{"id":69433,"date":"2017-07-17T10:00:00","date_gmt":"2017-07-17T08:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/69433\/stroper-dryfas-trek-hoofseun-in\/"},"modified":"2017-07-17T14:09:24","modified_gmt":"2017-07-17T12:09:24","slug":"stroper-dryfas-trek-hoofseun-in","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2017\/07\/17\/stroper-dryfas-trek-hoofseun-in\/","title":{"rendered":"Stroper dryfas trek hoofseun in"},"content":{"rendered":"<p>Die hoofseun van Belfast Akademie, CJ Uys (17), het ernstige beserings opgedoen nadat die dryfas van \u2019n stroper hom ingetrek het.<\/p>\n<p>CJ se pa, Nico, \u2019n welbekende boer op die Belfast\/Dullstroompad, s\u00ea CJ het Saterdag op die trekker gesit en oorgeleun om te kyk of alles nog reg is met die stroper.<\/p>\n<p>Die volgende oomblik het die dryfas van die stroper (wat onder die trekker deurgaan), sy los windbreker beetgekry en dit ingetrek.<\/p>\n<p>\u201cCJ se klere is van hom afgeskeur,\u201d vertel mnr. Uys.<\/p>\n<p>CJ het fisies geveg om uit die kake van die dryfas te bly, maar mnr. Uys s\u00ea sy seun het nie velle op sy rug nie en dat sy arms en bene ook seergekry het in die geveg om nie heeltemal ingetrek te word nie.<\/p>\n<p>\u201cDit is net genade dat hy geen bene gebreek het nie,\u201d het mnr. Uys ges\u00ea.<\/p>\n<p>Mnr. Uys s\u00ea hy was nie ver van CJ af nie en het sy beseerde seun in sy voertuig gehelp en dokter toe gejaag.<\/p>\n<p>Mnr. Uys en sy vrou, Hannatjie, het van die dokter af na die Life Midmed Hospitaal gejaag waar hy gestabiliseer en later oorgeplaas is na die Kosmos Hospitaal.<\/p>\n<p>CJ word intussen in die intensiewe eenheid behandel vir sy beserings en het ook reeds \u2019n operasie ondergaan.<\/p>\n<p>Mnr. Uys het gemeld dat \u201cdit goed gaan onder omstandighede en dat CJ stabiel is.\u201d<\/p>\n<p>CJ is by sy positiewe en sy ouers s\u00ea die dokter het hulle meegedeel dat as CJ nie so fiks was nie, sou hy baie ernstiger beseer gewees het.<\/p>\n<p>Hul seun is \u2019n goeie hokkiespeler en hokkieskeidsregter.<\/p>\n<p>Die gesin is oorweldig deur die ongelooflike ondersteuning \u201cwat ons van oraloor, selfs w\u00eareldwyd ontvang.\u201d Hulle het elke persoon bedank wat hulle ondersteun deur middel van boodskappe en gebede.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die hoofseun van Belfast Akademie, CJ Uys (17), het ernstige beserings opgedoen nadat die dryfas van \u2019n stroper hom ingetrek het.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":69434,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naude","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[7199,7198,7201,7202,7197,7203,7200],"class_list":["post-69433","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-belfastdullstroompad","tag-cj-uys-17","tag-hannatjie","tag-hokkiespeler","tag-hoofseun-van-belfast-akademie","tag-kosmos-hospitaal","tag-nico-uys"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["Belfast\/Dullstroompad","CJ Uys (17)","Hannatjie","hokkiespeler","hoofseun van Belfast Akademie","Kosmos hospitaal","Nico Uys"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/69433","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=69433"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/69433\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/69434"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=69433"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=69433"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=69433"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}