{"id":70608,"date":"2017-08-10T07:30:25","date_gmt":"2017-08-10T05:30:25","guid":{"rendered":"http:\/\/mobserver.co.za\/?p=70608"},"modified":"2017-08-10T15:53:03","modified_gmt":"2017-08-10T13:53:03","slug":"jou-porsche-nie-veilig-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2017\/08\/10\/jou-porsche-nie-veilig-nie\/","title":{"rendered":"Jou Porsche is nie veilig nie"},"content":{"rendered":"<p>Dieselfde sindikaat wat duur voertuie soos Porsches in Gauteng steel, was waarskynlik Vrydag betrokke by \u2019n inbraak in Stormsrivierstraat in Aerorand op Middelburg.<\/p>\n<p>\u2019n Gesin het Vrydag \u2019n Porsche Cayenne op die sypaadjie voor \u2019n huis gesien staan terwyl hulle verby gery het.<\/p>\n<p>\u2019n Man het agter by die kattebak gewag en die grootste gedeelte van die nommerplaat toegestaan, maar hulle kon wel sien dat dit \u2019n GP-registrasie is.<\/p>\n<p>Sy makker het \u2019n grootskerm televisiestel na die voertuig gedra.<\/p>\n<figure id=\"attachment_70610\" aria-describedby=\"caption-attachment-70610\" style=\"width: 520px\" class=\"wp-caption alignnone\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-70610\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2017\/08\/p2-LL-ZN-520x400.jpg\" alt=\"\" width=\"520\" height=\"400\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2017\/08\/p2-LL-ZN-520x400.jpg 520w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2017\/08\/p2-LL-ZN-300x231.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 520px) 100vw, 520px\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-70610\" class=\"wp-caption-text\">Mnr. Jakes Joubert se motorfiets soos dit gelyk het voor die diefstal.<\/figcaption><\/figure>\n<p>Hulle het in trurat teruggery tot voor die huis, maar die man wat agter by die kattebak gestaan het, het omgedraai en \u2019n 9mm pistool op hulle gerig, waarop hulle moes wegjaag.<\/p>\n<p>Senior spesialis ondersoeker, Werner Koekemoer, wat saam met die bekende Mike Bolhuis werk aan \u2019n intensiewe ondersoek in Gauteng nadat verskeie duur voertuie, waaronder Porsche Cayennes gesteel is, glo dit kan die groep wees wat \u2019n draai in Middelburg kom maak het.<\/p>\n<figure id=\"attachment_70611\" aria-describedby=\"caption-attachment-70611\" style=\"width: 520px\" class=\"wp-caption alignnone\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-70611\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2017\/08\/p3-LL-ZN-520x400.jpg\" alt=\"\" width=\"520\" height=\"400\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2017\/08\/p3-LL-ZN-520x400.jpg 520w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2017\/08\/p3-LL-ZN-300x231.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 520px) 100vw, 520px\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-70611\" class=\"wp-caption-text\">Dit wat oor was \u2019n paar ure later nadat die motorfiets in \u2019n bos gevind is. Die motorfiets is heeltemal uitmekaar gehaal vir parte.<\/figcaption><\/figure>\n<p>Di\u00e9 gespesialiseerde ondersoekspan se hulp is aanvanklik ingeroep nadat daar \u2019n Porsche Cayenne en \u2019n Porsche Panamera meer as twee weke gelede by \u2019n huis in Montana gesteel is.<\/p>\n<p>Tydens die inbraak is waardevolle huisware in die voertuie gelaai en het hulle met beide voertuie gevlug.<\/p>\n<p>Mnr. Koekemoer s\u00ea daar is sedertdien al 23 van di\u00e9 tipe voertuie regoor Gauteng gesteel.<\/p>\n<figure id=\"attachment_70612\" aria-describedby=\"caption-attachment-70612\" style=\"width: 520px\" class=\"wp-caption alignnone\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-70612\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2017\/08\/p4-LL-ZN-520x400.jpg\" alt=\"\" width=\"520\" height=\"400\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2017\/08\/p4-LL-ZN-520x400.jpg 520w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2017\/08\/p4-LL-ZN-300x231.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 520px) 100vw, 520px\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-70612\" class=\"wp-caption-text\">Porsche Cayenne.<\/figcaption><\/figure>\n<p>Mike Bolhuis, wat aan die stuur van die ondersoek staan, het aan \u2019n Afrikaanse dagblad ges\u00ea dat hierdie diefstalle verband hou met \u2019n sindikaat wat in die noorde en ooste van die stad en in ander gebiede in Gauteng doenig is.<\/p>\n<p>Daar is gemeld dat die sindikaat konsentreer op bestellings van alle tipes luukse motors en is die gunstelinge Porsches, Mercedes, BMW\u2019s en Land Cruisers.<\/p>\n<p>Die voertuie word dan oor die grense gesmokkel na plekke soos Zambi\u00eb en Mosambiek waar dit geherregistreer en verkoop word.<\/p>\n<p>Mnr. Koekemoer het gemeld dat die waarde van byvoorbeeld \u2019n Porsche Cayenne wissel tussen R1.9 en R4 miljoen.<\/p>\n<p>Hy was baie ge\u00efnteresseerd in die manier waarop daar by huise ingebreek en huisware gesteel word in Middelburg.<\/p>\n<p>In die laaste paar maande was die modus operandi bykans altyd dieselfde.<\/p>\n<p>Die palissadehek word blitsig oopforseer, waarna die veiligheidshekke binne sekondes met \u2019n koevoet of platpunt skroewedraaier oopgemaak en waardevolle huisware soos platskerm televisies, skootrekenaars en juweliersware gesteel word.<\/p>\n<p>In bykans al die gevalle het die voertuie in trurat by die erf ingery om hul buit te laai.<\/p>\n<p>By baie van die inbrake is daar ook voertuie gesteel.<\/p>\n<p>In al die gevalle waar die groep gesien is, is ges\u00ea dat hulle baie goed geklee was.<\/p>\n<p>\u201cHulle moet aanpas by die tipe voertuie wat hul steel. Dit is hoekom hulle so netjies aangetrek is,\u201d s\u00ea mnr. Koekemoer.<\/p>\n<p>Mnr. Koekemoer het gemeld dat di\u00e9 inbrake direk dieselfde modus operandi is as wat hulle tans ondersoek.<\/p>\n<p>\u201cOf dit is een groep wat s\u00e1\u00e1m opereer, \u00f3f twee groepe wat saamwerk om in verskillende areas te opereer.\u201d<\/p>\n<p>Hy s\u00ea dat die Porsche Cayenne wat Vrydag betrokke was by die inbraak dalk in Gauteng gesteel kon gewees het, aangesien die N4 die deurgangsroete is na Mosambiek.<\/p>\n<p>Daar is aan hom verduidelik hoe maklik dit is om vanaf Aerorand na die N4 te vlug en was hy nog meer oortuig dat dit dieselfde voertuigdiewe uit Gauteng is wat gou in Middelburg kom inbreek het.<\/p>\n<p>\u2022 Hy het genoem dat daar tans ook \u2019n sindikaat is wat geweldig baie motorfietse steel in Gauteng. Hy was verbaas toe hy verneem dat dieselfde ook in Middelburg gebeur.<\/p>\n<figure id=\"attachment_70613\" aria-describedby=\"caption-attachment-70613\" style=\"width: 520px\" class=\"wp-caption alignnone\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-70613\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2017\/08\/p5-LL-ZN-520x400.jpg\" alt=\"\" width=\"520\" height=\"400\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2017\/08\/p5-LL-ZN-520x400.jpg 520w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2017\/08\/p5-LL-ZN-300x231.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 520px) 100vw, 520px\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-70613\" class=\"wp-caption-text\">Porsche Panamera.<\/figcaption><\/figure>\n<p>\u201cDaar is tw\u00e9\u00e9 sindikate by die motorfietsdiefstalle. Daar is een groep wat die volledige motorfiets uitvat na Mosambiek om te verkoop en dan is daar \u2019n groep wat die motorfietse steel en uitmekaar haal om die parte te verkoop.\u201d Hy noem dat hulle veral ge\u00efnteresseerd is in superfietse.<\/p>\n<p>Interessant om te meld dat daar die afgelope jaar verskeie gesteelde motorfietse in bosse om die dorp gevind is, sodat die booswigte dit later weer kon kom haal.<\/p>\n<p>In Juniemaand is mnr. Jakes Joubert se motorfiets, \u2019n Kawasaki ZX 1400 (\u2019n supermotorfiets) in Kanonkop gesteel. Dit is die volgende dag op \u2019n plaas op die Stoffbergpad gevind, maar was heeltemal uitmekaar gehaal. Dit was hier duidelik dat hulle die motorfiets uitmekaar gehaal het om die parte te verkoop.<\/p>\n<p>\u2022 Mnr. Koekemoer vra dat enige persoon wat inligting het oor die sindikaat se bedrywighede vir hom \u2019n WhatsApp moet stuur na 082 820 3680 of \u2019n e-pos na koekies.wk@gmail.com.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Jou Porsche is nie veilig nie! Die dae van donkiekar ry is lankal verby vir inbrekers. Hulle dra nou die duurste klere en ry die duurste karre, karre wat tot R4 miljoen kos.<\/p>\n","protected":false},"author":2844,"featured_media":70609,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naude","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[],"class_list":["post-70608","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/70608","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2844"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=70608"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/70608\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/70609"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=70608"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=70608"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=70608"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}