{"id":70333,"date":"2017-08-04T08:46:54","date_gmt":"2017-08-04T06:46:54","guid":{"rendered":"http:\/\/mobserver.co.za\/?p=70333"},"modified":"2017-08-04T13:01:41","modified_gmt":"2017-08-04T11:01:41","slug":"die-jag-onwettig","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2017\/08\/04\/die-jag-onwettig\/","title":{"rendered":"Di\u00e9 jag onwettig"},"content":{"rendered":"<p>In die jongste voorval is 17 jagters met 40 honde op die plaas Roodepoort in die Arnot omgewing betrap. Die groep het gevlug en drie is gearresteer.<\/p>\n<p>Boere kla al vir jare oor die probleem, aangesien die polisie baie keer nie van die jagters arresteer nie.<\/p>\n<p>Word hulle wel aangekla, kom hulle gewoonlik net weg met \u2019n ligte boete of waarskuwing vir betreding.<\/p>\n<p>\u2022 Mnr. Johan Coetzer (Hoof, Natuurbewaarder Ho\u00ebveldstreek &#8211; Ermelo) s\u00ea daar is beslis wetgewing oor onwettige jag met honde.<\/p>\n<p>\u201cDie wette is daar, die polisie moet dit net toepas.\u201d<\/p>\n<p>Hy het gemeld dat hy met die hulp van adv. Charles Lloyd inligtingstukke met uitgewysde sake laat saamstel het wat wyd aan polisiestasies uitgegee is.<\/p>\n<p>Hulle het ook \u2019n opgestelde klagstaat wat aanklaers kan gebruik wanneer onwettige jagters aangekla word.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-medium wp-image-70335\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2017\/08\/honde2-LL-ZN-520x400.jpg\" alt=\"\" width=\"520\" height=\"400\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2017\/08\/honde2-LL-ZN-520x400.jpg 520w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2017\/08\/honde2-LL-ZN-300x231.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 520px) 100vw, 520px\" \/><\/p>\n<p>Hy het simpatie met die boere in die Middelburg en omgewing, aangesien natuurbewaring (Mpumalanga Toerisme en Parke Agentskap) met \u2019n probleem van te min personeel (sowat 70% tekort) het en nie altyd gou by die boere kan uitkom nie.<\/p>\n<p>In die Ermelo omgewing, het hy \u2019n daadwerklike aksie begin om onwettige jag by die horings te pak.<br \/>\nMnr. Coetzer s\u00ea hy het spesiale nie-jag borde laat maak en reeds sowat 500 versprei. As die boer di\u00e9 bordjie by hom koop, registreer hy die boer se naam op \u2019n lys.<\/p>\n<p>Daar word duidelik aangedui dat daar nie gejag mag word nie in Afrikaans, Engels en Zoeloe.<\/p>\n<p>Boere wat by hom registreer, word ook van raad en inligting oor die wetgewing voorsien rakende onwettige jag.<\/p>\n<p>Hy het gemeld dat boere die reg het om \u2019n siviele arrestasie op hul plaas uit te voer as daar onwettig op sy plaas met honde gejag word.<\/p>\n<p>In die geval waar \u2019n boer die noodsaaklikheid sien om \u2019n onwettige jagter se honde te skiet, soos in die geval waar hulle byvoorbeeld sy skape of van sy ander wild jag, kan hy dit doen.<\/p>\n<p>Mnr. Coetzer s\u00ea daar is egter \u2019n baie dun lyn wat nie oortree moet word nie, anders kan die boer self ook aangekla word.<\/p>\n<p>Daar kan ook beslag gel\u00ea word op die jagters se voertuie.<\/p>\n<p>Honde kan ni\u00e9 na die Dierebeskermingsvereniging geneem word nie, aangesien die sake lank kan duur en natuurbewaring nie die skutgelde kan verhaal nie.<\/p>\n<p>Sy e-pos adres is johanc@mtpa.co.za<\/p>\n<p>\u2022 Tydens \u2019n onderhoud in Meimaand met prof. Gerhard Verdoorn, eienaar van die Griffon Gifinligtingsentrum, ook boere genooi om hom te kontak vir raad met hierdie ernstige probleem.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea hierdie tipe jag is regdeur die land \u2019n probleem. Veral in die Oos-Kaap en Pongola is dit al buite beheer. Hy s\u00ea hy het ook gehoor van talle gevalle in Klerksdorp (Noord-Wes) en selfs boere uit die Transkei skakel hom vir raad omdat daar jag gemaak word op hul skape.<\/p>\n<p>\u201cHierdie mense jag nie vir kos nie! Hulle jag kommersieel!\u201d<\/p>\n<p>Hy s\u00ea dat indien die polisie nie hul samewerking wil gee nie, moet die grondeienaar die saak onmiddellik by die distrikskommissaris en die SAPD se onafhanklike klagtedirektoraat aanmeld.<br \/>\nBoere wat meer inligting verlang, kan dr. Verdoorn kontak by nesher@tiscali.co.za of 082 446 8946.<\/p>\n<p>\u2022 Die plaaslike veediefstaleenheid het ges\u00ea dat boere welkom is om hulle ook te kontak, sou daar onwettig op hul plase gejag word met honde.<\/p>\n<p>Hul bystandnommer is 071 328 1509 of bel adj. Wimpie Botha by 082 303 9935 of kapt. Tommy Nyambi (veediefstaleenheid bevelvoerder) by 071 473 3421.<\/p>\n<p>\u2022 Die Dierebeskermingswet is duidelik daaroor dat \u2019n dier nie opgelei mag word om \u2019n ander dier aan te val of te dood nie.<\/p>\n<p>Snr-insp. Petro Oberholzer (Middelburg DBV) het ges\u00ea dat hierdie jagters ook aangekla kan word onder di\u00e9 wet.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Daar is wetgewing teen jagters wat onwettig met hul honde op boere se plase jag.<\/p>\n","protected":false},"author":2844,"featured_media":70334,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"gallery","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naude","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[1638,7317],"class_list":["post-70333","post","type-post","status-publish","format-gallery","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-honde","tag-jag","post_format-post-format-gallery"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["honde","Jag"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/70333","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2844"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=70333"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/70333\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/70334"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=70333"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=70333"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=70333"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}