{"id":56045,"date":"2016-09-09T09:17:00","date_gmt":"2016-09-09T07:17:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/56045\/faasen-nou-in-roemenie\/"},"modified":"2016-09-09T09:18:53","modified_gmt":"2016-09-09T07:18:53","slug":"faasen-nou-in-roemenie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2016\/09\/09\/faasen-nou-in-roemenie\/","title":{"rendered":"Faasen nou in Roemeni\u00eb"},"content":{"rendered":"<p>D\u00edt is die vernaamste plekke waarheen Danie Faasen se rugbyloopbaan hom geneem het. Die oud-leerling van Laerskool Staatspresident C.R. Swart speel deesdae vir CSM Bucuresti in Roemeni\u00eb. En die 26-jarige skrumskakel is besig om sy rugby \u00e9n lewe in di\u00e9 Europese land te geniet.<\/p>\n<p>Faasen het voor sy Boekarest-skuif vir Rugby Badia in Itali\u00eb saam met ander Suid-Afrikaners soos Joe van Niekerk en Stefan Basson gespeel en vertel dat die vaardigheidsvlakke baie ho\u00ebr in Roemeni\u00eb is.<\/p>\n<p>\u201cEk speel nou losskakel vir Bucuresti en hoewel Itali\u00eb \u2019n lekkerder land is, is die rugby beter hier. Roemeni\u00eb se beste klubspan (Timisoara) het byvoorbeeld meer as 60 punte teen Itali\u00eb se topklub (Rovigo) opgestapel.\u201d<\/p>\n<p>Faasen is ook nie die enigste Suid-Afrikaner wat sy rugbystewels in Roemeni\u00eb aantrek nie. Die oud-Puma, Savage van Heerden, het die Oos-Europese land by die 2015 W\u00eareldbeker in Engeland verteenwoordig.<\/p>\n<p>Tog koester Faasen nie soortgelyke drome nie.<\/p>\n<p>\u201cEk het nie meer groot rugbydoelwitte nie&#8230;ek gebruik dit nou om die w\u00eareld te sien. Maar as \u2019n goeie klub my raaksien, sal dit fantasties wees en mens kan dinge vandaar verder neem. Ek is nog jonk en enige iets is moontlik.\u201d<\/p>\n<p>Hy het al \u2019n paar stewige vertonings vir sy nuwe klub gelewer.<\/p>\n<p>Teen Bucarest Dinamo het hy 20 van die 25 punte aangeteken, terwyl hy teen die hoogsaangeskrewe Timisoara vir 11 van die span se 16 punte verantwoordelik was.<\/p>\n<p>Dit was ook die eerste keer in CSM Bucuresti se geskiedenis dat hulle vir Timisoara kon klop.<\/p>\n<p>\u201cBoekarest is Roemeni\u00eb se hoofstad en dit is waarskynlik die beste stad waarin ek nog in Europa gebly het. Mense het oor die algemeen \u2019n wanpersepsie van Roemeni\u00eb, maar sover is dit cool.\u201d<\/p>\n<p>\u2022 Faasen het in Suid-Afrika vir die Blou Bulle (hy het sy ho\u00ebrskoolloopbaan by Affies voltooi), die Kings en die SWD Arende uitgedraf, voor hy sy heil in Europa gaan soek het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Middelburg, Pretoria, Port Elizabeth, George, Rovigo en Boekarest.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":56046,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Johann Gresse","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[2887,7,11,2,12,2886],"tags":[],"class_list":["post-56045","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-general-sport","category-local-news","category-local-sports","category-news-headlines","category-school-sports-news","category-sports-news"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/56045","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=56045"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/56045\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/56046"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=56045"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=56045"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=56045"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}