{"id":61725,"date":"2017-01-10T08:47:13","date_gmt":"2017-01-10T06:47:13","guid":{"rendered":"http:\/\/mobserver.co.za\/?p=61725"},"modified":"2017-01-11T11:27:13","modified_gmt":"2017-01-11T09:27:13","slug":"video-waarskuwing-nie-vir-sensitiewe-luiteraars-soos-diere-agtervolg-hulle-man","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2017\/01\/10\/video-waarskuwing-nie-vir-sensitiewe-luiteraars-soos-diere-agtervolg-hulle-man\/","title":{"rendered":"VIDEO (Waarskuwing &#8211; Nie vir sensitiewe luisteraars) &#8211; Soos diere agtervolg hulle man"},"content":{"rendered":"<p>\u201cHelp, bel die Polisie, hulle gaan my doodmaak!\u201d het Jaco Slabbert (47) aanhoudend geskreeu, terwyl hy vanaf die Klein Olifantsrivier na Proteastraat se rigting gehardloop het.<\/p>\n<p>Motoriste het verby gery sonder om op sy pleidooie ag te slaan.<\/p>\n<p>Twee bakkies het by die jaagtog aangesluit. Op die hoek van Asalia- en Impalastraat het \u2019n bakkie al om Slabbert gery, terwyl hy soos \u2019n vasgekeerde dier agter \u2019n klein boompie probeer skuil het.<\/p>\n<p>Toe hy weer probeer vlug, is hy platgeduik en op die sypaadjie deur een van sy agtervolgers, Brian Clarke, in die gesig geslaan.<\/p>\n<p>Clarke het ook verskeie kere op sy kop getrap.<\/p>\n<p>Slabbert het weerloos op die sypaadjie gel\u00ea en homself bevuil.<\/p>\n<div class='tie-fluid-width-video-wrapper tie-ignore-fitvid' style='margin-bottom: 30px;'>\n\t\t\t<iframe style='width: 100%; min-height: 300px; aspect-ratio: 16\/9;' src='https:\/\/www.youtube-nocookie.com\/embed\/EBg0BKasMk4' loading='lazy'><\/iframe>\n\t\t<\/div>\n<p>Hy het later ges\u00ea dat sy voertuig langs die Klein Olifantsrivier gaan staan het. Hy het hulp gesoek by Clarke en sy vriende waarna hy in die gesig platgeslaan is.<\/p>\n<p>Volgens Slabbert het hy \u2019n hammer gegryp, Clarke teen die kop geslaan en weggehardloop.<\/p>\n<p>Clarke se weergawe was dat hy goedsmoeds geslaan is en daarna besluit het om wraak te neem.<\/p>\n<p>Na die aanvanklike vuishoue en trappery op die sypaadjie het hy Slabbert weer moorddadig in die gesig geslaan ten aanskoue van \u2019n verkeersman en \u2019n lid van die Gemeenskaps Polisi\u00ebringsforum.<\/p>\n<p>Hy het op die toneel gedreig om die verkeersman, wat hom wou keer om Slabbert verder aan te rand, ook te slaan.<\/p>\n<p>Lede van ER24 het beide mans later behandel.<\/p>\n<p>Twee polisiemanne het \u2019n uur en \u2019n half nadat die polisiestasie gebel is, op die toneel opgedaag, maar geen arrestasie is gemaak nie.<\/p>\n<p>\u2019n Vriend van Clarke het ges\u00ea \u201cdat hy mal raak wanneer hy onder die invloed is\u201d.<\/p>\n<p>Hy het van die toneel af weggery met \u2019n bakkie wat volgepak was met huishoudelike items.<\/p>\n<p>Familie het Slabbert later opgelaai en sy stukkende kar ingesleep na sy huis.<\/p>\n<p>Toe alles stil raak het \u2019n motoris gevra: \u201cWas dit witmense?\u201d.<\/p>\n<p>Die verkeersman het bedeesd geantwoord: \u201cJa, dit was witmense\u201d.<\/p>\n<p>Lees ander nuus hier:<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/61711\/n4-vosman-protest-site-cleared-open-for-traffic\/\" target=\"_blank\"> N4 Vosman protest site cleared, open for traffic<\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/61704\/n4-closed-at-vosman-due-to-protest-on-highway\/\" target=\"_blank\">N4 closed at Vosman due to protest on highway<\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/61707\/opvolg-is-lodge-aan-die-brand-gesteek\/\" target=\"_blank\">Opvolg: Is lodge aan die brand gesteek?<\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/61699\/damstand-stabiliseer-te-danke-aan-naweekreen\/\" target=\"_blank\">Damstand stabiliseer te danke aan naweekre\u00ebn<\/a><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Drie mans het gistermiddag soos diere agter hulle slagoffer aangehardloop in Asaliastraat, een met twee hammers in die hand, hom uiteindelik vasgetrek, verskeie kere op sy kop getrap en hom aanhoudend in die gesig geslaan.<\/p>\n","protected":false},"author":2844,"featured_media":61726,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Tobie van den Bergh","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[2885,7,2],"tags":[21972,5321,1049,21973,2112,4512,1992,6230,6231,3684,1088],"class_list":["post-61725","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-crime-news","category-local-news","category-news-headlines","tag-animals","tag-baklei","tag-danger","tag-diere","tag-fight","tag-foolproof-mielie-bread-recipe","tag-gevaar","tag-hammers","tag-skel","tag-vloek","tag-warning"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Crime News"},"tag_labels":["animals","baklei","danger","diere","fight","foolproof mielie bread recipe","gevaar","hammers","skel","Vloek","warning"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/61725","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2844"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=61725"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/61725\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/61726"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=61725"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=61725"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=61725"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}