{"id":81987,"date":"2018-06-12T12:00:47","date_gmt":"2018-06-12T10:00:47","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=81987"},"modified":"2018-06-12T15:27:56","modified_gmt":"2018-06-12T13:27:56","slug":"polisiemanne-sit-verdagte-vat-die-pad-2","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2018\/06\/12\/polisiemanne-sit-verdagte-vat-die-pad-2\/","title":{"rendered":"Polisiemanne sit &#8211; verdagte vat die pad"},"content":{"rendered":"<p>Mnr. Maarten Schalekamp het by Superspar Marble Hall gestop om &#8216;n brood te koop, toe &#8216;n sak met beesvleis uit sy bakkie gesteel is.<br \/>\nHy het vro\u00eber die dag &#8216;n bees laat slag en die vleis in twee sakke verdeel en agter op sy bakkie gelaai.<br \/>\n&#8220;My bakkie het &#8216;n seil op en het ek gedink die vleis sal veilig wees, terwyl ek gou by die winkel ingaan. Die seil keer mos dat niemand kan sien dat daar iets agter op die bakkie is nie.&#8221; Die dief het sy kans gesien toe mnr. Schalekamp die winkel binnestap.<\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/79651\/plaasanval-naby-marble-hall\/\" target=\"_blank\">Lees ook: Plaasaanval naby Marble Hall<\/a><\/p>\n<p>Gelukkig het &#8216;n werknemer van die drankwinkel in die Superspar sentrum gesien wat gebeur en die verdagte met die sak vleis blitsig gevang. Mnr. Schalekamp het minwetend by die winkel weggery, toe hy &#8216;n oproep van sy seun ontvang om te s\u00ea dat die vleis gesteel is en hy deur die drankwinkel gekontak is, aangesien sy naam op die sak met vleis gestaan het.<\/p>\n<p>Mnr. Schalekamp het teruggejaag na die drankwinkel en die vleis uitgeken.<br \/>\n&#8220;Die werknemers van die drankwinkel het aan my vertel dat di\u00e9 verdagte gereeld gesien word by die sentrum en dat dit nie die eerste keer is wat hy goedere uit &#8216;n voertuig steel nie.&#8221;<\/p>\n<p>Mnr. Schalekamp en die werknemer van die drankwinkel het die verdagte na die polisiestasie in Marble Hall geneem en &#8216;n saak van diefstal geopen.<br \/>\nTerwyl mnr. Schalekamp besig was om die saak aan te meld, het die verdagte by die deur van die polisiekantoor uitgeglip en weggehardloop.<\/p>\n<p>&#8220;Die polisiebeamptes het gesien wat gebeur het, maar net niks gedoen. Hulle het nie eens opgestaan om die verdagte agterna te sit nie. Hulle het ook nie op hul bandradio&#8217;s geroep om ander polisiebeamptes te vra om op die uitkyk te wees vir hom nie. Hulle het dit net gelos en nie &#8216;n woord daaroor gerep nie,&#8221; s\u00ea mnr. Schalekamp.<\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/61735\/sleeping-on-duty\/\" target=\"_blank\">Lees ook: Sleeping on duty?<\/a><\/p>\n<p>Hy s\u00ea dat die verdagte steeds op vrye voet is.<br \/>\n\u2022<b>www.mobserver.co.za<\/b>\u00a0het Marble Hall se polisiewoordvoerder gekontak in verband met die voorval, waarop hy ges\u00ea het dat hy tans met verlof is en nie van die voorval weet nie.<\/p>\n<h3>Lees ook:<\/h3>\n<p><a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/81958\/major-general-among-n4-road-casualties-2\/\">Major General among N4 casualties<\/a><\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/81941\/mike-bolhuis-van-staden-super-crook\/\" target=\"_blank\">Mike Bolhuis: \u201cVan Staden is a super-crook\u201d<\/a><\/p>\n<div id=\"twenty_seventeen_advert_slider\">\n<div class=\"clearfix\"><a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/81827\/n4-crash-update\/\" target=\"_blank\">N4 crash update \u2013 scene cleared<\/a><\/div>\n<div class=\"clearfix\"><\/div>\n<\/div>\n<div id=\"twenty_seventeen_advert_slider\">\n<div class=\"clearfix\"><a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/81785\/video-chaos-toe-toue-voertuie-wag-om-brandstof-vol-te-maak\/\" target=\"_blank\">VIDEO: Chaos toe toue voertuie wag om brandstof vol te maak<\/a><\/div>\n<\/div>\n<p><a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/81746\/golf-bars-deur-kollege-heining\/\" target=\"_blank\">Golf bars deur kollege heining<\/a><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h3>Kry ons nuusbrief<\/h3>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/newsletter-signup\/\" target=\"_blank\">Kliek op die skakel<\/a>\u00a0om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry<\/p>\n<h3>Soek jy nuus op \u2018n drafstap?<\/h3>\n<p>Stoor ons bystand nommer\u00a0(072 248 3855) en stuur ons \u2018n Whatsapp boodskap met die woorde \u201cAdd me\u201d om deel te word van ons uitsaailys.<\/p>\n<p>\u201cLike\u201d ons op\u00a0<a href=\"https:\/\/www.facebook.com\/MiddelburgObserver\/\" target=\"_blank\">Facebook<\/a>, of volg ons op\u00a0<a href=\"https:\/\/twitter.com\/MOBSERV\" target=\"_blank\">Twitter<\/a>\u00a0en\u00a0<a href=\"https:\/\/www.instagram.com\/mobserver\/?hl=en\" target=\"_blank\">Instagram<\/a>.<\/p>\n<p>Volg ons Youtube Kanaal.<\/p>\n<h3>Het julle vir ons \u2018n storie?<\/h3>\n<p>Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer\u00a0072 248 3855, of stuur \u2018n e-pos aan ons redakteur\u00a0<a href=\"mailto:tobie@mobserver.co.za\" target=\"_blank\">tobie@mobserver.co.za<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Verdagte het onder die o\u00eb van polisiebeamptes uit die Marble Hall polisiekantoor geglip terwyl die klaer besig was om &#8216;n saak van diefstal teen hom oop te maak.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":59364,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Janine van Staden","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[11832,1531,11830,11831,11828,11829],"class_list":["post-81987","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-criminal-escapes-police-custody","tag-marble-hall","tag-marble-hall-saps","tag-polisiemanne-sit","tag-verdagte-ontsnap","tag-verdagte-ontsnap-uit-polisie-stasie"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["Criminal escapes police custody","Marble Hall","marble hall SAPS","Polisiemanne sit","verdagte ontsnap","verdagte ontsnap uit polisie stasie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/81987","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=81987"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/81987\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/59364"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=81987"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=81987"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=81987"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}