{"id":60838,"date":"2016-12-02T08:47:56","date_gmt":"2016-12-02T06:47:56","guid":{"rendered":"http:\/\/mobserver.co.za\/?p=60838"},"modified":"2016-12-02T15:07:15","modified_gmt":"2016-12-02T13:07:15","slug":"kanonkop-en-dennesig-op-beurtkrag-weens-kabel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2016\/12\/02\/kanonkop-en-dennesig-op-beurtkrag-weens-kabel\/","title":{"rendered":"Kanonkop en Dennesig op beurtkrag weens kabel"},"content":{"rendered":"<p>Die elektrisiteitstoevoer na Kanonkop en Dennesig blyk \u2019n groter tameletjie vir die munisipaliteit te wees as net kabels oop te grawe en te herstel.<br \/>\nDie spesifieke kabel is \u2019n hoogs sensitiewe oliegevulde kabel, wat automaties uitskop as daar \u2019n lekkasie is.<br \/>\nSlegs hoogs gespesialiseerde elektrisi\u00ebns uit Johannesburg kan die kabel herstel.<\/p>\n<p>CDI Electric het gister reeds begin foutsoek op die kabel, \u2019n lekkasie is gevind by die Meyerstraat-brug.<br \/>\nDie hele stuk kabel by die brug, sal nou vervang word, is bevestig.<\/p>\n<p>Daar is ook \u2019n moontlikheid dat die kragtoevoer eers weer later die naweek normaal in die woongebiede kan wees.<\/p>\n<p>Daar is egter gebeurlikheidsplanne in plek, en Kanonkop is intussen in twee areas verdeel, en Dennesig as \u2019n area op sy eie.Twee areas sal op roterende basis vir 20 tot 24-uur kragtoevoer h\u00ea, terwyl die ander vir 12-ure sonder krag sal wees.<\/p>\n<blockquote class=\"quote-solid\"><p>Die beurtkragskedule is nog nie vasgestel nie, omdat die kragtoevoer op sekond\u00eare kragringe gekoppel word, en die oorskakeling tussen areas tot vier ure neem.<\/p><\/blockquote>\n<p>Weens oorlading van die sekond\u00eare kragringe, kan elektrisiteit vir die voorgestelde 24-uur per area, nie gewaarborg word nie.<\/p>\n<p>Daar is Donderdagaand deurnag aan die problem gewerk, en aflosspanne wat die skakeling doen, het Vrydagmore die 27-uur kragonderbreking in die Impalastraat area van Kanonkop gekoppel.<\/p>\n<p>\u2022Intussen is groot gedeeltes van die Meyerstraat omgewing tot by John Magagulastraat ook vanaf Vrydagaand sonder elektrisiteit.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die elektrisiteitstoevoer na Kanonkop en Dennesig blyk \u2019n groter tameletjie vir die munisipaliteit te wees as net kabels oop te grawe en te herstel. Die spesifieke kabel is \u2019n hoogs sensitiewe oliegevulde kabel, wat automaties uitskop as daar \u2019n lekkasie is. Slegs hoogs gespesialiseerde elektrisi\u00ebns uit Johannesburg kan die kabel herstel. CDI Electric het gister &hellip;<\/p>\n","protected":false},"author":2847,"featured_media":60839,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Gerhard Rheeder","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[6058,1656,22008,6050],"class_list":["post-60838","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-beurtkragskedule","tag-dennesig","tag-kanonkop","tag-krag"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["beurtkragskedule","Dennesig","Kanonkop","krag"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/60838","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2847"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=60838"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/60838\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/60839"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=60838"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=60838"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=60838"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}