{"id":70507,"date":"2017-08-09T07:30:00","date_gmt":"2017-08-09T05:30:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/70507\/namibie-nie-meer-veilige-bestemming-egpaar-vertel-van-rooftog\/"},"modified":"2017-08-10T09:15:56","modified_gmt":"2017-08-10T07:15:56","slug":"namibie-nie-meer-veilige-bestemming-egpaar-vertel-van-rooftog","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2017\/08\/09\/namibie-nie-meer-veilige-bestemming-egpaar-vertel-van-rooftog\/","title":{"rendered":"Video: Namibi\u00eb nie meer veilige bestemming &#8211; egpaar vertel van rooftog"},"content":{"rendered":"<p>Oud brandweerhoof, Gert Pretorius (69), het pas in Middelburg aangekom en vertel van die rooftog Donderdagoggend by Duin Sewe in Namibi\u00eb.<\/p>\n<p>\u201cOns lewe, dit is die belangrikste!\u201d was sy eerste woorde toe hy oor die traumatiese gebeure praat.<\/p>\n<p>Mnr. Pretorius vertel dat hulle by die duin, wat die sewende hoogste sandduin in die w\u00eareld is, gestop het om daarna te kyk.<\/p>\n<p>Sy vrou, Emma (70) het by die voertuig bly staan en hy het \u2019n entjie weggestap om klippies en sand op te tel.<\/p>\n<p>Mnr. Pretorius s\u00ea sy vrou het opgemerk dat \u2019n voertuig eers verby ry en daarna omdraai en in hul rigting kom.<\/p>\n<p>Hyself het dit egter nie opgemerk nie.<\/p>\n<figure id=\"attachment_70508\" aria-describedby=\"caption-attachment-70508\" style=\"width: 520px\" class=\"wp-caption alignnone\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-70508\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2017\/08\/duinsewe_64521-520x390.jpg\" alt=\"\" width=\"520\" height=\"390\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2017\/08\/duinsewe_64521-520x390.jpg 520w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2017\/08\/duinsewe_64521-270x203.jpg 270w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2017\/08\/duinsewe_64521-768x576.jpg 768w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2017\/08\/duinsewe_64521.jpg 800w\" sizes=\"auto, (max-width: 520px) 100vw, 520px\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-70508\" class=\"wp-caption-text\">Duin Sewe is \u2019n bekende toerisme aantreklikheid.<\/figcaption><\/figure>\n<p>\u2019n Groep van vier mans het uit die voertuig gespring en me. Pretorius met hul messe gedreig.<\/p>\n<p>\u201cEmma het my aandag probeer trek om te skree en te fluit, maar ek het niks gehoor nie. Toe ek omdraai, het hulle my gegryp.\u201d<\/p>\n<p>Mnr. Pretorius s\u00ea hulle het hom deursoek en sy beursie en selfoon geroof.<\/p>\n<p>Daarna het hulle die kar deursoek, waar hulle die egpaar se kameras en ander sakke gegryp het. In di\u00e9 sakke was onder andere tentpenne, selfoonlaaiers en me. Pretorius se grimeersakkie.<\/p>\n<p>Die rowers het ook die voertuig se sleutels gevat en drie van die voertuig se bande met messe stukkend gesteek, voordat hulle weggejaag het.<\/p>\n<p>Die egpaar het begin aanstap na \u2019n avontuurkamp, sowat 500 meter vanaf die duin, vanwaar die polisie en insleepdienste gekontak is.<\/p>\n<p>Hul voertuig is ingesleep en mnr. Johan Swanepoel het hom oor die getraumatiseerde paartjie ontferm.<\/p>\n<p>Mnr. Pretorius s\u00ea hul ID\u2019s, bestuurderslisensies, bankkaarte en ander belangrike kaarte was alles in hul beursies. Hul paspoorte was gelukkig in \u2019n ander sak en hy het ook \u2019n ou bestuurderslisensie, wat nog geldig is tot 2019, in sy voertuig gekry.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<div class='tie-fluid-width-video-wrapper tie-ignore-fitvid' style='margin-bottom: 30px;'>\n\t\t\t<iframe style='width: 100%; min-height: 300px; aspect-ratio: 16\/9;' src='https:\/\/www.youtube-nocookie.com\/embed\/dxFA1PxXFF8' loading='lazy'><\/iframe>\n\t\t<\/div>\n<p>Hy s\u00ea dat hulle weens die probleme met die bankkaarte wat gesteel is, nie toegang tot kontant gehad het nie. Hul kinders en ander familielede het geld in mnr. Swanepoel se rekening inbetaal, vanwaar hy dit onttrek en vir hulle gegee het.<\/p>\n<p>Mnr. Pretorius s\u00ea dit het hulle R4 000 gekos om net die drie bande te vervang. Dit sluit nie die insleep- en ander kostes in nie.<\/p>\n<p>Die beplanning was dat hulle Vrydag \u2019n ander sleutel vir hul voertuig sou laat maak.<\/p>\n<p>Donderdagaand het die polisie egter by hulle opgedaag met me. Pretorius se grimeersakkie. In die sakkie was haar grimering, asook die voertuig se sleutel!<\/p>\n<figure id=\"attachment_70509\" aria-describedby=\"caption-attachment-70509\" style=\"width: 520px\" class=\"wp-caption alignnone\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-70509\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2017\/08\/17cc1-1_62997-520x390.jpg\" alt=\"\" width=\"520\" height=\"390\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2017\/08\/17cc1-1_62997-520x390.jpg 520w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2017\/08\/17cc1-1_62997-270x203.jpg 270w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2017\/08\/17cc1-1_62997-768x576.jpg 768w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2017\/08\/17cc1-1_62997.jpg 800w\" sizes=\"auto, (max-width: 520px) 100vw, 520px\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-70509\" class=\"wp-caption-text\">Mnr. en me. Gert en Emma Pretorius.<\/figcaption><\/figure>\n<p>Volgens die polisie het hulle die grimeersakkie naby \u2019n woongebied in daardie omgewing opgetel.<\/p>\n<p>\u2022 Baie mense was geskok toe hulle verneem van die rooftog in Namibi\u00eb, aangesien dit een van die lande is wat vir vele nog \u2019n \u201cveilige\u201d vakansiegunsteling was.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Namibi\u00eb is nie meer die veilige bestemming waarheen toeriste stroom nie.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":70508,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"video","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naude","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[],"class_list":["post-70507","post","type-post","status-publish","format-video","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","post_format-post-format-video"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/70507","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=70507"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/70507\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/70508"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=70507"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=70507"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=70507"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}