{"id":58997,"date":"2016-10-31T17:00:00","date_gmt":"2016-10-31T15:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/58997\/opvolg-seksorgie-by-skool\/"},"modified":"2016-11-01T12:40:45","modified_gmt":"2016-11-01T10:40:45","slug":"opvolg-seksorgie-by-skool","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2016\/10\/31\/opvolg-seksorgie-by-skool\/","title":{"rendered":"Opvolg: Seksorgie by skool"},"content":{"rendered":"<p>Dit nadat kinders Vrydag ten aanskoue van die hele skool geskors is, hangende die ondersoek.<\/p>\n<p>Bewerings van ouers dat daar \u2019n seksorgie in die koshuis was tussen ses seuns en vier dogters is verlede week ten sterkste deur \u2019n ene mnr. Maepa (voorsitter van die tugkomitee), wat nie sy naam wou verskaf nie, en mnr. Peet Groenewald ontken.<\/p>\n<p>Die beweerde voorvalle, wat klaarblyklik die vorige Vrydag en Saterdag in mnr. Groenewald se woonstel plaasgevind het, terwyl hy vir die naweek uitstedig was, is ten sterkste w\u00e9\u00e9r vanoggend (Maandag) ontken.<\/p>\n<p>Daar is vir www.mobserver.co.za vertel dat een van die seuns probeer selfmoord pleeg het deur \u2019n oordosis pille te drink. Ook hierdie bewering is ontken, alhoewel ons betroubaar verneem het dat daar wel \u2019n seun van die skool in die HA Grov\u00e9 Hospitaal behandel is vir \u2019n oordosis pille.<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/58746\/seksorgie-glo-by-skool-se-koshuis-2\/\" target=\"_blank\">Grafiese Inhoud: Seksorgie glo by skool se koshuis<\/a><\/p>\n<p>Daar word ges\u00ea dat \u2019n groep seuns en dogters Vrydag voor almal uitgeroep is, toe die kinders vroegoggend aangetree het.<\/p>\n<p>\u2019n Ouer wat uitgevaar het verlede week oor die feit dat daar nog nie opgetree is teen die kinders nie, was \u201cdankbaar dat die skool nou iets gedoen het. Hulle is almal geskors tot die verhoor. Die beheerliggaam was selfs daar.\u201d<\/p>\n<p>\u2022 Mnr. Maepa bly egter by sy kommentaar \u201cdat geen ouers ons nog gekontak het oor so \u2019n voorval nie en kan ons dit nie ondersoek as iemand dit nie aanmeld nie.\u201d<\/p>\n<p>Hy het dit ook ten sterkste ontken dat enige kinders geskors is hangende \u2019n ondersoek of verhoor.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea baie ouers \u00e9n die beheerliggaam was by die skool Vrydag vir die begrotingsvergadering vir 2017.<\/p>\n<p>Lees meer hier:<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/58971\/another-twist-in-lahleni-lakes-saga\/\" target=\"_blank\">Another twist in Lahleni Lakes saga<\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/58278\/hoe-ry-die-motoriste-sukkel-sukkel-so-om-die-sirkels-2\/\" target=\"_blank\">Video: Hoe ry die motoriste? Sukkel \u2013 sukkel om die sirkel.<\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/58800\/eleltrisiteit-in-die-lug\/\" target=\"_blank\">Video: Elektriciteit in die lug!<\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/58505\/honde-vergiftig\/\" target=\"_blank\">Honde vergiftig<\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/58329\/donkie-gebore-tydens-ongeluk\/\" target=\"_blank\">Video: Donkie gebore tydens ongeluk<\/a><\/p>\n<p>Send a message to our SMS line 33658 or add us onto <a href=\"https:\/\/www.facebook.com\/MiddelburgObserver\" target=\"_blank\">Facebook<\/a> and <a href=\"https:\/\/twitter.com\/MOBSERV\" target=\"_blank\">Twitter<\/a> to receive your free daily news updates.<\/p>\n<p>Also check out our <a href=\"https:\/\/www.youtube.com\/channel\/UCs1fP1J8BpepNwIfk2qeVkQ\" target=\"_blank\">Video\u2019s<\/a> on <a href=\"https:\/\/www.youtube.com\/channel\/UCs1fP1J8BpepNwIfk2qeVkQ\" target=\"_blank\">Youtube<\/a> daily!<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Bewerings van \u2019n seksorgie in die koshuis by die Platorand Skool op Belfast word steeds ontken.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":58751,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naude","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[],"class_list":["post-58997","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/58997","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=58997"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/58997\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/58751"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=58997"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=58997"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=58997"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}