{"id":63933,"date":"2017-03-01T10:36:19","date_gmt":"2017-03-01T08:36:19","guid":{"rendered":"http:\/\/mobserver.co.za\/?p=63933"},"modified":"2017-03-02T08:31:13","modified_gmt":"2017-03-02T06:31:13","slug":"bekende-oud-adjunkhoof-neem-eie-lewe-namibie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2017\/03\/01\/bekende-oud-adjunkhoof-neem-eie-lewe-namibie\/","title":{"rendered":"Bekende oud adjunkhoof neem eie lewe in Namibi\u00eb"},"content":{"rendered":"<p>Mnr. Van der Westhuizen het homself Saterdagoggend op \u2019n plaas naby Otjiwarongo in Namibi\u00eb met \u2019n jaggeweer geskiet.<\/p>\n<p>Hy het onlangs by die skool afgetree as adjunkhoof en sy afskeid is drie weke gelede gehou.<\/p>\n<p>Voor sy vertrek na Namibi\u00eb het hy aan <b>www.mobserver.co.za<\/b> ges\u00ea dat hy \u2019n Namibiese plaas besit en daar gaan boer.<\/p>\n<p>Dit het nou aan die lig gekom dat mnr. Van der Westhuizen nie \u2019n plaas in die buurland besit nie.<\/p>\n<p>\u2019n Polisieverslag wat <b>www.mobserver.co.za<\/b> bekom het, s\u00ea dat daar \u2019n argument op die plaas was en dat mnr. Van der Westhuizen homself Saterdagoggend geskiet het.<\/p>\n<p>Die verslag meld egter nie aan wie die plaas behoort nie.<\/p>\n<p>Een van die tergendste vrae is hoe die ander bewoners van die huis nie gehoor het toe mnr. Van der Westhuizen sy eie lewe geneem het nie.<\/p>\n<p>Daar is vasgestel dat hy \u2019n boodskap gelaat het dat hy by sekere \u2019n plek gesoek moes word, waar hy die vorige dag teiken geskiet het.<\/p>\n<p>Sy liggaam is egter, na wat verneem word, binne die huis gekry.<\/p>\n<p>Teen vanoggend was daar nog nie begrafnisre\u00eblings getref nie, alhoewel die skool Maandag oggend afgestaan het om die oud eerste span afrigter te eer.<\/p>\n<p>Behalwe dat hy Ho\u00ebrskool Middelburg se eerste span suksesvol afgerig het saam met mnr. Piet Bothma en onder andere die ou aartsvyand, HTS Middelburg, geklop het, het hy ook die Puma Cravenweek span afgerig.<\/p>\n<p>Voordat hy by Ho\u00ebrskool Middelburg aangesluit het, was mnr. Van der Westhuizen \u2019n onderwyser by Reynorif op Witbank, waarna hy sy eie restaurant besit het.<\/p>\n<p>Hy was ook by die skool as &#8220;Chef&#8221; bekend.<\/p>\n<p>Die <i>Middelburg Observer <\/i>publiseer in sy Vrydag uitgawe meer oor die voorval en Johann Gresse, wat jare as joernalis nou met mnr. Van der Westhuizen saaam gewerk het, lewer \u2019n huldeblyk.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Daar is talle tergende vrae na die skokdood van \u2019n geliefde oud-onderwyser van Ho\u00ebrskool Middelburg, mnr. Gert van der Westhuizen.<\/p>\n","protected":false},"author":2844,"featured_media":63934,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Tobie van den Bergh","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[],"class_list":["post-63933","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/63933","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2844"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=63933"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/63933\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/63934"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=63933"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=63933"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=63933"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}