{"id":66433,"date":"2017-05-07T15:00:00","date_gmt":"2017-05-07T13:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/66433\/mbidi-welpies-kry-name\/"},"modified":"2017-05-08T10:09:46","modified_gmt":"2017-05-08T08:09:46","slug":"mbidi-welpies-kry-name","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2017\/05\/07\/mbidi-welpies-kry-name\/","title":{"rendered":"Mbidi welpies kry name"},"content":{"rendered":"<p>Astina, &#8216;n wit leeu, is die dogter van Tau en Tora, wat beide vergiftig is en hulle pote en koppe afgesny is. Solo is &#8216;n bruin leeu en die paartjie is die eerste wit en bruin leeu aar by Mbidi Lodge.<\/p>\n<p>Mbidi Lodge het die publiek die geleentheid gegee om hulle op Facebook te kontak en name voor te stel vir die twee wyfie welpies.<\/p>\n<p>Die mannetjie welpie se naam is egter deur mnr. Quintin Reynders gekies, aangesien hy &#8216;n baie goeie band met Astina en &#8216;n tatoe\u00ebermerk van haar naam op sy arm dra. Hy word alleenlik deur die leeu by haar toegelaat.<\/p>\n<p>Die welpies is steeds onder die sorg van Astina en is sy &#8216;n uitstekende ma vir hulle. Solo is egter uit die hok verwyder om nie die ma en haar werpsel te steur nie.<\/p>\n<p>Mnr. Reynders noem dat hul Solo in die hok langs Astina geplaas het, sodat hul nie hul sterk band moet verloor nie.<\/p>\n<p>Die mannetjie se naam is Tau, vernoem na Astina se pa.<\/p>\n<p>Die twee wyfies is Tumi, gekies deur Andreas Pekrivara, en Tora gekies deur Cameron Mays.<\/p>\n<p>Hierdie persone sal elk &#8216;n kaartjie ontvang vir &#8216;n buffetete en gratis ingang na Mbidi Lodge.<\/p>\n<p>Mbidi Lodge verwelkom almal wat graag na die welpies wil kom kyk en herinner die publiek dat hul nou &#8216;n nuwe A La Carte spyskaart het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Mbidi Lodge se nuwe familielede is die eerste keer bekendgestel na die welpies van Astina en Solo sowat 17 dae gelede die lig gesien het.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":66434,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Janine van Staden","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[],"class_list":["post-66433","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/66433","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=66433"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/66433\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/66434"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=66433"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=66433"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=66433"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}