteleweskou<\/a><\/p>\n<div id=\"twenty_seventeen_advert_slider\"><\/div>\n<h3><\/h3>\n<h3>Kry ons nuusbrief<\/h3>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/newsletter-signup\/\" target=\"_blank\">Kliek op die skakel<\/a>\u00a0om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry<\/p>\n<h3>Soek jy nuus op \u2018n drafstap?<\/h3>\n<p>Stoor ons bystand nommer\u00a0(072 248 3855) en stuur ons \u2018n Whatsapp boodskap met die woorde \u201cAdd me\u201d om deel te word van ons uitsaailys.<\/p>\n<p>\u201cLike\u201d ons op\u00a0<a href=\"https:\/\/www.facebook.com\/MiddelburgObserver\/\" target=\"_blank\">Facebook<\/a>, of volg ons op\u00a0<a href=\"https:\/\/twitter.com\/MOBSERV\" target=\"_blank\">Twitter<\/a>\u00a0en\u00a0<a href=\"https:\/\/www.instagram.com\/mobserver\/?hl=en\" target=\"_blank\">Instagram<\/a>.<\/p>\n<p>Volg ons <a href=\"https:\/\/www.youtube.com\/channel\/UCs1fP1J8BpepNwIfk2qeVkQ\" target=\"_blank\">YouTube<\/a> kanaal.<\/p>\n<h3>Het julle vir ons \u2018n storie?<\/h3>\n<p>Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer\u00a0072 248 3855, of stuur \u2018n e-pos aan ons redakteur\u00a0<a href=\"mailto:tobie@mobserver.co.za\" target=\"_blank\">tobie@mobserver.co.za<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Wat gebeur in skoolkoshuise?<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":82179,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Jana Boshoff en Tobie van den Bergh","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[890,11906,11908,8488,11905,21966,4755,11909,891,11904,2561,11907,11910,10969],"class_list":["post-82173","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-hts","tag-hts-koshuis","tag-kind-verkrag","tag-kinder-verkragting","tag-koshuis","tag-middelburg","tag-middelburg-saps","tag-rooi-bulle","tag-rooies","tag-seun-in-koshuis-verkrag","tag-skool","tag-stella-moorde","tag-top-skole","tag-verkragting"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["HTS","hts koshuis","kind verkrag","kinder verkragting","koshuis","middelburg","Middelburg SAPS","rooi bulle","rooies","seun in koshuis verkrag","skool","stella moorde","top skole","Verkragting"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/82173","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=82173"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/82173\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/82179"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=82173"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=82173"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=82173"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}