{"id":73308,"date":"2017-10-05T14:15:00","date_gmt":"2017-10-05T12:15:00","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/73308\/man-probeer-seun-by-sentrum-ontvoer\/"},"modified":"2017-10-05T15:16:49","modified_gmt":"2017-10-05T13:16:49","slug":"man-probeer-seun-by-sentrum-ontvoer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2017\/10\/05\/man-probeer-seun-by-sentrum-ontvoer\/","title":{"rendered":"Man probeer seun by sentrum ontvoer"},"content":{"rendered":"<p>Dit is die vraag waarmee \u2019n getraumatiseerde pa worstel nadat sy seun Saterdag by die nou reeds berugte Tosca Sentrum op Middelburg deur mans na \u2019n kar probeer dwing is.<\/p>\n<p>Dit is dieselfde sentrum waar <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/55618\/dit-herinner-aan-pretoria-sake\/\" target=\"_blank\">Stefn\u00e8 Bornman (3) amper uit &#8216;n kar gepluk is <\/a>in die parkeerarea.<\/p>\n<p>\u2019n Vlaag soortgelyke voorvalle het \u2019n paar jaar gelede in Pretoria plaasgevind.<\/p>\n<p>Die land is ook vroe\u00ebr vanjaar weer herinner aan die ontvoering van ses dogters deur Gert van Rooyen en sy houvrou, Joey Haarhoff in Pretoria, toe beweer is die meisies se oorskot is by die kus begrawe.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/39178\/seuntjie-6-ontvoer\/\" target=\"_blank\">Seuntjie (6) ontvoer<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Me. Liza Bornman het destyds aan www.mobserver.co.za vertel dat hulle gou winkel toe gery het om melk en brood te koop. Haar man, Stefan, het uitgeklim terwyl sy en haar dogtertjie in die kar gewag het.<\/p>\n<p>Mev. Bornman s\u00ea dat sy onder die indruk was dat dit nuwe karwagte was wat die sentrum self aangestel het, toe sy \u2019n man met glimbaadjie sien.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/28900\/wou-mans-kind-ontvoer\/\" target=\"_blank\">Video &#8211; Wou mans kind ontvoer?<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Klein Stefn\u00e9 (3) het aan die bestuurderskant in die oop venster gaan sit toe haar pa uit is. Mev. Bornman s\u00ea dat sy bang was haar dogtertjie val uit en het haar een beentjie vasgehou, terwyl sy haar ander voetjie gekielie het in \u2019n poging om haar terug in die kar te kry.<\/p>\n<p>\u2019n Man het gebukkend langs die kar afgesluip tot reg onder haar dogtertjie.<\/p>\n<p>Hy het Stefn\u00e9 aan die arms gegryp en begin ruk. Mev. Bornman kon haar kind terug in die kar in pluk, omdat sy haar nog aan haar beentjie vasgehou het. Toe die man sien hy gaan haar nie uit die kar kry nie, het hy die kind laat los en weggehardloop.<\/p>\n<p>Daar is later na die man gesoek en hy is vas aan die slaap langs \u2019n melkery gekry.<\/p>\n<p>Die polisie het die man ondersoek en \u2019n \u201creuse mes\u201d by hom gekry. Die man het toe erken dat hy die dogtertjie probeer gryp het, maar kon nie verduidelik wat hy met haar wou doen nie omdat hy \u201cbaie gedrink het\u201d.<\/p>\n<p>Die polisie het aan mev. Bornman, wat \u2019n poging tot ontvoering saak wou open, ges\u00ea dat hulle nie \u2019n kriminele saak kan open nie, omdat daar nie \u2019n misdryf gepleeg is nie.<\/p>\n<p>Mnr. Freddie Barnard se seun Armand (10) is by die sentrum deur \u2019n man na \u2019n kar probeer dwing.<\/p>\n<p>Die man het later in \u2019n wagtende motor weggejaag.<\/p>\n<p>\u2019n Onderhoud met mnr. Barnard verskyn in die Middelburg Observer.<\/p>\n<p>Kinders was ook slagoffers van diewe in die Middelburg Mall toe \u2019n dogtertjie se o\u00eb toegedruk is terwyl haar ouers besteel is.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Wat wou die mans met sy seun doen nadat hulle probeer het om hom te ontvoer?<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":73313,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Tobie van den Bergh","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[7954,2155,21966,1933,2988,7953,5712,5711],"class_list":["post-73308","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-bornman","tag-kinders","tag-middelburg","tag-misdaad","tag-ontvoer","tag-seuntjie","tag-tosca","tag-tosca-sentrum"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["bornman","kinders","middelburg","misdaad","ontvoer","seuntjie","tosca","tosca sentrum"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/73308","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=73308"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/73308\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/73313"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=73308"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=73308"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=73308"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}