{"id":65902,"date":"2017-04-21T11:11:58","date_gmt":"2017-04-21T09:11:58","guid":{"rendered":"http:\/\/mobserver.co.za\/?p=65902"},"modified":"2017-04-22T10:52:21","modified_gmt":"2017-04-22T08:52:21","slug":"vrou-sien-hoe-mans-inbreker-aanrand","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2017\/04\/21\/vrou-sien-hoe-mans-inbreker-aanrand\/","title":{"rendered":"Vrou sien hoe mans inbreker aanrand"},"content":{"rendered":"<p>Die vrou (wat uit vrees vir haar lewe anoniem wil bly) s\u00ea sy was gister (Woensdag) besig om gereed te maak vir werk, toe sy \u2019n kabaal in die omgewing hoor.<\/p>\n<p>Sy het by die venster uitgeloer en gesien hoe \u2019n groep van vier mans \u2019n ander man met stokke en pype slaan by die spruitjie in Weeberstraat. Volgens haar het alles baie vinnig gebeur.<\/p>\n<p>Sy het opgemerk dat daar \u2019n blou voertuig, twee wit dubbelkajuit bakkies en later ook \u2019n ou model silwer Mercedes op die toneel stop.<\/p>\n<p>\u201cEk kon duidelik die man in die gras sien l\u00ea, terwyl hulle hom slaan.\u201d<\/p>\n<p>Voordat sy nog die polisie kon kontak, het die mans in die voertuie geklim en gery.<\/p>\n<p>\u201cDie man wat op die grond gel\u00ea het, kon nog gesien word toe die ander voertuie ry, maar toe die silwer Mercedes ry, was hy skielik skoonveld.\u201d Sy s\u00ea alle aanduidings is dat die man in die Mercedes gelaai en hulle met hom weggery het.<\/p>\n<p>\u2022 In die Vrydag uitgawe van die <i>Middelburg Observer <\/i>word berig dat mnr. Dolf Coetzee met sy voertuig in die TWK gebou vasgejaag het, toe hy agter \u2019n inbreker aangejaag het. Hy en van sy werknemers is daarna te voet agter die booswig aan.<\/p>\n<p>Hy het erken dat hulle die inbreker gevang het, maar het kwaad geword toe die joernalis uitvra oor wat van die inbreker geword het.<\/p>\n<p>Mnr. Coetzee het net ges\u00ea dat hulle die inbreker aan Indi\u00ebrmans oorhandig het en dat hy nie weet of hulle die dief aan die polisie oorhandig het nie.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2019n Inwoner van Eastdene het deur haar venster gesien hoe \u2019n groep mans \u2019n man met stokke en pype aanrand en die man kort daarna \u201cverdwyn\u201d het in \u2019n ander voertuig.<\/p>\n","protected":false},"author":2844,"featured_media":65903,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naude","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[],"class_list":["post-65902","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/65902","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2844"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=65902"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/65902\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/65903"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=65902"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=65902"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=65902"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}