{"id":69180,"date":"2017-07-08T07:00:00","date_gmt":"2017-07-08T05:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/69180\/oud-inwoner-red-hond-uit-see-2\/"},"modified":"2017-07-08T07:02:53","modified_gmt":"2017-07-08T05:02:53","slug":"oud-inwoner-red-hond-uit-see-2","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2017\/07\/08\/oud-inwoner-red-hond-uit-see-2\/","title":{"rendered":"Video: Oud-inwoner red hond uit see"},"content":{"rendered":"<p>Me. Siobhan Jansen van Vuuren (21), \u2019n oud-leerling van Ho\u00ebrskool Ben Viljoen, wat tans Toerismebestuur studeer aan die Universiteit van Pretoria, is gevra om saam met die matriekleerlinge van Ben Viljoen op hul toerisme toer na Kaapstad te gaan.<\/p>\n<p>Die groep het om 12:00 by The Outlook restaurant, wat uitkyk oor die hawe in Houtbaai, gesit vir middagete.<\/p>\n<p>\u201cEen van die leerlinge het geskree: \u2018Kyk wat doen daai man met die hond\u2019. Ek het dadelik die hond in die see gesien en \u2019n man wat met \u2019n staal stok in sy hand staan,\u201d s\u00ea me. Jansen van Vuuren.<\/p>\n<p>Sy vertel dat die man die hond met die stok oor die kop geslaan het en die hond aanhouded teruggedruk het onder die water wanneer die hond probeer opkom vir suurstof.<\/p>\n<p>\u201cEk het nie eers twee keer gedink nie. Ek het dadelik my handskoene uitgetrek en by die restaurant se deur uitgestorm. \u2019n Aantal matriekseuns kort op my hakke,\u201d s\u00ea me. Jansen van Vuuren.<\/p>\n<p>Van die ander matriek leerlinge het op hierdie stadium hul selfone uitgehaal en \u2019n video geneem van die gebeurtenis.<\/p>\n<p>Op die beeldmateriaal kan daar gesien word dat me. Jansen van Vuuren dadelik na die hond hardloop, terwyl een van die matriek leerlinge die man na die grond geduik het in \u2019n poging om seker te maak die man kan nie me. Jansen van Vuuren keer om die hond vanuit die see te red nie.<\/p>\n<p>\u201cDie hond het getjank en gehuil. Hy het erge snywonde aan sy kop gehad waar die man hom met die stok geslaan het,\u201d vertel me. Jansen van Vuuren.<\/p>\n<p>Sy het haar lewe ingevaar gestel en tot teen die see gehardloop en haar hande en arms in die koue water gedruk om die hond vanuit die water te red.<\/p>\n<div class='tie-fluid-width-video-wrapper tie-ignore-fitvid' style='margin-bottom: 30px;'>\n\t\t\t<iframe style='width: 100%; min-height: 300px; aspect-ratio: 16\/9;' src='https:\/\/www.youtube-nocookie.com\/embed\/J3tvBQlyGvc' loading='lazy'><\/iframe>\n\t\t<\/div>\n<p>\u201cEk kon sommer die hond se verligting in sy o\u00eb sien toe ek hom in my arms gehad het. Hy was so bang en het baie gebewe,\u201d s\u00ea sy.<\/p>\n<p>Me. Jansen van Vuuren het die hond teruggeneem na die restaurant waar sy die bestuurder gevra het vir handoeke of komberse sodat sy die hond kan warm kry.<\/p>\n<p>Sy vertel dat die matriek leerlinge dadelik daarop aangedring het om die hond saam met hulle terug te neem na Groblerdal.<\/p>\n<p>Hul het egter uitgevind dat daar \u2019n kliniek vir hawelose diere, die DARG Domestic Animal Rescue Group, net buite Houtbaai gele\u00eb is.<\/p>\n<p>Die hond is na die kliniek geneem waar hy tans aansterk.<\/p>\n<p>Me. Jansen van Vuuren is deur die kliniek beloof dat hul haar op hoogte sal hou oor die hond se toestand en wanneer daar \u2019n goeie huis vir hom gevind is.<\/p>\n<p>\u201cMy grootste hoop is net dat hierdie berig mense sal inspireer om diere beter te hanteer.\u201d<\/p>\n<p>Sy bedank ook almal wat gehelp het, veral die matriek seuns, \u201cek is baie trots op die matrieks se vinnige optrede en goeie gedrag,\u201d s\u00ea me. Jansen van Vuuren.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2019n Oud-inwoner van Groblersdal het Sondag \u2019n hond se lewe gered.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":69182,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"video","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Janine van Staden","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[],"class_list":["post-69180","post","type-post","status-publish","format-video","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","post_format-post-format-video"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/69180","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=69180"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/69180\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/69182"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=69180"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=69180"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=69180"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}