{"id":78207,"date":"2018-02-09T20:00:02","date_gmt":"2018-02-09T18:00:02","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=78207"},"modified":"2018-02-08T12:22:33","modified_gmt":"2018-02-08T10:22:33","slug":"pastoor-trou-oorwinnaar","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2018\/02\/09\/pastoor-trou-oorwinnaar\/","title":{"rendered":"Pastoor trou \u2018oorwinnaar\u2019"},"content":{"rendered":"<p>Craig Goat het past. Jannie Jacobs, wat aan die stuur van sake staan by die Oorwinnaarshuis vir dwelmafhanklike mans, gevra om hom in April te trou.<\/p>\n<p>In \u2019n brief vertel hy van sy stryd teen dwelms, maar s\u00ea heel eerste bo aan sy brief: \u201cAs ek dit kon oorwin, kan enigiemand dit doen. Ek is drie jaar verlos van hero\u00efne en ander dwelms. Ek vertel my verhaal om ouers hoop te gee.\u201d<\/p>\n<p>Craig het presteer in rugby, \u201cmaar ek het in \u2019n huis groot geword waar ek baie vryheid gekry het, ek het altyd saam met ouer vriende gaan kuier.\u201d<\/p>\n<p>Hy is deur \u2019n familielid voorgestel aan \u2019n ander jong man, \u201cwat soos \u2019n broer vir my was.\u201d<\/p>\n<p>Craig vertel hoe hy saam met hom begin het om dwelms te toets, \u201cmaar hero\u00efne was my\u00a0<i>addiction<\/i>.\u201d<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/25432\/inspirerende-verhaal-gryp-wereld-aan\/\" target=\"_blank\">Inspirerende verhaal gryp die w\u00eareld aan<\/a><\/strong><\/p>\n<p>In agt jaar was hy by vyf rehabilitasiesentrums en by van hulle meer as twee keer.<\/p>\n<p>\u201cAl wanneer ek skoon was, was toe ek in \u2019n rehabilitasiesentrum was. Van daar af het ek net weer stadig begin agteruit gaan saam met vriende.\u201d<\/p>\n<p>Hy onthou die dag toe hy sewe keer in 12 dae \u2019n oordosis ingekry het.<\/p>\n<p>\u201cDie paramedici het die sewende keer vir my ma ges\u00ea dat hulle nie meer gaan uitry na hulle huis toe nie. Juis omdat ek nie wou luister nie. My organe was besig om in te gee, maar ek het nie omgegee hoeveel dwelms in my sisteem was nie.\u201d<\/p>\n<p>Sy oupa het besluit dat hy eerder die huis moet verlaat, omdat sy susters ook daar gebly het. Hy was op straat in eMalahleni en het by die Klipfonteindam geslaap.<\/p>\n<p>Craig s\u00ea hy het nie daarvan gehou om te bedel nie, omdat hy skaam was vir sy verslawing.<br \/>\n\u201cMy enigste opsie was om die\u00a0<i>dealers\u00a0<\/i>te beroof en aan te rand.\u201d<\/p>\n<p>Hy vertel hoe hy kwaad geword het vir homself en alles en almal om hom.<br \/>\n\u201cEk het depressief geraak, omdat ek verslaaf was aan iets wat my lewe, familie en vriende net so seer gemaak het.\u201d<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/20766\/dwelms-moord-oorwinning\/\" target=\"_blank\">Dwelms, moord, oorwinning!<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Een aand het hy besluit om te bid: \u201cAbba Vader, groot en heilige God, ek is moeg, kwaad en nie meer lus vir die lewe nie. Sal U more vir my hulp stuur of moet ek eerder my lewe neem?\u2019 Ek het gehoor hoe God my vra: \u2018Wat maak jy met my Seun Jesus Christus?\u201d<\/p>\n<p>Die volgende oggend het sy ma en haar vriendin ges\u00ea dat hulle vir hom hulp gekry het.<\/p>\n<p>Craig is na past. Jacobs by die Oorwinnaars, maar na drie dae is hy terug strate toe, weens die geweldige onttrekking.<\/p>\n<p>Past. Jacobs en past. Desmond Preston het alles probeer om hom daar te hou, maar hy wou nie luister nie. Craig het weer dwelms gebruik, deur die polisie opgetel en weer laat gaan.<\/p>\n<p>In eMalahleni het \u2019n gemeentelid van \u2019n kerk vir hom geld gegee, waarmee hy dadelik weer dwelms gekoop en homself gespuit het.<\/p>\n<p>Hy het by \u2019n vulstasie wakker geword en besef hy is moeg vir die lewe en vernedering. Craig het sy familie gekontak en hulle het hom byna nie herken nie weens sy agteruitgang.<\/p>\n<p>Hulle het nie geglo hy sal verander nie, maar hy het hulle gevra om die Oorwinnaars te bel en past. Preston het hom gaan haal.<\/p>\n<p><strong>Also read: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/30871\/steven-the-conqueror\/\" target=\"_blank\">Steven the conqueror\u00a0<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Onttrekking en erge pyn het weer gevolg, maar di\u00e9 keer het hy met die hulp van gebed deurgedruk.<\/p>\n<p>\u201cDie Oorwinnaars het my gehelp om weer soos \u2019n mens te voel, liefde te ervaar en my verhouding met God te herstel.\u201d<\/p>\n<p>Hulle het hom ook na die Bread of Life rehabilitasiesentrum gestuur.<\/p>\n<p>\u201cEnige program kan help, maar my program was Jesus Christus en is tot vandag toe. Een dag sonder Hom en ek kyk weer vas na my verlede toe.\u201d<\/p>\n<p>Craig s\u00ea hy het sy beste vriende aan die dood afgestaan weens dwelms.<\/p>\n<p>\u201cElke dag sien ons mense op die straat en langs die pad en dit is waar ek vandaan kom. Vandag is ek gese\u00ebnd met die mooiste verloofde en trou op 7 April.\u201d<\/p>\n<p>Hy het verlede jaar in \u2019n ambag gekwalifiseer.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/8039\/swart-wolf-ons-midde\/\" target=\"_blank\">Swart wolf in ons midde<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Craig s\u00ea hy wil die Middelburg gemeenskap aanmoedig om die Oorwinnaars te ondersteun.<\/p>\n<p>\u201cDit is maklik om vir iemand kontant te gee en te hoop dit gaan verder goed met hulle. Maar om die Oorwinnaars te help, maak dit makliker om ons jong mense van die strate af te kry.\u201d<\/p>\n<p>Craig sluit sy brief af met: \u201cEk is meer as \u2019n oorwinnaar. (Rom 8 : 37-39). Alle eer gaan aan ons Vader en Koning Jesus Christus\u201d.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2019n Jong man wat al drie jaar bevry is van dwelms nadat hy by die Oorwinnaarshuis in Middelburg was, het die pastoor wat die huis bestuur, gevra om hom te trou.<\/p>\n","protected":false},"author":5031,"featured_media":78208,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naude","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[10382,8735,10383,5026,10381,7023,21966,1732],"class_list":["post-78207","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-bread-of-life","tag-de-hoop-dam","tag-desmond-preston","tag-dwelmverslawing","tag-hoop","tag-hulp","tag-middelburg","tag-oorwinnaars"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["bread of life","de hoop dam","desmond preston","dwelmverslawing","hoop","hulp","middelburg","Oorwinnaars"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/78207","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/5031"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=78207"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/78207\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/78208"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=78207"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=78207"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=78207"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}