{"id":65688,"date":"2017-04-12T13:20:30","date_gmt":"2017-04-12T11:20:30","guid":{"rendered":"http:\/\/mobserver.co.za\/?p=65688"},"modified":"2017-04-12T13:21:09","modified_gmt":"2017-04-12T11:21:09","slug":"mans-steel-honde","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2017\/04\/12\/mans-steel-honde\/","title":{"rendered":"Mans steel honde"},"content":{"rendered":"<p>Twee mans in \u2019n rooi ou tipe Toyota Corolla het vanoggend weggejaag nadat hulle gekonfronteer is omdat hulle honde steel.<\/p>\n<p>Mnr. Hendrik Mostert s\u00ea dat hy netnou deur sy huishulp gewaarsku is dat iemand hul hondjie, \u2019n minatuur pekinees, probeer steel het.<\/p>\n<p>Hy vermoed hulle het die hondjie weer neergesit, omdat hy baie aggressief is, want die hondjie het weer huistoe gekom.<\/p>\n<p>Mnr. Mostert het in sy kar gespring en in die rigting gery waar sy tuinwerker die voertuig sien opbeweeg het in Totiusstraat (Gholfsig).<\/p>\n<p>By \u2019n stopstraat naby die substasie, het hy die voertuig sien staan. Die passasier het uitgeklim en geloop tot by die heining waar die persoon deur die heining geloer het in die huis se rigting.<\/p>\n<p>Mnr. Mostert het nader gery om die mans te konfronteer. Die oomblik toe hy uitklim, het hy gesien dat daar nog drie hondjies, twee foksterri\u00ebrs en \u2019n doberman pinscher, in die voertuig is.<\/p>\n<blockquote class=\"quote-solid\"><p>Die booswigte het die drie hondjies by die deure uitgegooi en weggejaag in die rigting van Mhluzi. Mnr. Mostert het gekyk vir \u2019n registrasienommer, maar die voertuig het nie nommerplate gehad nie.<\/p><\/blockquote>\n<p>Die hondjies het in alle rigtings weggehardloop.<\/p>\n<p>Hy het gemeld dat hy die polisie gebel en ook op die Middelburg 911\/GPF groep laat weet het dat hulle op die uitkyk moet wees vir die voertuig.<\/p>\n<p>\u201cEk vermoed hulle steel die honde, sodat die \u2018geraas\u2019 weg sal wees as hulle wil toeslaan op ons huise oor die Paasnaweek! Ek vra dat almal net sal dophou. Dalk is dit \u2019n nuwe tendens onder diewe<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Twee mans in \u2019n rooi ou tipe Toyota Corolla het vanoggend weggejaag nadat hulle gekonfronteer is omdat hulle honde steel.<\/p>\n","protected":false},"author":5031,"featured_media":65689,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[2885,7,2],"tags":[6727,6726,1111,6728],"class_list":["post-65688","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-crime-news","category-local-news","category-news-headlines","tag-hond-dief","tag-mans-steel-honde","tag-paasnaweek","tag-toyota-corrolla"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Crime News"},"tag_labels":["hond dief","mans steel honde","paasnaweek","toyota corrolla."],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/65688","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/5031"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=65688"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/65688\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/65689"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=65688"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=65688"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=65688"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}