{"id":47205,"date":"2016-04-24T06:00:00","date_gmt":"2016-04-24T04:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/47205\/hy-moes-geknak-het\/"},"modified":"2016-04-22T09:35:40","modified_gmt":"2016-04-22T07:35:40","slug":"hy-moes-geknak-het","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2016\/04\/24\/hy-moes-geknak-het\/","title":{"rendered":"&#8216;Hy moes geknak het&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>Me. Ria Roets glo dat Jabulani Mahlangu &#8216;geknak&#8217; het om tot so &#8216;n daad oor te gaan.<\/p>\n<p>&#8220;Ek het afgegaan op my knie\u00eb van skok toe ek die nuus hoor!&#8221; s\u00ea sy hartseer. Jabulani was die afgelope 13 jaar haar regterhand en was welbekend by haar vriendinne by die Vrouelandbou Unie, wie se rose hy ook gesnoei het. Jabu het ook die rose van die Bethesda Huis van Hoop en die Hospicevereniging gesnoei.<\/p>\n<p>&#8220;Jabu was &#8216;n getroue werker en nooit &#8216;n dag afwesig nie! &#8221;<\/p>\n<p>Me. Roets s\u00ea Jabu was haar regterhand. Buiten tuinwerk, was hy &#8216;n bekwame nutsman wat allerlei werkies van te\u00ebl- tot herstelwerk in en om hul huis, asook by die meenthuise wat sy uitverhuur, gedoen het.<\/p>\n<p>Hy het altyd sag en met respek met hulle gepraat. &#8220;Ek kan nie sleg praat oor hom in die tyd wat hy vir ons gewerk het nie, want hy was &#8216;n dierbare mens. Hy was nooit aggressief of ongeskik nie en het &#8216;n aangename persoonlikheid gehad.&#8221;<\/p>\n<p>Me. Roets onthou dat Jabu die afgelope paar dae met sy hande beduie het, terwyl hy na musiek geluister het op sy oorfone. Sy het aangeneem dat hy na musiek luister en saamsing.<\/p>\n<p>Jabu se tannie, Tryphina Mnguni (wat al 30 jaar vir me. Roets werk), het egter vir haar ges\u00ea dat hy met homself praat. &#8220;Dit voel so onwerklik. Hy moes &#8216;n verskriklike wroeging gehad het. As hy net gepr\u00e1\u00e1t het, kon ons hom vir sielkundige hulp gestuur het!&#8221;<\/p>\n<p>Lees die vorige berig hier:<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/47000\/two-kids-brutally-murdered\/\" target=\"_blank\">Two kids brutally murdered <\/a><\/p>\n<p>Me. Roets vertel dat hy &#8220;nog Vrydag saam met my gery om werk te gaan doen en was baie bly oor die ekstra geldjie wat ek vir hom gegee het. Hy het ges\u00ea hy gaan KFC vir die kinders koop!<\/p>\n<p>Wat haar wakker hou in die nagte, is die kinders se gesiggies. &#8220;Thandi het ook vir ses jaar vir my gewerk en sy het hulle vir my kom wys. Ons het nooit geweet dat sy en Jabu &#8216;n verhouding gehad het nie. Nie een van hulle het ooit iets ges\u00ea nie!&#8221;<\/p>\n<p>\u2022 Thandeka werk tans vir me. Roets se seun, Zack.<\/p>\n<p>\u2022 Me. Roets betaal die hele begrafnis van die Mahlangu kinders.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die man wat Vrydag nog vir haar gewerk en die naweek sy kinders na bewering vermoor het, is tw\u00e9\u00e9 verskillende mense!<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":47206,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naude","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[],"class_list":["post-47205","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/47205","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=47205"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/47205\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/47206"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=47205"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=47205"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=47205"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}