{"id":74397,"date":"2017-11-01T11:00:00","date_gmt":"2017-11-01T09:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/74397\/veiligheidsman-beweer-bedrog-van-r100-000\/"},"modified":"2017-11-01T11:36:47","modified_gmt":"2017-11-01T09:36:47","slug":"veiligheidsman-beweer-bedrog-van-r100-000","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2017\/11\/01\/veiligheidsman-beweer-bedrog-van-r100-000\/","title":{"rendered":"Veiligheidsman beweer bedrog van R100 000"},"content":{"rendered":"<p>Mnr. Willie Cloete het spesiaal \u2019n lening aangegaan om te bel\u00ea in \u2019n sagtewareprogram wat onder meer aanlyn risikobepalings, veiligheid oudits en die aanlyn bestuur van veiligheidsl\u00eaers kan doen.<\/p>\n<p>Hy is deur mnr. John Killian van Safety Solutions Africa (SSA) in Durbanville ingelig dat die ontwikkeling van die program rondom R4 miljoen is.<\/p>\n<p><strong>Lees: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/8272\/bedrog-uit-tronkselle\/\" target=\"_blank\">Bedrog uit tronkselle<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Mnr. Cloete beweer dat daar \u2019n waarborg was dat SSA binne weke \u2019n eksklusiewe kontrak met die Spar groep gaan teken, om beroepsgesondheid en veiligheidsdienste te verskaf.<\/p>\n<p>Hy beweer verder dat hy oorreed is om in die besigheid in te koop, nadat hy onder die indruk gebring is dat SSA ook die voorkeur diensverskaffer vir SAMBRA (<a href=\"http:\/\/sambra.biz\/\" target=\"_blank\">SA Motor Body Repair Association<\/a>) is.<\/p>\n<p>\u201cDaar is ges\u00ea dat mnr. Killian in besit is van \u2019n vrywaring van die arbeidsdepartement vir eksklusiewe gebruik deur SAMBRA lede. Hulle het my met die gedagte gelaat dat alle SAMBRA lede kontrakte met die SSA sou teken, sodra \u2019n Mpumalanga vennoot beskikbaar is,\u201d s\u00ea mnr. Cloete.<\/p>\n<p><strong>Lees: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/21915\/vele-kla-oor-johann-pelser\/\" target=\"_blank\">Vele kla oor Johan Pelser<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Die inligting is alles glo in \u2019n Johannesburgse koffiewinkel met mnr. Cloete gedeel, waarna hy Kaap toe genooi is om hom te gaan vergewis van die SSA opset.<\/p>\n<p>Tydens \u2019n vergadering, waar mnr. Jaco Odendaal van Alwyn Bamberger Finansi\u00ebledienste ook teenwoordig was, is bevestig dat die SSA ook in besigheid is met di\u00e9 finansi\u00eblediens maatskappy, \u201cwat nooit ontken is deur mnr. Odendaal nie\u201d.<\/p>\n<p>Mnr. Cloete s\u00ea dat hy ook onder \u2019n indruk gebring is dat die Deeghuys groep van die program sou gebruikmaak.<\/p>\n<p><strong>Lees: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/38232\/ek-wil-nou-net-die-stukke-optel\/\" target=\"_blank\">Ek wil nou net die stukke optel<\/a><\/strong><\/p>\n<p>\u2019n \u201cSkynvergadering\u201d is na bewering toe met die \u201cnasionale franchise houer van die Deeghuys,\u201d by een van die takke gere\u00ebl, maar hy kon dit nie bywoon nie.<\/p>\n<p>Op 28 September het mnr. Cloete, onder die indruk dat daar nasionale kontrakte is, besluit om die lening te maak en die geld is oorbetaal.<\/p>\n<p>Toe mnr. Cloete eindelaaste op 6 Oktober tot die netwerk toegevoeg is, het hy met skok gevind dat die belowende sagteware program niks meer is as \u2019n derdepartybestuurder besigheidsbemarkingsprogram nie.<\/p>\n<p>Mnr. Cloete het \u2019n rot geruik en navraag gedoen by mnr. Odendaal wat hom toe ingelig het dat die Spar kontrak nog geensins beding is nie.<\/p>\n<p><strong>Lees: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/61328\/gesoekte-vrou-pleeg-selfmoord-na-polisie-toeslaan\/\" target=\"_blank\">Gesoekte vrou pleeg selfmoord na polisie toeslaan<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Met verdere ondersoek is mnr. Cloete deur plaaslike SAMBRA lede \u201cweggejaag weens swak diens aan die lede\u201d.<\/p>\n<p>Op 15 Oktober het die bom gebars toe mnr. Cloete \u2019n e-pos, onder meer geadresseer aan mnre. Killian en Odendaal, gestuur het waarin hy sy eie besigheid van SSA gedistansieer het.<\/p>\n<p>Odendaal het dadelik laat weet dat daar geen finansi\u00eble wisselwerking tussen sy firma en SSA is nie.<\/p>\n<p>\u201cEk voel ek is openlik mislei en dat geld, wat ek moes leen, by my gesteel is. Om alles te kroon s\u00ea die polisie dis \u2019n siviele saak en dat daar geen bedrog gepleeg is nie,\u201d kla mnr. Cloete.<\/p>\n<p><strong>Lees: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/13776\/gawe-oom-lekker-skelm\/\" target=\"_blank\">Gawe oom lekker skelm<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Hy was intussen weer by die polisie om aan te dring dat \u2019n klag van bedrog geopen word.<\/p>\n<p>Mnr. Killian het die bewerings ten sterkste ontken en op vraag of hy mnr. Cloete opsetlik mislei het geantwoord: \u201cAbsoluut nee!\u201d.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea die bewerings is vals.<\/p>\n<p>Mnr. Odendaal het ges\u00ea dat hy gaan nie kommentaar lewer op die bewerings nie en ges\u00ea dat hy verdere vrae na sy prokureur sal verwys vir korrespondensie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2019n Plaaslike sakeman is R100 000 armer nadat hy na bewering daaruit bedrieg is.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":74717,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Gerhard Rheeder","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[2885,2],"tags":[8694,1259,8699,8695,8697,8700,21966,21990,8698,8696,8693,8692,8691],"class_list":["post-74397","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-crime-news","category-news-headlines","tag-alwyn-bamberger","tag-bedrog","tag-deeghuys","tag-jaco-odendaal","tag-john-killian","tag-kaap","tag-middelburg","tag-mpumalanga","tag-sa-motor-body-repair-association","tag-safety-solutions-africa","tag-sambra","tag-spar-group","tag-ssa"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Crime News"},"tag_labels":["Alwyn Bamberger","Bedrog","Deeghuys","Jaco Odendaal","John Killian","Kaap","middelburg","Mpumalanga","SA Motor Body Repair Association","Safety Solutions Africa","SAMBRA","spar group","ssa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/74397","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=74397"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/74397\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/74717"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=74397"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=74397"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=74397"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}