{"id":50881,"date":"2016-06-17T07:00:00","date_gmt":"2016-06-17T05:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/50881\/moes-luiperd-al-in-die-oe-kyk\/"},"modified":"2016-06-20T14:28:31","modified_gmt":"2016-06-20T12:28:31","slug":"moes-luiperd-al-in-die-oe-kyk","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2016\/06\/17\/moes-luiperd-al-in-die-oe-kyk\/","title":{"rendered":"Moes luiperd al in die o\u00eb kyk"},"content":{"rendered":"<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/45173\/jan-hendrik-van-der-westhuizen-stel-sy-tweede-boek-bekend\/\" target=\"_blank\">Jan is beroemd<\/a> vir sy <a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/43765\/jan-hendrik-van-der-westhuizen-stel-sy-boek-hier-bekend\/\" target=\"_blank\">kos in Frankryk<\/a> en nou het die dorp een van die beste veldgidse in die land opgelewer.<\/p>\n<p>Pierre Mouton, oud <a href=\"https:\/\/www.facebook.com\/middelburg.hs\/?fref=ts\" target=\"_blank\">Ho\u00ebrskool Middelburg<\/a> leerling, het onder die top ses safari-gidse in Suid-Afrika ge\u00ebindig, tydens die Safari-gids van die Jaar kompetisie.<\/p>\n<p>By die <a href=\"http:\/\/www.fgasa.co.za\/\" target=\"_blank\">Veldgids Vereniging van Suid-Afrika (FGASA)<\/a> se jaarlikse kompetisie, word \u2019n aantal gidse genomineer deur mense in di\u00e9 industrie waarvan 20 finaliste gekies word. Die 20 finaliste voer dan \u2019n onderhoud met die organiseerders wat ses finaliste kies.<\/p>\n<p>\u201cDie ses van ons het vir vyf aande \u2019n byeenkoms bygewoon waar ons geassesseer is deur bekendes in die industrie soos James Steyn, Juan Pinto, Grant Hine, Brian Serrao en Marc Lindsey. Ons word beoordeel volgens ons spoorsny, storievertelling, vo\u00eblkennis, wildritte, bos-uitstappies en gevorderde wapenhantering.\u201d<\/p>\n<p>Hoewel Jaco Buys as die algehele wenner weggestap het, is dit steeds \u2019n groot eer om onder die top ses gidse in die land tel.<\/p>\n<p>Mnr. Mouton se loopbaan as safari-gids het in 2009 begin nadat hy aan die Universiteit van Johannesburg sy BA-graad in Sportsielkunde voltooi het.<\/p>\n<p>\u201cDit was vir my belangrik om \u2019n graad te h\u00ea, maar die bosveld het my bly roep. Ek\u2019t nooit besluit om \u2019n gids te word nie, want ek glo God het dit vir my so bestem. Dit is die onvermydelike aantrekkingskrag van die bos en liefde vir mense wat my in di\u00e9 industrie hou.\u201d<\/p>\n<p>Hy het by Entabeni Game Reserve in die Waterberge begin waar hy later as senior bewaarder aangestel is.<\/p>\n<p>\u201cDaarna het ek na Thornybush gegaan en vier maande later het in 2012 by SabiSand Lodge Simbambili aangesluit. In 2014 het ek die geleentheid gekry om na Ulusaba Lodge, wat deur Sir Richard Branson besit word, te skuif en ek is steeds daar.\u201d<\/p>\n<p>Mnr. Mouton se gunsteling deel van sy werk is om mense se lewensdrome te sien waar word.<\/p>\n<p>\u201cHulle gesigsuitdrukkings wanneer hulle vir die eerste keer \u2019n olifant of leeu sien is ongelooflik. Om uiteindelik iets te sien waarvoor hulle dalk al vir jare gespaar het en dalk net een kans sal kry om te ondervind &#8211; d\u00edt maak my werk.\u201d<\/p>\n<p>Hy vertel dat \u2019n gids se werk nie altyd s\u00f3 gevaarlik is soos wat die meeste mense dink nie, maar wanneer hy en sy spoorsnyer, Orange, diere te voet gaan soek, raak dit nogal woes.<\/p>\n<p>\u201cEk is al deur al die Groot Vyf diere storm geloop, maar die een keer wat ek nooit sal vergeet nie, was toe \u2019n mannetjie luiperd my van twee meter af gestorm het!\u201d<\/p>\n<p>Een van die snaaksste dinge wat al met hom gebeur het, was toe \u2019n slang op sy kop geval het.<\/p>\n<p>\u201cEk mag dalk so klein gilletjie gegee het&#8230;\u201d.<\/p>\n<p>Enige persoon wat vir die eerste keer op safari kom, is hy mal oor omdat hulle opgewondenheid aansteeklik is.<\/p>\n<p>Sy top top drie bestemmings wat hy aanbeveel is Sossusvlei in Namibi\u00eb, St. Lucia en natuurlik Ulusaba Sabi Sands.<\/p>\n<p>Buiten vir safari-gids wees, hou hy homself met fotografie besig.<\/p>\n<p>\u201cMy stokperdjie is beslis fotografie en ek het ook \u2019n fotografie-bladsy op Facebook:<a href=\"https:\/\/www.facebook.com\/pierremoutonoutnwild\" target=\"_blank\"> Pierre Mouton Out \u2019n Wild<\/a>.\u201d<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Een van Middelburg se bekendste uitvoerprodukte is nie staal nie, dit is sy jong mensemateriaal!<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":50882,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Annie van Zyl","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[21972,4987,21973,4990,4988,4989],"class_list":["post-50881","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-animals","tag-birds","tag-diere","tag-groot-vyf","tag-jan-hendrik-van-der-westhuizen","tag-pierre-mouton-out-n-wild"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["animals","Birds","diere","Groot Vyf","Jan Hendrik van der Westhuizen","Pierre Mouton Out \u2019n Wild"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/50881","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=50881"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/50881\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/50882"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=50881"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=50881"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=50881"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}