{"id":65658,"date":"2017-04-12T12:00:00","date_gmt":"2017-04-12T10:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/65658\/inbrekers-teister-ploteienaars\/"},"modified":"2017-04-12T13:21:10","modified_gmt":"2017-04-12T11:21:10","slug":"inbrekers-teister-ploteienaars","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2017\/04\/12\/inbrekers-teister-ploteienaars\/","title":{"rendered":"Inbrekers teister ploteienaars"},"content":{"rendered":"<p>Ploteienaars op die ou Witbankpad word geterroriseer deur twee misdadigers, wat bekend is onder die gemeenskap. &#8216;n Middeljarige vrou en haar bure is besteel.<\/p>\n<p>Me. Isabel Henrico s\u00ea dat sy omstreeks 01:00 opgestaan het om vir haar te gaan koffie maak, omdat sy nie weens die swaar donderstorm kon slaap nie.<\/p>\n<p>Alles was t\u00f3\u00e9 nog pluis, maar toe sy later weer opstaan om te gaan koffie maak, het sy gemerk haar voordeur staan oop.<\/p>\n<p>Sy het aan die veiligheidshek gevoel en gesien dit is ook oop.<\/p>\n<blockquote class=\"quote-solid\"><p>&#8220;Ek kon nie een van die deure toekry nie, en het besef iets is verkeerd, toe ek na my TV-kas draai, het ek gesien die TV en my DVD speler is weg, dis al waarmee hulle weggekom het,&#8221; het me. Henrico Maandag verlig aan die Middelburg Observer vertel.<\/p><\/blockquote>\n<p>Haar buurman, die plaaslike makelaar, Jaco Botha, het ook gedurende dieselfde tyd deurgeloop.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea dat sy kinders gelukkig nie tuis was nie, en dat hy en sy vrou hul kamerdeur gesluit het voordat hulle in die bed geklim het.<\/p>\n<p>&#8220;Ons het ook niks gehoor nie, en gelukkig was ons deur gesluit,&#8221; s\u00ea mnr. Botha.<\/p>\n<p>Die inbrekers het toegang tot sy huis verkry deur die agterdeur oop te breek.<\/p>\n<p>Mnr. Botha s\u00ea dat hulle deur drade in sy agterplaas, en verskeie draadheinings op hul ontsnaproete moes knip.<\/p>\n<p>Die inbrekers het &#8216;n platskerm TV, DVD speler, eksterne hardeskyf, twee Tablette en van sy vrou se juwele uit die huis gesteel.<\/p>\n<p>Hulle het sy bakkiesleutels gevat en die motorhuis ook gaan oopbreek waar hulle die bakkie se radio gegaps het.<\/p>\n<p>&#8220;Hulle is vort met die sleutels en my bakkie staan,&#8221; s\u00ea mnr. Botha.<\/p>\n<p>&#8220;Die Here het ons beslis gespaar,&#8221; glo me. Henrico wat bylas dat sy nog altyd veilig op die plote gevoel het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ploteienaars op die ou Witbankpad word geterroriseer deur twee misdadigers, wat bekend is onder die gemeenskap. &#8216;n Middeljarige vrou en haar bure is besteel.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":9964,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[2885,7,2],"tags":[6715,6716,1933,2104,6713,6714],"class_list":["post-65658","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-crime-news","category-local-news","category-news-headlines","tag-inbreeker","tag-isabel-henrico","tag-misdaad","tag-plaas","tag-ploteienaars","tag-witbank-pad"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Crime News"},"tag_labels":["inbreeker","Isabel Henrico","misdaad","plaas","ploteienaars","witbank pad"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/65658","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=65658"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/65658\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/9964"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=65658"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=65658"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=65658"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}