{"id":73047,"date":"2017-10-03T12:00:00","date_gmt":"2017-10-03T10:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/73047\/ouers-eet-glo-terwyl-kind-kyk\/"},"modified":"2017-10-05T15:16:50","modified_gmt":"2017-10-05T13:16:50","slug":"ouers-eet-glo-terwyl-kind-kyk","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2017\/10\/03\/ouers-eet-glo-terwyl-kind-kyk\/","title":{"rendered":"Ouers eet glo terwyl dogtertjie hulpeloos en honger moet sit en kyk"},"content":{"rendered":"<p>Die twee boeties en een dogtertjie, is almal in plekke van veiligheid geplaas deur die kinderhof.<\/p>\n<p>Die boeties was onderskeidelik sewe dae en nege maande oud toe die welsyn hulle uit die sorg van hul ouers verwyder het.<\/p>\n<p>Hul sussie van agt jaar was tydelik by die ouerpaar totdat &#8216;n geskikte plek van bewaring vir haar gevind kon word.<\/p>\n<p><strong><a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/41471\/shocking-child-abuse-neglect-exposed\/\" target=\"_blank\">Also Read: Shocking child abuse, neglect exposed<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Die meisie het nooit die binnekant van &#8216;n kleuter- of laerskool gesien nie en het haarself steeds bevuil toe sy verwyder is.<\/p>\n<p>Sy kon nie praat nie en was op die intelektuele vlak van &#8216;n tweejarige toe die welsyn toeslaan.<\/p>\n<p>Sy is enkele dae na die verwydering van haar boeties ook verwyder, nadat &#8216;n pleeghuis gevind is wat aan al haar terapeutiese behoeftes kon voldoen.<\/p>\n<p>Die maatskaplike werker het die <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/41591\/ouers-eet-kinders-kyk\/\" target=\"_blank\">ambulansdienste ontbied toe sy die seuns gesien het<\/a>.<\/p>\n<p>Die pasgebore baba was erg ondervoed en ontwater omdat die ma nie die kind na ontslag uit die hospitaal gevoed het nie.<\/p>\n<p>Hy het ook geelsug gehad en is vir &#8216;n week lank in die hospitaal behandel.<\/p>\n<p><strong><a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/41591\/ouers-eet-kinders-kyk\/\" target=\"_blank\">Lees vorige storie hier: Ouers eet, kinders kyk<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Die seuntjie is op die agtersitplek van &#8216;n kar, wat sy ma hospitaal toe vervoer het, gebore.<\/p>\n<p>Sy het onderneem om die kind tuis vir geelsug te behandel toe die hospitaal die kind wou opneem.<\/p>\n<p><strong><a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/63493\/mother-accused-child-abuse\/\" target=\"_blank\">Also read:\u00a0Mother accused of child abuse.\u00a0<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Daar is aan <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/\" target=\"_blank\"><strong>www.mobserver.co.za<\/strong><\/a> vertel dat die paartjie gereeld kosskenkings ontvang en dit dan alleen opge\u00ebet het terwyl die dogtertjie net kon sit en kyk.<\/p>\n<p>Die ma en pa bly in aanhouding. Hulle sal op 13 Oktober formeel vir borg aansoek doen.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Ma en pa van drie kinders wat in Januarie 2016 uit hul sorg verwyder is weens beweerde verwaarlosing het in die hof op Middelburg verskyn.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":73091,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Gerhard Rheeder","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[2885,2],"tags":[6643,7813,2155,7810,7812,7811,7809,7814],"class_list":["post-73047","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-crime-news","category-news-headlines","tag-ambulans","tag-child-neglect","tag-kinders","tag-kinders-lei-honger","tag-maatskaplike-werker","tag-middelburg-hof","tag-verwaarlosing","tag-what-to-do-when-you-suspect"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Crime News"},"tag_labels":["ambulans","child neglect","kinders","kinders lei honger","maatskaplike werker","middelburg hof","verwaarlosing","what to do when you suspect"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/73047","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=73047"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/73047\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/73091"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=73047"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=73047"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=73047"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}