{"id":57926,"date":"2016-10-14T12:00:00","date_gmt":"2016-10-14T10:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/57926\/floppas\/"},"modified":"2016-10-13T11:40:00","modified_gmt":"2016-10-13T09:40:00","slug":"floppas","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/opinion-edition\/blogs\/2016\/10\/14\/floppas\/","title":{"rendered":"Flopsport"},"content":{"rendered":"<p>\u2022Uit op \u2019n leeujag &#8211; ons is nie bang nie! Ontspan verlede week op \u2019n leeuplaas. Een yslike leeu mannetjie en twee wyfies. So stap almal verby die ou maanhaar, hy knip nie \u2019n oog nie. Stap verby met my Blou Bul verjaardaggeskenkhemp en leeu wil net baklei. (Wag-wag ou, ons baklei eers oor twee weke op Loftus).<\/p>\n<div class='tie-fluid-width-video-wrapper tie-ignore-fitvid' style='margin-bottom: 30px;'>\n\t\t\t<iframe style='width: 100%; min-height: 300px; aspect-ratio: 16\/9;' src='https:\/\/www.youtube-nocookie.com\/embed\/NSpAfrXooNc' loading='lazy'><\/iframe>\n\t\t<\/div>\n<p>\u2022Met \u2019n skoonseun wat fanaties Leeu is, gaan dit swaar om die kleinkinders Blou Bul te ori\u00ebnteer. Na drie dae was die blouwildebeeste darem al bloubulbeeste.<\/p>\n<p>\u2022Op vier jaar weet hulle ook al van kwotas, want die swartwitpense het swartwitbeeste geword.<\/p>\n<p>\u2022Wat is die toppunt van angs? Wanneer jy jou seun na \u2019n toets toe moet vat en net voor jy ry is die toetskaartjies skoonveld. Het geweet om nie die twee kaartjies in die dagboek te sit nie, maar wou nie luister vir daai ou stemmetjie nie. Woon \u2019n kongres in Sandton by en los alle boeke by die hotel se ontvangs. Saterdagoggend is daar \u2019n vreemde dagboek tussen al die ander literatuur, een wat behoort aan iemand wat kontakte het met Cyril Ramaphosa en president Zuma se vroue. Telefoonnommers en paspoorte de lot, maar geen toetskaartjies nie. Doodsweet slaan jou uit. Nie omdat jy met iemand se dagboek sit met ho\u00eb kontakte nie, maar sonder die toetskaartjies. Vele gebedjies later word die regte dagboek en kaartjies opgespoor.<\/p>\n<p>\u2022Vra \u2019n koerant Saterdagoggend: \u201cHoe skerp is julle horings Bokke?\u201d Nee, die Bokke hettie horings nie.<\/p>\n<p>\u2022Ma kon dit nie verstaan nie, later seker jou vrou en kinders ook nie. Liefde vir rugby. Dit was in die sewentigerjare. Daar was nie televisie nie, net radio. So luister jy die All Blacks teen die Springbokke. Manne soos Mof Myburgh, Piston van Wyk, Tiny Neethling, Piet Greyling, Joggie Jansen, Gert Muller, Frik du Preez, Mannetjies Roux, Dawie de Villiers (as kaptein), Jan Ellis, Piet Visagie en Syd Nomis. Vir die All Blacks was daar Sid Going, Bryan Williams, Colin Meads. Rustyd speel jy All Blacks teen die Bokke, sommer so op jou eie, en die Bokke wen elke keer. Helde! En nou?<\/p>\n<p>\u2022Die jaar daarna was dit die Franse en Gerhard Viviers kon die name so lekker uitspreek: Claude Spanghero, Jean-Claude Skrela, Andre Dubertrand.<\/p>\n<p>\u2022Dankie tog daar is krieket en hulle wen.<\/p>\n<p>\u2022Geen mens kan langer as sewe jaar se droogte beleef nie. Dis nou tyd vir die Bul om vetgevoer uit sy hok te kom en daai Visvoete terug te jaag Kaap toe. Ag, en ons sal nie omgee wie in Bloem wen nie &#8211; Leeu of Tjieta.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Geen mens kan langer as sewe jaar se droogte beleef nie. Dis nou tyd vir die Bul om vetgevoer uit sy hok te kom en daai Visvoete terug te jaag Kaap toe. Ag, en ons sal nie omgee wie in Bloem wen nie &#8211; Leeu of Tjieta.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":29143,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[17,2887,2888,2886],"tags":[2844,5676,1945,1712,5677,3304,887,5518],"class_list":["post-57926","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-blogs","category-general-sport","category-opinion-edition","category-sports-news","tag-all-blacks","tag-blou-bulle","tag-blue-bulls","tag-flopsport","tag-gerhard-viviers","tag-lions","tag-rugby","tag-springbokke"],"category_labels":{"Category":"Opinion","SubCategory":"Blogs"},"tag_labels":["all blacks","blou bulle","Blue Bulls","Flopsport","gerhard viviers","lions","rugby","Springbokke"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/57926","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=57926"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/57926\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/29143"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=57926"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=57926"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=57926"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}