{"id":7286,"date":"2014-03-12T11:11:57","date_gmt":"2014-03-12T09:11:57","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/?p=7286"},"modified":"2014-03-12T11:11:57","modified_gmt":"2014-03-12T09:11:57","slug":"piet-pompies-val-van-ossewa","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2014\/03\/12\/piet-pompies-val-van-ossewa\/","title":{"rendered":"Piet Pompies val van Ossewa"},"content":{"rendered":"<p>Oudtshoorn is miskien die groot vo\u00ebl paradys, maar Middelburg staan voor in die koor met bekendes en stories van bekendes.<\/p>\n<p>\u2022Daar was Jay wat laataand aangekeer is na &#8216;n vertoning op die dorp.<\/p>\n<p>\u2022Amore Vittone het op die verhoog flou geword<\/p>\n<p>Midhartklop se konsert met Maroelaboom en DJ Ossewa Donderdag ten bate van Wondershoek Kinderhuis, het &#8216;n wrang smaak in die mond van sommige kaartjiekopers gelaat &#8220;nadat Piet Pompies, van DJ Ossewa, sy goed opgepak en geloop het omdat konsertorganiseerder, me. Carin du Plessis, hom nie wou toelaat om &#8216;n solo optrede te lewer nie&#8221;.<\/p>\n<p>&#8220;Bog!&#8221; s\u00ea Carin, volgens haar was Piet Pompies nie deel van die optrede nie, omdat hy einde verlede jaar, DJ Ossewa verlaat het om op sy sololoopbaan te fokus.<\/p>\n<p>&#8220;Twee mense het my direk genader en gevra waar&#8217;s Piet Pompies, en ek het vir hulle ges\u00ea hy is nie meer deel van DJ Ossewa nie,&#8221; s\u00ea Carin.<\/p>\n<p>Sy het egter beaam dat een van haar helpers ook genader is deur &#8216;n konsertganger wat beweer het dat &#8220;Piet Pompies daar gesien is, maar uit woede omdat hy uit die vertoning gesny is, in die kar gespring en weggejaag het&#8221;.<\/p>\n<p>&#8220;Piet Pompies was nooit deel van die vertoning nie,&#8221; s\u00ea Carin, &#8220;as hy daar was sou ons hom beslis ni\u00e9 &#8216;n koue skouer gegee het nie.&#8221;<\/p>\n<p>Sy s\u00ea dat DJ Ossewa en Maroelaboom om die beurt opgetree het en selfs gedurende die vertoning saam op die verhoog was en die gehoor vermaak het.<\/p>\n<p>Piet het vanjaar sy eerste solo-album uitgebring na nege jaar saam met DJ Ossewa wat in di\u00e9 tyd 90 albums en drie DVD&#8217;s die lig laat sien het.<\/p>\n<p>Om sy inkomste aan te vul verkoop hy ook huise en tree soms op as radio-omroeper en gasheer op gesellighede.<\/p>\n<p>Die aand was &#8216;n weergalmende sukses en Carin s\u00ea beide Maroelaboom en DJ Ossewa &#8220;sal op die langtermyn ambassadeurs vir die kinderhuis wees, en die kinders gaan besoek&#8221;.<\/p>\n<p>Midhartklop kry die wind van voor en sukkel om sy merk te maak in die Middelburg filantropie arena.<\/p>\n<p>Hul Midhartklop Fees was verlede jaar &#8216;n reuse flop en uitstallers s\u00ea hulle het reuse verliese gely weens die swak opkoms.<br \/>\nCarin het toe onderneem om almal se depositos terug te betaal.<\/p>\n<p>&#8220;Ek kies om positief te wees en gaan beslis nie l\u00ea nie, the show must go on,&#8221; s\u00ea Carin wat weer talle planne in die mou voer vir geldinsamelings vir Wondershoek en ander welsynsgevalle.<\/p>\n<p>\u2022Piet Pompies het Maandagmore aan die Observer ges\u00ea dat hy nie hier was nie, maar beslis gaan kom kuier.<\/p>\n<p>gerhard@mobserver.co.za<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Oudtshoorn is miskien die groot vo\u00ebl paradys, maar Middelburg staan voor in die koor met bekendes en stories van bekendes. \u2022Daar was Jay wat laataand aangekeer is na &#8216;n vertoning op die dorp. \u2022Amore Vittone het op die verhoog flou geword Midhartklop se konsert met Maroelaboom en DJ Ossewa Donderdag ten bate van Wondershoek Kinderhuis, &hellip;<\/p>\n","protected":false},"author":2844,"featured_media":7287,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Maroelaboom stoom vir kinderhuis","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[2704,2681,7,2],"tags":[974,21907,973,977,976,975],"class_list":["post-7286","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-entertainment-news","category-lifestyle-news","category-local-news","category-news-headlines","tag-amore-vittone","tag-dj-ossewa","tag-maroelaboom","tag-midhartklop-fees","tag-piet-pompies","tag-wondershoek-kinderhuis"],"category_labels":{"Category":"Lifestyle","SubCategory":"Entertainment"},"tag_labels":["Amore Vittone","dj ossewa","Maroelaboom","Midhartklop Fees","Piet Pompies","Wondershoek Kinderhuis"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/7286","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2844"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=7286"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/7286\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/7287"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=7286"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=7286"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=7286"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}