{"id":47250,"date":"2016-04-25T10:00:00","date_gmt":"2016-04-25T08:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/47250\/middelburg-twizza-is-t20-kampioen\/"},"modified":"2016-04-25T10:20:41","modified_gmt":"2016-04-25T08:20:41","slug":"middelburg-twizza-is-t20-kampioen","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/sports-news\/local-sports\/2016\/04\/25\/middelburg-twizza-is-t20-kampioen\/","title":{"rendered":"Middelburg Twizza is T20-kampioen!"},"content":{"rendered":"<p>\u2022 Middelburg se openingskragmeting was teen Sasol en die spelers van Secunda het eerste gekolf. Hulle was egter gou in die moeilikheid danksy skitterboulwerk deur Shaun Neethling en Keith Kolesky.<\/p>\n<p>Die derde paaltjie vennootskap was egter in die guns van Sasol, totdat Armand Delport vir Johan Scheepers op 55 skoongeboul het om die telling op 122\/3 te laat na 17 beurte te staan te bring.<\/p>\n<p>Hulle het in die laaste drie boulbeurte &#8216;n verdere 31 lopies aangeteken om op 153\/5 te eindig.<\/p>\n<p>Neethling (2\/24), Delport (2\/25) en Kolesky (1\/27) was Middelburg se beste boulers.<\/p>\n<p>Duvan Grobbelaar en Gerhard Vosloo (kaptein) het die taak om 154 te jaag op &#8216;n moeilike blad baie positief afgeskop met 42 lopies van 22 aflewerings, voordat Vosloo sy paaltjie op 23 verloor het.<\/p>\n<p>Grobbelaar (17 van 11) is kort daarna uit, maar Wihan Cornelius het vasgeskop met 49 van 41 balle tot die 16de beurt met die telling op 130\/7. Neethling het &#8216;n pragtige beurt van 20 van 13 balle gespeel en Armand Delport en Ian Venter het die wedstryd beklink met &#8216;n vennootskap van 24 van 19 balle met slegs drie aflewerings oor in die wedstryd.<\/p>\n<p>\u2022 Middelburg Twizza teen Nelspruit (eindstryd):<\/p>\n<p>Twizza het die loot gewen en besluit om eerste te kolf met die wete dat swak lig &#8216;n rol kan speel. Die wedstryd het stadig begin en Vosloo is uit met die telling op 30 na vyf boulbeurte.<\/p>\n<p>Daarna het Nelspruit nog twee vinnige paaltjies laat kantel, voordat Neethling en Grobbelaar &#8216;n vennootskap van 58 aangeteken het. Die kolwers het daarna almal bygedra om op 145\/10 na 19.2 boulbeurte te eindig.<\/p>\n<p>Nelspruit het die hele wedstryd net onderkant die benodigde kolftempo gebly en gereelde paaltjies deur Keith Kolesky (2) en Gerhard Vosloo (1) en Ian Venter (1) saam met &#8216;n goeie uithardloop deur Jean du Plessis, het die telling op 95\/5 gelaat na 15 beurte. Die wedstryd is kort daarna gestop weens swak lig met Nelspruit op 101 vir 5 na 16 beurte met 45 lopies nodig in die laaste vier beurte.<\/p>\n<p>Twizza wen die wedstryd met 15 lopies op lopietempo.<\/p>\n<p>\u2022 Twizza speel op 16-18 September op Nelspruit in die Titans Klubkampioenskap.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Middelburg Twizza is die provinsiale T20-klubkampioenspan na hulle met Sasol en Nelspruit in die uitspeelstryde klaargespeel het.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":47251,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Johann Gresse","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[2887,11,2886],"tags":[],"class_list":["post-47250","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-general-sport","category-local-sports","category-sports-news"],"category_labels":{"Category":"Sport","SubCategory":"General"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/47250","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=47250"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/47250\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/47251"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=47250"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=47250"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=47250"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}