{"id":67189,"date":"2017-05-21T07:00:00","date_gmt":"2017-05-21T05:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/67189\/o-merrie-waars-die-old-brown-sjerrie\/"},"modified":"2017-05-22T15:13:34","modified_gmt":"2017-05-22T13:13:34","slug":"o-merrie-waars-die-old-brown-sjerrie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2017\/05\/21\/o-merrie-waars-die-old-brown-sjerrie\/","title":{"rendered":"O merrie, waar&#8217;s die Old Brown sjerrie?"},"content":{"rendered":"<p>Op OBS is daar geen kragkostes verbonde nie, dit maak van binne af warm, dit proe bobaas en die Sonde-taks op hom maak nie die bors benoud nie.<\/p>\n<p>Die koue het di\u00e9 voggies se verkope die hoogte laat inskiet, en &#8216;n groter bottel is mos maar altyd beter as &#8216;n kleintjie so die twee liters het di\u00e9 naweek harder gebrul as Brakpan se 2L Cortinas.<\/p>\n<p>&#8216;n Verdere bonus is dat die promosies met die koue saamkom, en Tops in die Mall sal van die 23ste af &#8216;n promosie op hul 750 ml bottels h\u00ea.<\/p>\n<p>\u2022Tops by die Mall s\u00ea dat hulle gedurende wintermaande beslis meer OBS bestel as normaal, want daar is nie beperkte kopers nie, en as dit koud is gryp almal na die ou bruin bottel.<\/p>\n<p>Tops het Maandagmore hul laaste een liter bottel OBS verkoop terwyl die tweeliters Saterdag reeds uitverkoop is.<\/p>\n<p>Dinsdagmore is drie nuwe kaste 750 ml bottels uitgepak voor in die winkel sodat kopers nie hoef te loop en soek na di\u00e9 goedkoop verwarmertjie nie.<\/p>\n<p>Rooiwyne is ook volgens Tops in die Mall &#8216;n winter topverkoper.<\/p>\n<p>\u2022Kanonkop Tops was Saterdag vroegoggend reeds uitverkoop aan die 750 ml, een liter en twee liter bottels, maar &#8216;n soektog in die store op kli\u00ebnte aanvraag het Maandag drie twee liter bottels opgelewer waarvan die laaste Dinsdagmore uitverkoop is.<\/p>\n<p>Gelukkig is &#8216;n nuwe besending Old Brown Dinsdag om 12:00 by Kanonkop Tops afgelewer, maar waarsku die bottelstoor, dit vlieg reeds van die rakke.<\/p>\n<p>Hulle het drie bokse een liter bottels en drie kratte twee liter bottels ingekry, maar die volgende bestelling is reeds op die boeke.<\/p>\n<p>\u2022By Blue Label Drankwinkel in Kanonkop het Old Brown sjerrie ook so vinnig van die rakke gevlieg dat daar Maandag geen voorraad was nie.<\/p>\n<p>\u2022Eastdene Liqour s\u00ea dat hulle wintermaande tot tien maal die normale hoeveelheid Old Brown sjerrie bestel.<\/p>\n<p>Hulle het reeds &#8216;n styging in verkope opgemerk en s\u00ea dat di\u00e9 sjerrie die meeste in verkope vermeerder gedurende die winter.<\/p>\n<p>Eastdene Liqour s\u00ea dat daar normaalweg tydens die winter &#8216;n daling van tot 30 % en meer op bier en koue alkoholiese drankprodukte is.<\/p>\n<p>OK Liquor in Meyerstraat waarborg dat daar altyd &#8216;n stewige voorraad van di\u00e9 soete nektar is.<\/p>\n<p>&#8220;Old Brown verkoop soos soetkoek maar ons maak seker dat ons genoeg bestel sodat daar altyd voorraad is, of jy nou &#8216;n 750ml, een liter of twee liter verkies, h\u00ed\u00e9r is,&#8221; s\u00ea OK Liquors eienaar Christo Vlok.<\/p>\n<p>\u2022 Old Brown sjerrie verkoop al meer as 100 jaar in Suid-Afrika. Dit het &#8216;n kenmerkende Spaanse Oloroso soetheid wat dit onderskei van ander sjerries. Sedert 2012, volgens Europese Unie regulasies, mag die handelsmerk &#8220;Sjerrie&#8221; net op produkte uit die Spaanse driehoek van Jerez, Sanl\u00facar de Barrameda en El Puerto de Santa Maria verskyn. Derhalwe word die woord nie bevat op die Sedgwick&#8217;s Old Brown bottel nie. Di\u00e9 lafenissie is in 1919 in Suid-Afrika begin produseer op verbruikerskaal.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>O merrie! Waar&#8217;s die Old Brown sjerrie? &#8211; was die reaksie van inwoners wat sedert Vrydag by drankwinkels aangeklop maar le\u00eb hande huiswaarts moes keer.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":67190,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Gerhard Rheeder","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[],"class_list":["post-67189","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/67189","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=67189"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/67189\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/67190"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=67189"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=67189"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=67189"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}