{"id":50520,"date":"2016-06-09T09:00:00","date_gmt":"2016-06-09T07:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/50520\/slaghuis-ontken-dis-hy\/"},"modified":"2016-06-10T08:46:06","modified_gmt":"2016-06-10T06:46:06","slug":"slaghuis-ontken-dis-hy","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2016\/06\/09\/slaghuis-ontken-dis-hy\/","title":{"rendered":"Vrot vet by spruitjie gegooi"},"content":{"rendered":"<p>Die inwoner, wat nie ge\u00efdentifiseer wil word nie, s\u00ea hy het die man in Joubertstraat sien afstap na Merriespruit, met &#8216;n winkeltrollie vol houers.<\/p>\n<p>Die klaer s\u00ea hy het besef daar is geen manier vir die man om die spruit met die trollie oor te steek nie.<\/p>\n<p>Die klaer s\u00ea hy het &#8216;n vermoede gehad dat die man iets in die spruit wou gooi en hom gevra wie hy is, wat in die houers is, en wat hy daarmee beplan.<\/p>\n<p>&#8220;Hy het vir my ges\u00ea hy werk vir Kanhym Slaghuis en is aanges\u00ea om die sakke vol afval vet, in die spruit te kom gooi,&#8221; s\u00ea die klaer.<\/p>\n<p>Hy het die Middelburg Observer gebel, wat gaan ondersoek instel het.<\/p>\n<p>Die spore van die trollie was duidelik op los sand in die doodloop van die straat.<\/p>\n<p>Die spore het egter nie na die spruitjie gelei nie, maar na die stormwater drein, waar twee sakke vol afval gevind is.<\/p>\n<p>Dit wil voorkom asof die man gepoog het om die afval in die drein te gooi.<\/p>\n<p>Die sakke het egter geskeur, en is voor die drein gelaat.<\/p>\n<p>Die doodloopstraat is al gebruik as &#8216;n onwettige stortingsterrein vir inwoners.<\/p>\n<p>&#8220;Ek kan eenvoudig nie glo dat &#8216;n slaghuis opdrag sal gee om diere afval onwettig weg te gooi nie, en dit nog in &#8216;n spruit!&#8221; s\u00ea die klaer.<\/p>\n<p>\u2022Kanhym Slaghuisbestuurder, me. Elsa Strydom, s\u00ea sy het beslis nie opdrag gegee dat daar afval weggegooi moet word Vrydag nie.<\/p>\n<p>&#8220;Ek is deeglik bewus van alles wat in my slaghuis aangaan, en kan eerlik s\u00ea dit was beslis nie een van my werkers nie,&#8221; s\u00ea me. Strydom, en las by dat sy nie die enigste winkel is wat met vleis en kos in die Green Acres arkade werk nie, &#8220;hier&#8217;s &#8216;n Sjinese restaurant en ander eetplekke ook&#8221;.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Inwoner sien rooi nadat hy Vrydag &#8216;n man met afval vet betrap het, wat hy in Merriespruit wou gooi.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":50521,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Gerhard Rheeder","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[2885,7,8,2],"tags":[1049,4890,4891,930,4817,1088],"class_list":["post-50520","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-crime-news","category-local-news","category-local-municipal-news","category-news-headlines","tag-danger","tag-gegooi","tag-spruitjie","tag-vet","tag-vrot","tag-warning"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Crime News"},"tag_labels":["danger","gegooi","spruitjie","vet","vrot","warning"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/50520","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=50520"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/50520\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/50521"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=50520"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=50520"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=50520"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}