{"id":59208,"date":"2016-11-03T13:30:36","date_gmt":"2016-11-03T11:30:36","guid":{"rendered":"http:\/\/mobserver.co.za\/?p=59208"},"modified":"2016-11-04T11:20:34","modified_gmt":"2016-11-04T09:20:34","slug":"opvolg-video-nuwe-wending-in-ok-grocer-diefstal","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2016\/11\/03\/opvolg-video-nuwe-wending-in-ok-grocer-diefstal\/","title":{"rendered":"(Opvolg) Video: Nuwe wending in OK Grocer diefstal"},"content":{"rendered":"<p>Die diewe het Sondag omstreeks 02:30 toegeslaan by die ontvangsarea van OK Grocer.<\/p>\n<p>CCTV Videomateriaal wys hoe \u2019n wit Nissan NP200 bakkie die parkeerarea binnery. Twee mans loop vir meer as twee ure op die perseel rond om te kyk wat hulle kan steel.<\/p>\n<p>Hulle het die een kamera met \u2019n stok opgeskuif, maar nie die ander kameras opgemerk nie.<\/p>\n<p>Net na 04:00 besluit die twee dat hulle die palethysers wil h\u00ea, waarop hulle dit uitsleep en op die bakkie laai.<\/p>\n<p>Nadat \u2019n vrou (wat anoniem wil bly) die videomateriaal onder o\u00eb gehad het, het sy vir mnr. Leon Prinsloo (OK Grocer) ges\u00ea dat sy een van die mans op die videomateriaal vroe\u00ebr die dag by TM Motors gesien het. Hy het ook presies dieselfde klere aangehad as wat hy die aand aangehad het met die diefstal.<\/p>\n<p>Sy het verder gemeld dat hy weggery het met \u2019n wit Nissan NP200 bakkie.<\/p>\n<p>Mnr. Prinsloo het mnr. Francois Naud\u00e9 (Eienaar, Executive Risk Control) gekontak om te help met die ondersoek.<br \/>\nMnr. Naud\u00e9 s\u00ea hulle het blitsig die registrasienommer nagespoor en uitgekom by \u2019n groot firma in Johannesburg (wat gevra het dat hul maatskappy se naam nie in die media genoem word nie).<br \/>\nDi\u00e9 maatskappy het wel \u2019n wit Nissan NP200 bakkie as deel van hul vloot, maar \u00e1l hul voertuie is met die maatskappy se naam gemerk. Die bakkie wat gebruik is met die diefstal, het g\u00e9\u00e9n merke gehad nie.<\/p>\n<p>Hulle is al meer as \u2019n week self besig is met \u2019n ondersoek, aangesien \u2019n Nissan NP200 se nommerplate by een van hul werknemers se huis gesteel is. Hulle het bewyse gestuur van die diefstal, asook die ondersoek!<\/p>\n<p>Mnr. Naud\u00e9 s\u00ea dit maak h\u00fal ondersoek moeiliker. Sou die dief deur die polisie afgetrek word en hulle gaan die nommerplate op die stelsel na, s\u00e1l dit ooreenstem met \u2019n NP200. Slegs as die enjinnommers nagegaan word, sal hulle kan sien dat die nommerplate gesteel is!<\/p>\n<p>Al hoe hulle nou die dief kan vastrek, is as iemand hulle herken op die videomateriaal.\u00a0 As jy die man op die video herken, bel mnr. Naude by 083 633 4933.<\/p>\n<div class='tie-fluid-width-video-wrapper tie-ignore-fitvid' style='margin-bottom: 30px;'>\n\t\t\t<iframe style='width: 100%; min-height: 300px; aspect-ratio: 16\/9;' src='https:\/\/www.youtube-nocookie.com\/embed\/iQb0v_3Gta0' loading='lazy'><\/iframe>\n\t\t<\/div>\n<p>\u2022 As enigiemand die persoon op die videomateriaal herken, bel mnr. Prinsloo by OK Grocer by 013 282 6250 of mnr. Naud\u00e9 by 083 633 4933.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die inbraak by die OK Grocer in Jeppestraat het \u2019n nuwe wending geneem, want die diewe het nie net palethysers gesteel nie, maar ook gery met gesteelde nommerplate!<\/p>\n","protected":false},"author":2844,"featured_media":59210,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naude","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[2885,7,2],"tags":[],"class_list":["post-59208","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-crime-news","category-local-news","category-news-headlines"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Crime News"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/59208","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2844"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=59208"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/59208\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/59210"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=59208"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=59208"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=59208"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}