{"id":72892,"date":"2017-09-27T12:59:33","date_gmt":"2017-09-27T10:59:33","guid":{"rendered":"http:\/\/mobserver.co.za\/?p=72892"},"modified":"2017-09-29T10:44:10","modified_gmt":"2017-09-29T08:44:10","slug":"porkey-die-vark-die-verhaal","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2017\/09\/27\/porkey-die-vark-die-verhaal\/","title":{"rendered":"Porkey is die vark in die verhaal"},"content":{"rendered":"<p>Die Belfast Lente Fees sou van 22 tot 25 September plaasgevind het. Dit was die breinkind van Dirk Grobler, wat sy opwagting &#8216;n paar maande gelede in die stil dorpie gemaak het.<\/p>\n<blockquote class=\"quote-solid\"><p>&#8220;Dirk is \u2019n kansvatter wat ons almal om die bos gelei het,&#8221; s\u00ea Cindy Kriek van die Pig &amp; Pickle in Belfast.<\/p><\/blockquote>\n<p>Sy s\u00ea dat Grobler gevra het of hulle sou belangstel om die anker besigheid vir \u2019n fees te wees. Die kroeg, wat op die Dullstroompad gele\u00eb is, sou die biertuin behartig en stalletjies en ander aktiwiteite sou daarom beplan word.<\/p>\n<p>\u201cOns het ingestem dat hy die terrein kan gebruik en om die biertuin te doen, maar ges\u00ea dat ons niks met die re\u00eblings te doen wil h\u00ea nie. Hy moes self toestemming by die munisipaliteit kry en al die uitstallers re\u00ebl,\u201d s\u00ea mev. Kriek.<\/p>\n<p>Grobler het \u2019n paar maande gelede by &#8216;n ou skoolvriend wat in Belfast woon, kom aanklop. Hy het \u2019n slim storie gehad oor hoekom hy nie \u2019n bankrekening het nie en die vriend het ingestem dat hy sy spaarrekening gebruik, waarin daar reeds \u2019n paar duisend rand was.<\/p>\n<figure id=\"attachment_72895\" aria-describedby=\"caption-attachment-72895\" style=\"width: 520px\" class=\"wp-caption alignnone\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-72895\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2017\/09\/BJSEP44-2-17-520x400.jpg\" alt=\"\" width=\"520\" height=\"400\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2017\/09\/BJSEP44-2-17-520x400.jpg 520w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2017\/09\/BJSEP44-2-17-300x231.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 520px) 100vw, 520px\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-72895\" class=\"wp-caption-text\">Grobler het \u2019n paar maande gelede in Belfast aangekom.<\/figcaption><\/figure>\n<p>Daarna het Grobler wild en wakker begin stalletjies verkoop. Hy het by al wat \u2019n fees in die omgewing, van Lydenburg tot Middelburg, aangegaan om uitstallers vir die Belfast fees te werf.<\/p>\n<p>\u201cHy het vir ons ges\u00ea dat alles vir die fees gere\u00ebl is en dat die munisipaliteit klaar toestemming gegee het. Hy het net vir die papierwerk gewag,\u201d s\u00ea mev. Kriek.<\/p>\n<p>Daar is tot vir die eienaar van \u2019n oop stuk grond oorkant die kroeg toestemming gevra om sy plek te gebruik.<\/p>\n<p>Grobler het talle groot borge gekry en daar sou \u2019n skaap sowel as koopbewyse van \u2019n bekende kettingwinkel in die dorp uitgeloot word.<\/p>\n<h3>Die krake begin wys<\/h3>\n<p>Verlede week het Grobler Marietjie Smit, wat by die Pig &amp; Pickle werk, se karsleutels gevat en met haar motor verdwyn. Toe hy gekontak is het hy verduidelik dat hy die laaste re\u00eblings wou tref.<\/p>\n<p>Iemand het laat weet dat hulle hom by die Hartlandskou by Pienaardam gesien het, waar hy vermoedelik vir oulaas probeer het om geld uit uitstallers te maak. Toe het hy soos \u2019n groot speld verdwyn.<\/p>\n<p>Me. Kriek het eerste lont geruik en begin ondersoek instel. Dit blyk dat meer as R50 000 deur die vriend se spaarrekening is. Baie borge en uitstallers het egter ook kontant betaal. Grobler het ook vir uitstallers kampgeriewe aangebied waarvoor hulle ekstra moes betaal of hulle kon deur hom verblyf by gastehuise re\u00ebl.<\/p>\n<h3>Grobler het \u2019n string kriminele oortredings<\/h3>\n<p>\u2019n Bron het bevestig dat Grobler \u2019n ellelange kriminele rekord het waarvan die meeste oortredings vir diefstal in die Wes Kaap was. Talle daarvan is in Hermanus gepleeg. Grobler het ook verskeie kere tronkstraf uitgedien. Sy laaste vonnis was egter in 1999.<\/p>\n<p>Piet Botes van Gauteng, wat Wonderneut produkte verkoop, sou een van die uitstallers wees. Hy was nie bewus dat die fees gekanselleer is nie. Mnr. Botes s\u00ea dat hulle oorspronklik R500 vir &#8216;n stalletjie betaal het. Grobler het hom daarna gebel en ges\u00ea dat die fees nou na die Belfast rugbyveld skuif en dat die stalletjies nou aansienlik groter is. Mnr. Botes moes nog R400 inbetaal. Hy het ook klaar verblyf bespreek en betaal.<\/p>\n<p>Nog \u2019n uitstaller, Jonn Jameson Lonns, het laat weet dat hy en sy vriend altesame R1 100 aan Grobler oorbetaal het.<\/p>\n<p>Alhoewel Grobler se Facebook profiel, onder die naam Porkey Porktjop nie meer bestaan nie, is sy &#8216;besigheidsblad&#8217; Porkey&#8217;s Productions steeds aktief. Die Belfast Lente Fees word steeds daarop geadverteer.<\/p>\n<figure id=\"attachment_72896\" aria-describedby=\"caption-attachment-72896\" style=\"width: 503px\" class=\"wp-caption alignnone\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-72896\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2017\/09\/BJSEP44-3-17-503x400.jpg\" alt=\"\" width=\"503\" height=\"400\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2017\/09\/BJSEP44-3-17-503x400.jpg 503w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2017\/09\/BJSEP44-3-17-250x200.jpg 250w\" sizes=\"auto, (max-width: 503px) 100vw, 503px\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-72896\" class=\"wp-caption-text\">Die fees word steeds geadverteer op Facebook.<\/figcaption><\/figure>\n<p>Enige iemand wat weet waar Grobler homself bevind, of wat klagtes teen hom wil open kan adjudant offisier Willie de Waal van die Belfast Polisiestasie op 083 331 9591 kontak.<\/p>\n<p>\u2022 Grobler kon nie telefonies of oor Facebook bereik word nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Talle slagoffers is warm onder die kraag nadat &#8216;n &#8220;feesorganiseerder&#8221; met derduisende rande verdwyn het.\u00a0<\/p>\n","protected":false},"author":5031,"featured_media":72894,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Jana Boshoff","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[2885,2],"tags":[1453,7725,7731,7729,7739,7732,7726,7727,7728,7730],"class_list":["post-72892","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-crime-news","category-news-headlines","tag-belfast","tag-dirk-grobler","tag-fees","tag-hermanus","tag-lydenburg","tag-organiseerder","tag-porkey-porktjops","tag-porkey-productions","tag-swendelaar","tag-wes-kaap"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Crime News"},"tag_labels":["Belfast","dirk grobler","fees","hermanus","lydenburg","organiseerder","porkey porktjops","porkey productions","swendelaar","wes kaap"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/72892","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/5031"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=72892"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/72892\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/72894"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=72892"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=72892"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=72892"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}