{"id":53752,"date":"2016-08-01T14:37:00","date_gmt":"2016-08-01T12:37:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/53752\/is-dit-die-moordbende\/"},"modified":"2016-08-02T10:57:05","modified_gmt":"2016-08-02T08:57:05","slug":"is-dit-die-moordbende","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2016\/08\/01\/is-dit-die-moordbende\/","title":{"rendered":"(Video&#8217;s) Opvolg: Is dit die moordbende?"},"content":{"rendered":"<p>\u201cDit is dieselfde bl&amp;$sems! Hulle het te mak geword en hulle vasgeloop in die Valke! Die Valke het goeie werk gedoen!\u201d het mnr. Oubaas de Jager (eienaar van ACSU, Ermelo) pas ges\u00ea.<\/p>\n<p>Twee lede van die Gautengse Valke is gewond, een rower doodgeskiet en agt rowers is gearresteer na die <a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/53729\/video-woeste-skietgeveg-op-kriel-boer-gaan-help\/\" target=\"_blank\">skietery Sondag in Kriel.<\/a><\/p>\n<p>\u2019n BMW is gekaap in Gauteng, waarna die voertuig gevolg en die Valke by die huis in die middedorp van Kriel toegeslaan het.<\/p>\n<p>Na die skietery is daar beslag gel\u00ea op verskeie aanvalsgewere, waaronder AK47\u2019s, \u2019n R5, twee R4\u2019s, \u2019n LMG, ammunisie en koe\u00eblvaste baadjies.<\/p>\n<p>Mnr. De Jager glo dit is dieselfde groep wat op 13 Mei sy sekuriteitswag, mnr. Dirk Ackermann, van agter af met \u2019n R5 in die kop doodgeskiet is. Sy ander sekuriteitswag, Bashini Nkosi, is in die maag gewond.<\/p>\n<p>Hy is van mening dat hierdie groep ook verantwoordelik is vir die lang lys misdade by hulle, in die Middelburg en eMalahleni omgewing.<\/p>\n<p>Net soos in die geval van sy sekuriteitswag, het kitsbankrowers met \u2019n R5 losgebrand op mnr. Johan van Rensburg en sy dogter, Am\u00f3r (19) toe hulle op kort na 22:00 op 5 Julie hulp wou gaan verleen nadat die Standard Bank kitsbank opgeblaas is by Kanonkop Spar.<\/p>\n<p>Die patroonpunt het vasgeslaan aan die handvatsel etlike millimeters vanaf Am\u00f3r se kop, waarna klein stukkies skrapnel haar getref het.<\/p>\n<p>\u201cEk wag in spanning vir die uitslae van die ballistiese toetse om te bepaal of dit hulle was! Maar ek is so bly hulle is gevang. Hulle het net te veel keer daarmee weggekom,\u201d is mnr. De Jager se kommentaar.<\/p>\n<p>\u2022 Op 9 Mei word twee Standard Bank kitsbanke opgeblaas by die Midwater Sentrum op Middelburg en word met \u2019n outomatiese aanvalsgeweer op radiogroeplede losgebrand wat in die omgewing is. Gelukkig word niemand raakgeskiet nie. <a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/48375\/exclusive-video-of-atm-bombings-at-midwater-centre\/\" target=\"_blank\">Videomateriaal<\/a> wys dat \u2019n vrou een van die aanvallers is. \u2019n Vrou is Sondag in die huis gekry, waar die <a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/53729\/video-woeste-skietgeveg-op-kriel-boer-gaan-help\/\" target=\"_blank\">Kriel rowers<\/a> geskuil het.<\/p>\n<div class='tie-fluid-width-video-wrapper tie-ignore-fitvid' style='margin-bottom: 30px;'>\n\t\t\t<iframe style='width: 100%; min-height: 300px; aspect-ratio: 16\/9;' src='https:\/\/www.youtube-nocookie.com\/embed\/Kyyy9lBfd68' loading='lazy'><\/iframe>\n\t\t<\/div>\n<p>\u2022 Net etlike dae later (13 Mei) ry Hardus Truter (24) en sy vriend, Marno van Tonder (24), vanaf Middelburg om by Hardus se pa op eMalahleni te gaan kuier.<\/p>\n<p>\u2019n Wit voertuig steek hulle op die ou Middelburg\/eMalahleni pad verby en waai vir die mans, maar die volgende oomblik word daar op hulle losgebrand. <a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/48535\/jong-mans-in-kop-en-sy-geskiet\/\" target=\"_blank\">Marno word in die sy gewond en Hardus doen \u2019n kopwond<\/a> op toe skrapnel wat losspat hom in die kop tref.<\/p>\n<p>\u2022 Twee ure later word die Standard Bank kitsbank by die Oak Sentrum in Ermelo opgeblaas.<\/p>\n<p>\u2019n Sekuriteitswag van ACSU reageer op die alarm, maar moet wegjaag toe daar op sy voertuig losgebrand en sy pet van sy kop af geskiet word.<\/p>\n<p>Nog \u2019n voertuig van ACSU het op die alarm reageer en daar word ook deur die rowers op hulle losgebrand. Mnr. Nkosi word in die maag gewond en die voertuig kom tot stilstand.<\/p>\n<p>Mnr. Ackermann spring uit die voertuig, maar word van agter af in die kop geskiet. Hy sterf op die toneel.<\/p>\n<p>Di\u00e9 rowers op Ermelo het soos in die geval van Kanonkop Spar vir die sekuriteitswag ges\u00ea het om te \u201cvoetsek\u201d.<\/p>\n<p>\u2022 By die Midwater, Ermelo en Kanonkop voorvalle is R5- en AK47 aanvalsgewere gebruik.<\/p>\n<p>\u2022 Die afgelope paar jaar was daar verskeie kitsbankontploffings en aanvalle in eMalahleni.<\/p>\n<p>\u2022 Gedurende Mei 2016 bied die polisie se Valke-eenheid \u2019n R150 000 beloning aan vir inligting wat sal lei tot die arrestasie van spesifieke kitsbankrowers.<\/p>\n<p>Die beloning volg nadat \u2019n man in November 2011 vyf keer raakgeskiet is deur rowers na \u2019n kitsbankontploffing by Ga-Nala (eMalahleni). Hy wou gaan geld trek en is deur die rowers geskiet. Die man is verlam na die aanval.<\/p>\n<p>\u2022 Op 21 April vanjaar is die Standard Bank kitsbank by die Ben Fleur Boulevard (eMalahleni) opgeblaas.<\/p>\n<p>\u2022 Op 23 Junie bly die Standard Bank kitsbank by die Hazeldean Winkelsentrum (Pretoria Oos) in die slag.<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/52761\/transito-rooftog-loop-skeef\/\" target=\"_blank\">\u2022 Op 15 Julie loop \u2019n transito-rooftog skeef toe \u2019n SBV-transitovoertuig op die R33 naby Carolina aangeval is.<\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/52761\/transito-rooftog-loop-skeef\/\" target=\"_blank\">Die wit Toyota-bakkie, met drie SBV-wagte, was vanaf Belfast na Carolina onderweg, toe \u2019n wit BMW X5 omstreeks 07:30 op hulle afjaag en begin skiet<\/a>.<\/p>\n<p>Die BMW het teen \u2019n ho\u00eb spoed gery, voordat hulle op die voertuig losgebrand het. Die aanvallers het met R5\u2019s en \u2019n LMG geskiet en een van die die wagte is in die been gewond.<\/p>\n<p>Die BMW het weggejaag en die wagte kon nie sien hoeveel aanvallers in die voertuig was nie.<\/p>\n<p>\u2022 By die<a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/53729\/video-woeste-skietgeveg-op-kriel-boer-gaan-help\/\" target=\"_blank\"> huis in Kriel<\/a> is daar Sondag beslag gel\u00ea op \u2019n silwer Chrysler, \u2019n swart Mazda dubbelkajuit bakkie, \u2019n wit BMW, \u2019n swart BMW en \u2019n silwer BMW.<\/p>\n<p>Van di\u00e9 voertuie kan moontlik ook betrokke wees by onder andere \u2019n rooftog in Bethal (Desember 2015), asook transitorooftogte in Verena die afgelope maand.<\/p>\n<p><iframe loading=\"lazy\" title=\"Shoot-out in Kriel eight robbers arrested!\" width=\"500\" height=\"281\" src=\"https:\/\/www.youtube.com\/embed\/uY7a-xYn2YM?feature=oembed\" frameborder=\"0\" allow=\"accelerometer; autoplay; clipboard-write; encrypted-media; gyroscope; picture-in-picture; web-share\" referrerpolicy=\"strict-origin-when-cross-origin\" allowfullscreen><\/iframe><\/p>\n<p>Lees ander stories hier:<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/48730\/skote-op-voertuig-geskiet\/\" target=\"_blank\">Opvolg: Skote op voertuig geskiet<\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/48535\/jong-mans-in-kop-en-sy-geskiet\/\" target=\"_blank\">Nuusflits: Jong man in kop en sy geskiet<\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/48375\/exclusive-video-of-atm-bombings-at-midwater-centre\/\" target=\"_blank\">Exclusive video of ATM Bombings at Midwater centre<\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/48295\/standard-bank-atm-bombed-at-midwater-centre\/\" target=\"_blank\">Standard Bank ATM bombed at Midwater Centre<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2019n Eienaar van \u2019n sekuriteitsmaatskappy in Ermelo glo die rowers wat op Kriel aangekeer is na \u2019n oor en weer skietery met die polisie, is dieselfde groep wat sy sekuriteitswag doodgeskiet en betrokke was by aanvalle en transitorooftogte in Middelburg en omgewing.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":53753,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naude","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[2885,7,2],"tags":[5241,1453,1447,1049,2814,1992,2029,5403,972,2865,1088],"class_list":["post-53752","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-crime-news","category-local-news","category-news-headlines","tag-atm-bombings","tag-belfast","tag-cars","tag-danger","tag-gauteng","tag-gevaar","tag-helicopter","tag-kriel","tag-police","tag-roof","tag-warning"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Crime News"},"tag_labels":["ATM Bombings","Belfast","cars","danger","Gauteng","gevaar","helicopter","Kriel","police","Roof","warning"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/53752","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=53752"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/53752\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/53753"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=53752"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=53752"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=53752"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}