{"id":7534,"date":"2014-03-18T10:49:26","date_gmt":"2014-03-18T08:49:26","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/?p=7534"},"modified":"2014-03-20T12:16:20","modified_gmt":"2014-03-20T10:16:20","slug":"twee-inbrake-skool","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2014\/03\/18\/twee-inbrake-skool\/","title":{"rendered":"VIDEO: Twee inbrake by skool"},"content":{"rendered":"<p>Die hoof, mnr. Riaan Kruger, s\u00ea dat die inbreker, vermoedelik dieselfde man, Donderdag gedurende die nag toegeslaan het maar dat die infrarooi alarmsisteem nie aangegaan het nie.<\/p>\n<p>Saterdag se inbraak is egter duidelik op CCTV kamera vasgel\u00ea, nadat die boef toegang tot &#8216;n klas op die tweede vloer van die senior blok verkry het, terwyl een van die onderwysers, mnr. Ernst van Tonder, op die derde vloer in die dag besig was om kabels aan te l\u00ea.<\/p>\n<p>Sy vriendin, juffrou Anschen Meyer, was by hom om hand by te sit en toe sy afgaan na haar klas op die tweede vloer om meer kabels te gaan haal, het sy gemerk haar deur is oop.<\/p>\n<p>Mnr. Kruger s\u00ea dat &#8216;n projektor en rekenaar Donderdagaand gesteel is en dat hulle Vrydag met hul aankoms by die skool gesien het daar is ingebreek.<\/p>\n<p>&#8220;Mens kan nie glo dat die boosdoener Saterdag, terwyl hy moes gehoor het dat daar gewerk word op die derde verdieping, w\u00e9\u00e9r sy kans gewaag het nie,&#8221; s\u00ea mnr. Kruger.<\/p>\n<p>Hulle het &#8216;n halwe snoeisk\u00ear voor &#8216;n ander klas opgetel wat die vermoede bevestig dat die inbreker daar ook wou inbreek, maar gesteur is toe me. Meyer af is klas toe.<\/p>\n<p>&#8220;Beide projektors was in die dak ingeskroef,&#8221; s\u00ea mnr. Kruger.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea twee dinge was vir hulle vreemd: In Donderdag se inbraak het die boef alles van die rekenaar behalwe die hardeskyf gevat en Saterdag het hy ou krieketsakke gesteel, maar alles binne die sak soos balle en kolwe, uitgegooi en agter gelaat.<\/p>\n<p>&#8216;n Radio is Saterdag ook deur die boef uit die klas gesteel.<\/p>\n<p>&#8220;Die beeldmateriaal is baie duidelik en ons glo dat die polisie die inbreker binnekort sal vastrap,&#8221; s\u00ea mnr. Kruger vol hoop.<\/p>\n<p><iframe loading=\"lazy\" title=\"Break-in at local school in Middelburg\" width=\"500\" height=\"281\" src=\"https:\/\/www.youtube.com\/embed\/2Ms-hUQUN4o?list=UUs1fP1J8BpepNwIfk2qeVkQ\" frameborder=\"0\" allow=\"accelerometer; autoplay; clipboard-write; encrypted-media; gyroscope; picture-in-picture; web-share\" referrerpolicy=\"strict-origin-when-cross-origin\" allowfullscreen><\/iframe><\/p>\n<p>\u2022Die inbreker sal nou nie juis die prys vir beste akademiese presteerder wen nie. Hy het &#8216;n papier op die kamera geplak wat hom afgeneem het, maar dit het losgekom en hy kyk netjies binne die lens in.<\/p>\n<p>gerhard@mobserver.co.za<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die hoof, mnr. Riaan Kruger, s\u00ea dat die inbreker, vermoedelik dieselfde man, Donderdag gedurende die nag toegeslaan het maar dat die infrarooi alarmsisteem nie aangegaan het nie. Saterdag se inbraak is egter duidelik op CCTV kamera vasgel\u00ea, nadat die boef toegang tot &#8216;n klas op die tweede vloer van die senior blok verkry het, terwyl &hellip;<\/p>\n","protected":false},"author":2844,"featured_media":7536,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Laerskool Kanonkop is Donderdag en Saterdag geteiken deur 'n inbreker wat beide kere met oorhoofse projektors op die vlug geslaan het.","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[2885,7,2],"tags":[846,1052,21986,1051],"class_list":["post-7534","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-crime-news","category-local-news","category-news-headlines","tag-diewe","tag-inbrake-by-skole","tag-laerskool-kanonkop","tag-projektors-en-rekenaars"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Crime News"},"tag_labels":["diewe","Inbrake by skole","Laerskool Kanonkop","Projektors en Rekenaars"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/7534","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2844"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=7534"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/7534\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/7536"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=7534"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=7534"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=7534"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}