{"id":7886,"date":"2014-03-27T12:51:07","date_gmt":"2014-03-27T10:51:07","guid":{"rendered":"http:\/\/mobserver.co.za\/?p=7886"},"modified":"2014-03-27T12:51:07","modified_gmt":"2014-03-27T10:51:07","slug":"wat-doen-hulle-met-papiere","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2014\/03\/27\/wat-doen-hulle-met-papiere\/","title":{"rendered":"Wat doen hulle met papiere?"},"content":{"rendered":"<p>Nie ver van die hopies af nie, het &#8216;n bondel papiere, sigbaar deurmekaar gel\u00ea.<\/p>\n<p>Dit is ook afgeneem en het later, toe dit vergroot is, gewys dat dit al die onbelangrike dokumente soos iemand se skooltaak, ou vraestelle en getekende prentjies is.<\/p>\n<p>Die hopies wat egter georden uitgesit is was &#8216;n ander storie.<\/p>\n<p>Hulle is duidelik een vir een gepak om hulle droog te kry.<\/p>\n<p>Foto&#8217;s van die hopies papiere wys betaalstrokies en bankstate.<\/p>\n<p>Die droe\u00ebrs daarvan was nie baie ingenome toe hul vonds afgeneem is nie.<\/p>\n<p>Bestudering van die foto&#8217;s het gewys dat dit Suid-Afrikaanse Polisie betaalstrokies, FNB bankstate, &#8216;n Absa inbetalingstrokie, Telkom en DSTV persoonlike dokumente was.<\/p>\n<p>Jy dink jy sorteer gou jou kantoor uit. Maar wat gooi jy regtig weg?<\/p>\n<p>En waarvoor kan iemand anders dit gebruik?<\/p>\n<p>Is dit werklik so gevaarlik as mense jou basiese inligting weet?<\/p>\n<p>Ja dit is! Een kykie na &#8216;n betaalstrokie verskaf die leser jou naam, jou werkgewer se fisiese adres, jou maandelikse inkomste en jou bankrekeningnommer.<\/p>\n<p>&#8216;n Bankstaat lewer soveel meer inligting. Buiten vir jou rekeningnommer en pos of woonadres kan die leser presies sien waar jy wat aangekoop het.<\/p>\n<p>Het jy dalk onlangs vir jou &#8216;n nuwe speelding gekoop? Iemand weet nou waar jy bly en dat jy vanaf 15 Maart &#8216;n iPad ryker is. Hulle weet ook dat jy op 16 Maart R3 000 kontant getrek het.<\/p>\n<p>Buiten vir voor die handliggende inligting kan meer gesofistikeerde skelms jou baie groter skade aandoen.<\/p>\n<p>Jou persoonlike inligting kan gebruik word om bank of ander rekenings in jou naam oop te maak.<\/p>\n<p>\u2022Andries Mchunu, opsigter by die stortingsterrein, s\u00ea dat daar baie mense is wat herwinning doen.<\/p>\n<p>Hulle sit papiere uit om droog te word om te verhoed dat dit muf as hulle dit in sakke pak.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea dat hy nie kennis dra van watter papiere hulle verkies om te droog nie.<\/p>\n<p>\u2022Hannelie Struwig van Sublimor Recycling raai mense wat dokumentasie wil weggooi aan om dit op te skeur voordat hulle dit in die asblik gooi.<\/p>\n<p>Hulle kan dit ook by haar gaan aflaai in Weeberstraat 28B. Sy het twee industri\u00eble masjiene wat dokumente dadelik in repies skeur as dit daar aanland.<\/p>\n<p>Om meer uit te vind oor herwinning bel haar gerus by 082 829 7698.<\/p>\n<p>\u2022Sabric (South African Banking Risk Identification Centre) raai op hul webblad aan dat jy liefs alle dokumente versnipper wat jy weggooi.<\/p>\n<p>Jy kan op jou verjaardag om &#8216;n gratis kredietverslag aansoek doen by een van die drie Suid-Afrikaanse kredietburo&#8217;s.<\/p>\n<p>Op hierdie verslag sal jy kan sien wie krediet navraag oor jou gedoen het en dit kan &#8216;n aanduiding gee of iemand anders dalk jou identiteit gesteel het.<\/p>\n<p>\u2022Om kommentaar op die berig te lewer sms die woord stort en daarna jou kommentaar na 37940. &#8216;n Sms kos R1 50.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Met &#8216;n besoek aan die stortingsterrein het &#8216;n joernalis van die Middelburg Observer opgemerk dat daar oral hopies, papiere uitgesit word om droog te word. <\/p>\n","protected":false},"author":2844,"featured_media":7887,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Jana Botha","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[],"class_list":["post-7886","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/7886","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2844"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=7886"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/7886\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/7887"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=7886"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=7886"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=7886"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}