{"id":68975,"date":"2017-06-29T12:26:40","date_gmt":"2017-06-29T10:26:40","guid":{"rendered":"http:\/\/mobserver.co.za\/?p=68975"},"modified":"2017-06-29T12:26:40","modified_gmt":"2017-06-29T10:26:40","slug":"opvolg-doodskissaak-nou-na-hooggeregshof","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2017\/06\/29\/opvolg-doodskissaak-nou-na-hooggeregshof\/","title":{"rendered":"Opvolg: Doodskissaak nou na hooggeregshof"},"content":{"rendered":"<p>Die doodskissaak, waarin daar op video gesien kan word hoe Victor Mlotshwa benoud gil nadat hy in \u2019n doodskis ingedwing word, het groot politieke aandag geniet met luide betogings voor die Middelburg Landdroshof met hul vorige verskynings.<\/p>\n<p>Oosthuyzen en Jackon staar sewe aanklagte, waaronder aanranding, ontvoering, poging tot moord en intimidasie, in die gesig.<\/p>\n<p>Hul verhoor sou Maandag 26 Junie in Middelburg begin. Die staat het toe aangedui dat die Nasionale Vervolgingsgesag besluit het om die twee in die Hooggeregshof aan te kla.<\/p>\n<p>Die saak is nou vir verhoor van 31 Julie tot 10 Augustus op die hofrol geplaas.<\/p>\n<p>Die staat het tien getuies gelys waaronder Victor Mlotshwa en Denton Sitlole, wat beweer dat hy op dieselfde dag as Mlotshwa aangerand is.<\/p>\n<p>Chane Oosthuyzen, Willem se vrou, het op Facebook op kommentaar oor die nuus dat haar man nog langer in aanhouding moet bly ges\u00ea: \u201cDis ongelukkig die pad wat ons stap, maar eendag sal ons verstaan.<\/p>\n<p>Lees vorige stories hier:<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/68907\/doodskissaak-weer-uitgestel\/\" target=\"_blank\">Doodskissaak weer uitgestel<\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/59978\/video-update-christmas-in-jail-for-coffin-case-suspects\/\" target=\"_blank\">(Video) Update: Christmas in jail for coffin case suspects<\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/59972\/media-sak-toe-op-middelburg\/\" target=\"_blank\">Media sak toe op Middelburg <\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/59962\/video-protesting-begins\/\" target=\"_blank\">Video: Protesting begins<\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/59955\/breaking-news-coffin-case-only-anc-youth-league-granted-permission-to-protest\/\" target=\"_blank\">(Breaking News) Coffin case: Only ANC Youth League granted permission to protest<\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/59948\/update-three-major-political-parties-to-protest-during-coffin-case\/\" target=\"_blank\">Update: Three major political parties to protest during coffin case<\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/59908\/update-juju-on-his-way-to-middelburg\/\" target=\"_blank\">Update: Juju on his way to Middelburg<\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/59900\/update-prepare-for-chaos\/\" target=\"_blank\">Update: Prepare for chaos<\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/59894\/opvolg-doodskis-was-vir-afgestorwe-werker\/\" target=\"_blank\">Opvolg: Doodskis was vir afgestorwe werker<\/a><\/p>\n<p>Ons het baie geleer en ons het ons lewe reg gemaak met God. Waar ons van dag tot dag net aan geploeter het, te besig vir God, te moeg om in die aande Bybel te lees&#8230;dalk was dit die doel, dat ons moes sien ons was op die verkeerde pad, dat mens verby mekaar gelewe het, \u2019n gejaag na wind.<\/p>\n<p>\u201cDis \u2019n ondraaglike pad, baie trane, woede, nagte om sit oor jy nie kan slaap nie. Die onsekerheid, die seer, die le\u00eb bed, jou kinders se gesiggies wat hunker na pappa, die vrae.\u201d<\/p>\n<p>Sy s\u00ea dat baie mense hul veroordeel selfs op grond van geloof. Sy s\u00ea egter dat in plaas daarvan dat die voorval huwelike en gesinne moes vernietig, haar man nou net \u201cdieper in haar hart ingedruk\u201d is.<\/p>\n<p>\u201cEk sal nie skaam wees vir my man nie. Ek het met \u2019n wonderlike man getrou. Ongeag wat gebeur het. Dankie aan almal vir die ondersteuning. Elkeen is geregtig op hul eie opinie maar die wat oordeel het ons net sterker gemaak.\u201d<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die sogenaamde Doodskis Twee, Willem Oosthuyzen en Theo Jackson, se saak is van die Middelburg Steekshof na die Hooggeregshof in Delmas verskuif vir verhoor. <\/p>\n","protected":false},"author":2844,"featured_media":64226,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Jana Boshoff","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[],"class_list":["post-68975","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/68975","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2844"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=68975"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/68975\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/64226"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=68975"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=68975"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=68975"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}