{"id":67628,"date":"2017-05-31T08:19:23","date_gmt":"2017-05-31T06:19:23","guid":{"rendered":"http:\/\/mobserver.co.za\/?p=67628"},"modified":"2017-05-31T15:03:17","modified_gmt":"2017-05-31T13:03:17","slug":"skole-rugbyspeler-slaan-jong-man-met-bottel-2","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2017\/05\/31\/skole-rugbyspeler-slaan-jong-man-met-bottel-2\/","title":{"rendered":"Skole rugbyspeler slaan jong man met bottel"},"content":{"rendered":"<p>Die rugbyspeler het saam met sy maats uit die koshuis geglip en by die Malibu Club gaan kuier.<\/p>\n<p>Hoe die geveg verloop en waar dit begin het, verskil volgens die twee partye.<\/p>\n<p>Aan die een kant is daar bewerings van provokasie en \u2019n onderonsie wat al vroe\u00ebr by \u2019n ander kuierplek begin het en aan die ander kant is dit \u2019n bende-aanval op \u2019n onskuldige man.<\/p>\n<p>Die betrokkenes het geweier om hulle indentiteit bekend te maak.<\/p>\n<p>Tydens die geveg is die jong Middelburg inwoner glo deur twee mans vasgedruk en is hy so erg met<\/p>\n<p>\u2019n bottel aangerand, dat die skade in \u2019n Pretoriase hospitaal herstel moes word.<\/p>\n<p>Die voorval is deur die hoof van Ho\u00ebrskool Middelburg, mnr. Johan Stronkhorst, bevestig. Hy het ges\u00ea dat daar reeds \u2019n dissiplin\u00eare verhoor was en dat die rugbyspeler teruggestuur is na sy ouerhuis in die Kaap.<\/p>\n<p>Die seun sou waarskynlik vanjaar vir die Pumas in die Cravenweek uitgedraf het.<\/p>\n<p>Hy was een van die sterre tydens die Classic Clash kragmeting tussen HTS Middelburg en Ho\u00ebrskool Middelburg.<\/p>\n<p>\u2022Intussen maak die voorval steeds opslae waartydens \u2019n eerstespan speler van HTS Middelburg \u2019n skeidsregter met die skouer geloop het tydens \u2019n wedstryd teen Nelspruit. Mnr. Ricus van der Hoven, ook \u2019n dominee, het ges\u00ea dat hy met sy rug na die speler gedraai was. Hy is intussen gevra om \u2019n verslag oor die voorval op te stel.<\/p>\n<p>\u2022Die jong voorspeler, wat nooit by enige voorvalle betrokke was nie, sou voor \u2019n tugkomitee verskyn.<\/p>\n<p>\u2022Nog twee voorvalle waar skoolseuns skeidsregters aangeval het, het die afgelope paar weke in die provinsie plaasgevind. In een geval is is \u2019n skeidsregter gestamp en in die ander het \u2019n o\/14 speler so dreigend geword dat hy van die veld gejaag is.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2019n Briljante rugbyspeler van Ho\u00ebrskool Middelburg en twee van sy maats was in \u2019n geveg betrokke waartydens \u2019n 21-jarige man se kakebeen afgeslaan is.<\/p>\n","protected":false},"author":2844,"featured_media":67633,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Jana Boshoff","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[7004,1049,1992,7005,2155,1431,887,1088],"class_list":["post-67628","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-club-malibu","tag-danger","tag-gevaar","tag-kakebeen","tag-kinders","tag-mhs","tag-rugby","tag-warning"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["Club Malibu","danger","gevaar","kakebeen","kinders","MHS","rugby","warning"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/67628","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2844"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=67628"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/67628\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/67633"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=67628"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=67628"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=67628"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}