{"id":70455,"date":"2017-08-08T08:11:00","date_gmt":"2017-08-08T06:11:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/70455\/valskermklub-in-finansiele-moeilikheid\/"},"modified":"2017-08-08T08:15:43","modified_gmt":"2017-08-08T06:15:43","slug":"valskermklub-in-finansiele-moeilikheid","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2017\/08\/08\/valskermklub-in-finansiele-moeilikheid\/","title":{"rendered":"Valskermklub in finansi\u00eble moeilikheid"},"content":{"rendered":"<p>Die klub is na alle waarskynlikheid onder finansi\u00eble druk omdat hulle na wat verneem word nie hul verpligtinge aan die Suid-Afrikaanse Inkomstediens nagekom het nie en stewige boetes van honderde duisende rande in die gesig staar.<\/p>\n<p>Alhoewel die klub steeds operasioneel is, is daar klaarblyklik geen vliegtuie beskikbaar om hulle te help nie, omdat hulle nie hul verpligtinge nagekom het nie.<\/p>\n<p>Hulle het \u2019n versoek ingedien om verlede maand na die Middelburg Vliegveld te skuif, wat aanvanklik deur die Middelburg Aero Club-raad goedgekeur is, maar die lede het teen die skuif gestem.<\/p>\n<p>\u201cDie versoek is afgekeur weens verskeie tegniese sake, wat wissel van kantore en geriewe, die deel van die lugruim wat \u2019n onveilige situasie kon veroorsaak en finansi\u00eble implikasies,\u201d het &#8216;n lid van die Middelburg Aero Club ges\u00ea.<\/p>\n<p>Al die komiteelede van die Valskermklub het intussen bedank en kan die klub nie behoorlik funksioneer alvorens hulle nie \u2019n nuwe komitee verkies en hul verpligtinge aan SAID nagekom het nie.<\/p>\n<p>Dit is weens hierdie redes dat hulle ook hul vertoning by die Buiteleweskou gekanselleer het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Witbank Valskermklub was nie die naweek te sien by die Buiteleweskou by De Voetpadkloof nie nadat \u2019n versoek om te hervestig by die Middelburg Vliegklub geweier is.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":70496,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Tobie van den Bergh","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[],"class_list":["post-70455","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/70455","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=70455"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/70455\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/70496"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=70455"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=70455"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=70455"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}