{"id":48835,"date":"2016-05-23T10:00:00","date_gmt":"2016-05-23T08:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/48835\/nog-steeds-geen-verslag\/"},"modified":"2016-05-24T08:16:32","modified_gmt":"2016-05-24T06:16:32","slug":"nog-steeds-geen-verslag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2016\/05\/23\/nog-steeds-geen-verslag\/","title":{"rendered":"Opvolg: Nog steeds geen verslag"},"content":{"rendered":"<p>Me. Claassen het op 17 April in di\u00e9 hospitaal gesterf.<\/p>\n<p>Sy is nie dood aan dit waarvoor sy opgeneem is, \u2019n gebreekte heup nie, maar weens septisemie wat sy in di\u00e9 hospitaal opgedoen het weens bedsere. Bedsere wat sy daar gekry het.<\/p>\n<p>Haar kinders het sedert die bedsere begin het, vrae gevra aan personeel, maar hulle is met aggressie beantwoord.<\/p>\n<p>\u2022 \u2019n Prokureur wat die bedseerwonde gesien het, het ges\u00ea dat die wonde lyk soos \u201cn plaasaanval.\u201d<\/p>\n<p>\u2022 Me. Jermina Reneiloe Marakala (Direkteur Generaal Ondersteuning, Kantoor van die Premier, Mpumalanga Kantoor) het al middel April ges\u00ea dat hulle opdrag gegee het dat die Mpumalanga Gesondheidsdepartement die saak moet ondersoek. Sy het ges\u00ea \u201cdat hulle wag vir die verslag en dat hulle dit aan die koerant beskikbaar sal stel, sodra hulle dit ontvang het\u201d.<\/p>\n<p>Lees vorige stories hier:<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/48599\/verslag-wys-skokkende-wonde\/\" target=\"_blank\">Opvolg: Verslag wys skokkende wonde<\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/47108\/bets-die-statige-ouma-skou\/\" target=\"_blank\">Opvolg: Bets \u2013 die statige ouma skou<\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/46987\/vrou-lankal-dood\/\" target=\"_blank\">Vrou lankal dood \u2013 Verpleegster s\u00ea: \u2018vital signs are good\u2019<\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/46545\/vrou-se-bedsere-vrot\/\" target=\"_blank\">Vrou se bedsere vrot<\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/45568\/vrou-deurtrek-van-bedsere\/\" target=\"_blank\">Vrou deurtrek van bedsere<\/a><\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/12949\/parkinsons-lyer-sterf-aaklig-2\/\" target=\"_blank\">Lees hier oor ander klagtes teen die hospitaal.<\/a><\/p>\n<p>Tot op hede het die Observer nog nie die verslag ontvang nie.<\/p>\n<p>\u2022 Mnr. Eric Mokonyama, Mpumalanga Provinsiale Bestuurder, Menseregtekommissie, het \u2019n paar weke gelede ges\u00ea dat hy die kwessie onder die aandag van die Hoof van die Departement van Gesondheid in die provinsie gebring het.<\/p>\n<p>Hy het gevra dat daar \u2019n ondersoek gedoen word oor die omstandighede van me. Claassen se dood en dat daar ook gekyk word na die standaard van die algemene gesondheidsdienste by die Middelburg Hospitaal.<\/p>\n<p>\u2022 Mnr. Steyn Mashabane, privaat sekretaris van die LUR van Gesondheid, het gedurende die eerste week van Mei ges\u00ea dat die klagtes oor me. Claassen reeds gestuur is aan die Hoof Uitvoerende Beampte van die Middelburg Hospitaal en die Hoof van die Departement van Gesondheid en dat hy wag vir terugvoer.<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/48611\/die-waarheid-bly-die-waarheid\/\" target=\"_blank\">Die waarheid bly die waarheid<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Meer as \u2019n maand nadat opdrag gegee is dat ondersoek ingestel word na die verval by die Middelburg Hospitaal en me. Bets Claassen se afsterwe, is steeds geen amptelike verslag beskikbaar nie.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":48836,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naude","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[2885,7,2],"tags":[],"class_list":["post-48835","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-crime-news","category-local-news","category-news-headlines"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Crime News"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/48835","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=48835"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/48835\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/48836"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=48835"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=48835"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=48835"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}