{"id":69184,"date":"2017-07-09T07:00:00","date_gmt":"2017-07-09T05:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/69184\/inbrekers-skrik-nie-vir-pit-bulhonde\/"},"modified":"2017-07-12T11:27:38","modified_gmt":"2017-07-12T09:27:38","slug":"inbrekers-skrik-nie-vir-pit-bulhonde","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2017\/07\/09\/inbrekers-skrik-nie-vir-pit-bulhonde\/","title":{"rendered":"Inbrekers skrik nie vir pit bulhonde"},"content":{"rendered":"<p>Me. Petro Landsberg s\u00ea haar man, Mark en seun, Gerhard van Greuning (24) is kort na 04:00 gewek deur die alarm.<\/p>\n<p>Gerhard het eers gedink dat mnr. Landsberg die honde ingebring het van buite af.<\/p>\n<p>Hulle het ondersoek gaan instel in die huis en dadelik gemerk dat Gerhard se skootrekenaar, wat op \u2019n stoel gel\u00ea het, gesteel is.<\/p>\n<p>Die mans het ook hul groot platskerm televisie stukkend gekry by die eetkamervenster. Hulle kon hom nie deur die venster getrek kry nie en het hom laat val.<\/p>\n<p>Aldrie die honde se rughare het gerys toe hulle in die vertrek instap waar die inbrekers was en buite het hulle ook al blaffend geruik waar die inbrekers rondgesluip het.<\/p>\n<p>Me. Landsberg, wat uitstedig was tydens die inbraak, s\u00ea hulle het ho\u00eb mure en na aanleiding van CCTV videomateriaal van hul bure kon hulle agterkom dat die booswigte van Renostraat se kant af oor die muur gespring het.<\/p>\n<p>\u201cHulle moes die alarmogies voor in die erf gesien het en het langs die huis af agterom geloop.<\/p>\n<p>Die inbrekers het eers by die lapa probeer inbreek, maar kon nie regkom nie en is na die eetkamervenster.<\/p>\n<p>Hulle het die diefwering oopgebreek met \u2019n skroewedraaier (wat later deur die huismense opgetel is) en deurgeklouter. Die alarmogie het hulle nie opgetel nie en die vermoede bestaan dat hulle op die grond gekruip het na die sitkamer.<\/p>\n<p>In die sitkamer het die alarm egter afgegaan, waarop hulle die televisie met drade en al uit die muur gepluk het en kort daarna laat val het. Hulle het die nag in gevlug.<\/p>\n<p>Voertuigligte wat gesien is op die videomateriaal is \u2019n aanduiding dat hul makkers in die straat vir hulle gewag het met \u2019n voertuig.<\/p>\n<p>Me. Landsberg s\u00ea sy is bly haar man en seun het nie dadelik gehardloop na die sitkamer toe nie, anders kon die inbrekers hulle dalk oorrompel en beseer het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Twee oorlamse inbrekers het Dinsdag in die vroe\u00eb oggendure ingebreek by \u2019n huis in Jakarandastraat, terwyl die huismense \u00e9n drie pit bulhonde in die huis gel\u00ea en slaap het!<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":69185,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naude","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[],"class_list":["post-69184","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/69184","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=69184"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/69184\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/69185"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=69184"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=69184"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=69184"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}