{"id":51883,"date":"2016-07-08T08:22:00","date_gmt":"2016-07-08T06:22:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/51883\/egpaar-pleit-onskuld-na-vuishou\/"},"modified":"2016-07-11T14:34:44","modified_gmt":"2016-07-11T12:34:44","slug":"egpaar-pleit-onskuld-na-vuishou","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2016\/07\/08\/egpaar-pleit-onskuld-na-vuishou\/","title":{"rendered":"Saak uitgestel teen egpaar"},"content":{"rendered":"<p>Die egpaar word daarvan beskuldig dat hulle die bestuurder van \u2019n maatskappybakkie na die botsing, van die toneel af help vlug het. Mnr. Humphries is Federale Stene se hoofbestuurder, terwyl me. Humphries aan die hoof staan van die verkoopsdepartement.<\/p>\n<p>Die botsing het kort na 22:00 op die berugte Walter Sisulustraat-draai, waar daar reeds verskeie noodlottige ongelukke was, gebeur.<\/p>\n<p>Die Humphries egpaar het glo omstreeks 22:30 by die toneel met hul Fortuner opgedaag, en volgens die insleepoperateur, mnr. David Ross, beveel dat die bestuurder van die maatskappybakkie wat teen \u2019n boom gebots het, in die Fortuner klim.<\/p>\n<p>Brandweermanne het egter ingegryp en versoek dat die bestuurder ni\u00e9 van die toneel verwyder word, alvorens hy deur paramedici ondersoek is nie.<\/p>\n<figure id=\"attachment_51885\" aria-describedby=\"caption-attachment-51885\" style=\"width: 520px\" class=\"wp-caption alignnone\"><a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2016\/07\/yolande5_35849.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-51885\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2016\/07\/yolande5_35849-520x390.jpg\" alt=\"Me. Yolande Humphries saam haar man Johan. Die egpaar s\u00ea die waarheid oor Vrydag se gebeure, sal uit in die hof op 25 Julie.\" width=\"520\" height=\"390\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2016\/07\/yolande5_35849-520x390.jpg 520w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2016\/07\/yolande5_35849-270x203.jpg 270w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2016\/07\/yolande5_35849.jpg 800w\" sizes=\"auto, (max-width: 520px) 100vw, 520px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-51885\" class=\"wp-caption-text\">Me. Yolande Humphries saam haar man Johan. Die egpaar s\u00ea die waarheid oor Vrydag se gebeure, sal uit in die hof op 25 Julie.<\/figcaption><\/figure>\n<p>Mnr. Ross is na bewering deur mnr. Humphries geslaan, toe hy me. Humphries versoek het om te kalmeer.<\/p>\n<p>Na die vuishou het mnr. Humphries en die bakkiebestuurder in die Fortuner gevlug. Me. Humphries is op die toneel deur haar man agter gelaat, waar sy vir die polisie ges\u00ea het dat sy die bakkie bestuur, \u00e9n vir mnr. Ross geslaan het.<\/p>\n<p>Sy is gearresteer vir dwarsboming van die gereg nadat sy later wel erken het, sy het nie die bakkie bestuur nie. Mnr. Humphries het homself die volgende dag gaan oorgee, en die egpaar is beide op waarskuwing vrygelaat.<\/p>\n<p>Hul prokureur, mnr. Jaco Kruger, het versoeke vir kommentaar van die hand gewys, maar wel ges\u00ea mnr. Ross was die kwaadstoker, en dat hulle sal bewys dat hy me. Humphries aangerand het, en mnr. Humphries haar bloot teen hom beskerm het.<\/p>\n<p>Mnr. Ross het me. Humphries glo hardhandig weggestamp toe sy haar saak met die brandweer wou beredder. Daar word ook beweer dat die Humphries egpaar niemand op die toneel met die k-woord toegesnou het, of aggressief was teenoor noodpersoneel nie.<\/p>\n<p>\u2019n Teenklag van aanranding is intussen teen mnr. Ross geopen. \u2019n Dossier, kompleet met foto\u2019s van me. Humphries se beserings, en \u2019n verklaring van \u2019n ooggetuie wat haar en mnr. Humphries se weergawe van gebeure staaf, sal op 25 Julie by die hof ingedien word.<\/p>\n<p>Mnr. Ross s\u00ea dat die klag teen hom, bloot \u2019n regsfoefie is wat nie sal slaag nie. \u201cDie polisie het my reeds in kennis gestel dat die me. Humphries se teenklag nie aandag geniet nie,\u201d het hy Dinsdag aan die Observer genoem. Die polisie wou nie die bakkie bestuurder se identiteit bekendmaak nie.<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/12949\/parkinsons-lyer-sterf-aaklig-2\/\" target=\"_blank\">Lees hier oor ander klagtes teen die hospitaal.<\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/50915\/video-families-want-answers\/\" target=\"_blank\">Video: Families want answers<\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/50667\/special-assignment-kom-ondersoek\/\" target=\"_blank\">Opvolg: Special Assignment kom ondersoek<\/a><\/p>\n<p>Send a message to our SMS line 33658 or add us onto <a href=\"https:\/\/www.facebook.com\/MiddelburgObserver\" target=\"_blank\">Facebook<\/a> and <a href=\"https:\/\/twitter.com\/MOBSERV\" target=\"_blank\">Twitter<\/a> <a href=\"https:\/\/twitter.com\/MOBSERV\" target=\"_blank\">@Mobserv<\/a> to receive your free daily news updates. You can also WhatsApp us on this number 079\u00a0426 1396<\/p>\n<p>Also check out our <a href=\"https:\/\/www.youtube.com\/channel\/UCs1fP1J8BpepNwIfk2qeVkQ\" target=\"_blank\">Video\u2019s<\/a> on <a href=\"https:\/\/www.youtube.com\/channel\/UCs1fP1J8BpepNwIfk2qeVkQ\" target=\"_blank\">Youtube<\/a> daily!<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die saak teen die gesiene Federale Stene bestuurspaar, Johan en Yolande Humphries, wat onderskeidelik van aanranding en dwarsboming van die gereg aangekla is weens \u2019n bakleiery op \u2019n botsingstoneel Vrydag, is Maandag uitgestel tot 25 Julie.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":51884,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Gerhard Rheeder","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[1025,1049],"class_list":["post-51883","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-accident","tag-danger"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["accident","danger"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/51883","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=51883"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/51883\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/51884"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=51883"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=51883"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=51883"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}