{"id":54029,"date":"2016-08-03T13:06:00","date_gmt":"2016-08-03T11:06:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/54029\/weeluise-vir-geelsug\/"},"modified":"2016-08-05T12:43:26","modified_gmt":"2016-08-05T10:43:26","slug":"weeluise-vir-geelsug","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2016\/08\/03\/weeluise-vir-geelsug\/","title":{"rendered":"Weeluise vir geelsug!"},"content":{"rendered":"<p>Dr. Kobus Terblanche s\u00ea dan so!<\/p>\n<p>Ontspan Middelburg! Hy het dit darem net vir die grap gelees uit \u2019n b\u00e1ie ou boereraatboek tydens die Witkerk se Stoepstories kuiergeleentheid saam met oud-Springbokkaptein Wynand Claassen.<\/p>\n<p>Wie het geweet dat Wynand, sy broer, George, en \u2019n maat, Johan van der Merwe, in standerd sewe vanaf Middies se ou Dennekoshuis af met hul fietse na familie op Volksrust gery het? Wynand se pa, George, was desjare die hoof by Ho\u00ebrskool Middelburg en hy het allerlei interessante staaltjies oor sy dae as kaalvoetseun vertel.<\/p>\n<p>Op pad na Volksrust \u201chet ons moed in ons skoene geval toe die destydse sikloon uit Mosambiek \u2019n gedeelte van Hendrina tref. Ons moes daardie aand in die gietende re\u00ebn in ons sweetpakkies langs die Apostoliese Kerk in die mielieland slaap!\u201d<\/p>\n<p>En moenie dink hulle het \u201cvandag se gr\u00eand fietse met ratte gehad nie. Dit was sommer gewone trapfietse!\u201d<\/p>\n<p>\u2019n Jaar later besluit Wynand en broer George, di\u00e9 keer wil hulle Umhlanga (Kwazulu Natal) toe en sleep vriend Pieter Kramer saam.<\/p>\n<p>Hierdie keer het hulle darem tente saamgevat \u201cen die laaste paar kilometer so bietjie gekroek ook. Aan die begin het ons vir almal nee ges\u00ea as hulle vir ons geleenthede aangebied het, maar hier teen die einde was ons maar te bly as iemand met \u2019n bakkie gestop en ons \u2019n paar kilometer geleentheid gegee het.\u201d<\/p>\n<p>Wie sou kon dink dat die woorde van \u2019n huilende seuntjie eendag sou waar word. \u201cOns het grootgeword op Middies se velde, want daar was nie televisie nie.\u201d<\/p>\n<p>Hy was maar nog \u2019n klein seuntjie toe hy saam met die ouer seuns rugby moes speel. \u201cHulle het my karnuffel, maar jy hou maar aan met jol.\u201d<\/p>\n<p>Hy vertel van die dag toe hy weer bietjie hardhandig hanteer is \u201cen ek aan die huil gegaan het. Ek was \u2019n spoilsport en het die enigste bal daar, m\u00fd bal, gegryp en ges\u00ea ek gaan huistoe, julle mag nie meer met my bal speel nie.<\/p>\n<p>\u201cTerwyl ek so wegstap, s\u00ea ek so tussen die trane deur, \u2018julle sal nog eendag sien, ek gaan nog Springbokkaptein word!\u201d<\/p>\n<p>Sy Springbokdrome is nog meer wakker gemaak toe hulle in sy pa se 1954 TM300 Dodge gaan kyk het na die Springbokwedstryd teen die All Blacks. \u201cHy het ons gereeld Loftus en Ellispark toe gevat en dan het ons daar gekuier met ons biltong en ons naartjies!\u201d<\/p>\n<p>Daardie dag in 1960 het sy hart as negejarige erg gebons toe \u201cdie mighty All Blacks met hul swart truie en wit nommers verbydraf en uiteindelik die Springbokke in hul groen truie en daardie goue nommers! Dit het iets in my wakker gemaak dat ek wil deel wees daarvan.\u201d<\/p>\n<p>Net daar het hy begin werk aan sy drome. \u201cEk het my dood gehardloop! Landloop geoefen en die vier en \u2019n half en ses myl wat my pa ons laat hol het oor Coetzeestraat en die treinspoor tot by skuldbult en die ou vliegveld en terug baie gehardloop.\u201d<\/p>\n<p>Hy het vele staaltjies vertel oor sy dae as Springbokspeler.<\/p>\n<p>\u201cDit was destyds sommer \u2019n amateurgame. Ons het R5-noot vir \u2019n wedstryd gekry en as dit \u2019n wegwedstryd was, darem \u2019n R2-noot by!\u201d<\/p>\n<p>Hy onthou die 1981 wedstryd in Nieu-Seeland toe hulle ondergronds onder die pawiljoene moes slaap weens die betogings en hoe koud hulle gekry het.<\/p>\n<p>Spesiale dieet het eers later vir die spelers gekom. \u201cOns ouens het sommer het ge-carboload met eiers, \u2019n groot steak en chips en \u2019n paar biere. Dit moes gehelp het, want met die tweede toets teen die All Blacks het ons met \u2019n rekordtelling gewen!\u201d<\/p>\n<p>Tyd vir iemand om te vryf vir krampe was daar nie, \u201cen het ons sommer hande vol soutpille gedrink om seker te maak jy kry ni\u00e9 krampe nie!\u201d<\/p>\n<p>\u2022 So tussendeur sy staaltjies het dr. Terblanch\u00e9 uit die gevaarlike boereraatboek voorgelees.<\/p>\n<p>Soos die raad vir inflammasie, waar \u2019n kat vinnig doodgemaak moes word, sy vel haastig afgetrek en op die siek bors gesit moet word (en dan natuurlik elke halfuur herhaal moes word!)<\/p>\n<p>En wou sou kon raai dat jy vlie\u00eb moes dooddruk vir \u2019n splinter in die vinger? Jy smeer dit net op die plek en dan sweer dit vinnig uit!<\/p>\n<p>Vir karkaatjies moes jy \u2019n swart kat se stert sewe keer daaroor trek, of \u2019n swanger vrou moes drie keer daaroor vee.<\/p>\n<p>Pitswere word kwansuis genees as jy rol waar \u2019n hond gerol het.<\/p>\n<p>My persoonlike gunsteling was beslis die raad vir dronkenskap: gooi perdesweet of varkmelk in die wyn. Die persoon sal dit drink, siek word en nooit weer drink nie!<\/p>\n<p>\u2022 Meer foto\u2019s sal in die volgende uitgawe van die Get It verskyn.<\/p>\n<p>Raed other stories here:<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/53928\/elections-free-fair-and-peaceful-so-far\/\" target=\"_blank\">Elections \u2013 Free, fair and peaceful so far<\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/53926\/voting-gets-underway-in-2016-municipal-elections\/\" target=\"_blank\">Voting gets underway in 2016 Municipal Elections<\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/53817\/and-the-winners-are-2\/\" target=\"_blank\">And the winners are\u2026<\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/53919\/elections-2016-interview-with-iec-assistant-manager-moses-pitso\/\" target=\"_blank\">Elections 2016: Interview with IEC Assistant manager, Moses Pitso<\/a><\/p>\n<p>Send a message to our SMS line 33658 or add us onto <a href=\"https:\/\/www.facebook.com\/MiddelburgObserver\" target=\"_blank\">Facebook<\/a> and <a href=\"https:\/\/twitter.com\/MOBSERV\" target=\"_blank\">Twitter<\/a> <a href=\"https:\/\/twitter.com\/MOBSERV\" target=\"_blank\">@Mobserv<\/a> to receive your free daily news updates. You can also WhatsApp us on this number 079\u00a0426 1396<\/p>\n<p>Also check out our <a href=\"https:\/\/www.youtube.com\/channel\/UCs1fP1J8BpepNwIfk2qeVkQ\" target=\"_blank\">Video\u2019s<\/a> on <a href=\"https:\/\/www.youtube.com\/channel\/UCs1fP1J8BpepNwIfk2qeVkQ\" target=\"_blank\">Youtube<\/a> daily!<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Wie het geweet \u2019n mens moet weeluise meng met moedersmelk vir geelsug?<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":54030,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[],"class_list":["post-54029","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/54029","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=54029"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/54029\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/54030"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=54029"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=54029"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=54029"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}