{"id":7709,"date":"2014-03-21T12:18:07","date_gmt":"2014-03-21T10:18:07","guid":{"rendered":"http:\/\/mobserver.co.za\/?p=7709"},"modified":"2014-03-27T12:43:00","modified_gmt":"2014-03-27T10:43:00","slug":"video-skole-loop-deur-onder-inbrake","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2014\/03\/21\/video-skole-loop-deur-onder-inbrake\/","title":{"rendered":"VIDEO: Skole loop deur onder inbrake"},"content":{"rendered":"<p>Daar is by laerskole Dennesig, Kanonkop en C.R. Swart, asook by Ho\u00ebrskool Kanonkop ingebreek.<\/p>\n<p>&#8220;Ons kan nie skoolterreine patrolleer nie,&#8221; s\u00ea kaptein Khayisile Zwane, &#8220;omdat die skole se hekke gesluit is en die polisie nie terreinpatrollies kan doen nie, hoewel sekuriteitsmaatskappye wel kan&#8221;.<\/p>\n<p><iframe loading=\"lazy\" title=\"Laerskool Dennesig Break-in Middelburg\" width=\"500\" height=\"281\" src=\"https:\/\/www.youtube.com\/embed\/RaPd1TW0kz0?list=UUs1fP1J8BpepNwIfk2qeVkQ\" frameborder=\"0\" allow=\"accelerometer; autoplay; clipboard-write; encrypted-media; gyroscope; picture-in-picture; web-share\" referrerpolicy=\"strict-origin-when-cross-origin\" allowfullscreen><\/iframe><\/p>\n<p>Die polisie patrolleer wel om die skole.<\/p>\n<p>Laerskool Kanonkop se diefstal Saterdag op die tweede verdieping van die seniorblok was in daglig, en die boef is duidelik sigbaar op beeldmateriaal.<\/p>\n<p>Twee oorhoofse projektors is in beide inbrake by Laerskool Kanonkop gesteel, en een die naweek by Ho\u00ebrskool Kanonkop.<\/p>\n<p>Hokkietoerusting is ook by die ho\u00ebrskool gesteel en duidelike beeldmateriaal is bekom soos by Laerskool Dennesig.<\/p>\n<p>Die twee skole het reeds na mekaar se beeldmateriaal gekyk en stem saam dat dit dieselfde man en vrou is wat ingebreek het.<\/p>\n<p>By Laerskool Kanonkop is net een inbreker, &#8216;n man.<\/p>\n<p><iframe loading=\"lazy\" title=\"Break-in at local school in Middelburg\" width=\"500\" height=\"281\" src=\"https:\/\/www.youtube.com\/embed\/2Ms-hUQUN4o?feature=oembed\" frameborder=\"0\" allow=\"accelerometer; autoplay; clipboard-write; encrypted-media; gyroscope; picture-in-picture; web-share\" referrerpolicy=\"strict-origin-when-cross-origin\" allowfullscreen><\/iframe><\/p>\n<p>Die beeldmateriaal wat die Middelburg Observer op die www.looklocal.co.za\/Middelburg webwerf gelaai het van Laerskool\u00a0Kanonkop, het soveel aftrek op Twitter gekry, met die komiese kinkel #selfie en byskrifte soos &#8220;domste krimineel&#8221;. Lesers kan natuurlik die Observer volg op Twitter by @mobserv.<\/p>\n<p>Laerskool C.R. Swart het die ligste daarvan afgekom met net &#8216;n digitale fotoraam, ter waarde van R2500, wat vermis word.<\/p>\n<p>Een klasdeur by Dennesig is afgeskop, waar &#8216;n beursie en klein artikels soos &#8216;n krambinder gesteel is. By &#8216;n ander klas, op die derde vloer, vermoed die skool het die inbrekers &#8216;n vensterknip oopgemaak en so toegang verkry.<\/p>\n<p>In di\u00e9 klas is al die skool se Mannaprojek blikkies gebuit.<\/p>\n<p>Die polisie se raad aan die skole is om di\u00e9 vakansie, of alle waardevolle toerusting te verwyder en elders te beveilig, of die hulp van sekuriteitsfirmas in te roep.<\/p>\n<p>&#8220;Ons vrees dat die skole die komende vakansie gebuk sal gaan onder inbrake as die tendens nou al &#8216;n opwaartse neiging toon,&#8221; waarsku kaptein Zwane.<\/p>\n<p>Wat die diefstalle uniek maak is dat projektors gesteel word.<\/p>\n<p>&#8220;Dit is beslis nie &#8216;n Robin Hood geval van steel by die wat het en gee vir die wat nie het nie, so gaaf sal die boewe nie wees nie, daar moet &#8216;n mark wees vir projektors, of die boewe dit nou aan opkomende besighede verkoop of aan verkopers van di\u00e9 tipe elektronika,&#8221; vermoed kaptein Zwane.<\/p>\n<p>Geen arrestasies is tot dusver gemaak nie.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Daar is by laerskole Dennesig, Kanonkop en C.R. Swart, asook by Ho\u00ebrskool Kanonkop ingebreek. &#8220;Ons kan nie skoolterreine patrolleer nie,&#8221; s\u00ea kaptein Khayisile Zwane, &#8220;omdat die skole se hekke gesluit is en die polisie nie terreinpatrollies kan doen nie, hoewel sekuriteitsmaatskappye wel kan&#8221;. Die polisie patrolleer wel om die skole. Laerskool Kanonkop se diefstal Saterdag &hellip;<\/p>\n","protected":false},"author":2844,"featured_media":7884,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Die polisie waarsku plaaslike skole dat inbrake aan die toeneem is nadat vier skole sedert verlede Donderdag deurgeloop het.","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[2885,7,2],"tags":[1101,1052,21986],"class_list":["post-7709","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-crime-news","category-local-news","category-news-headlines","tag-diefstal","tag-inbrake-by-skole","tag-laerskool-kanonkop"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Crime News"},"tag_labels":["Diefstal","Inbrake by skole","Laerskool Kanonkop"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/7709","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2844"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=7709"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/7709\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/7884"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=7709"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=7709"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=7709"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}