{"id":46603,"date":"2016-04-16T06:00:00","date_gmt":"2016-04-16T04:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/46603\/al-meer-trap-in-dwelmstrik\/"},"modified":"2016-04-18T13:07:11","modified_gmt":"2016-04-18T11:07:11","slug":"al-meer-trap-in-dwelmstrik","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2016\/04\/16\/al-meer-trap-in-dwelmstrik\/","title":{"rendered":"Al meer trap in dwelmstrik"},"content":{"rendered":"<p>Hong Kong doeane het in Maart \u2019n persverklaring uitgestuur waarin hulle s\u00ea dat hulle \u2019n 29-jarige man, wat van Johannesburg via Dubai in Hong Kong geland het, se handbagasie deursoek en 2,1 kg se koka\u00efen daarin ontdek het.<\/p>\n<p>Patricia Gerber, direkteur van die Locked up in a Foreign Country organisasie, het aan Die Daller bevestig dat Michael Amos, wat in Uitbreiding 5 in Marble Hall gewoon het, tans in Hong Kong aangehou word.<\/p>\n<p>Amos is voorgekeer toe doeanebeamptes die vertreksaal waarin hy gewag het om na Hanoi in Vi\u00ebtnam te vlieg, deursoek het. Hy het \u2019n plastiek sak met ses bokse lekkergoed by hom gehad. Met nadere inspeksie is daar ontdek dat dit al die tyd koka\u00efen bolletjies is wat as lekkergoed vermom is deur dit met lekkergoed papiertjies toe te draai.<\/p>\n<p>Daar is al te same 110 bolletjies koka\u00efen gevind.<\/p>\n<p>Volgens die persverklaring van Hong Kong het Amos, wat beweer dat hy werkloos is, op 21 Maart in die Tsuen Wan landdroshof verskyn. Hy staar \u2019n klag van handel in \u2019n gevaarlike dwelmmiddel, \u2019n klag waarvoor die maksimum vonnis lewenslange tronkstraf of HK$ 5 miljoen (vyf miljoen Hong Kong dollar) wat meer as R9 miljoen is.<\/p>\n<p>Daar is van \u2019n betroubare bron verneem dat buiten vir Amos, nog \u2019n meisie van Marble Hall tans verhoorafwagtend vir dwelmhandel in Maleisi\u00eb is. Haar naam kon nie genoem word nie, omdat dit nie amptelik voor druktyd bevestig kon word nie.<\/p>\n<p>Buiten vir die twee Marble Hall inwoners, is daar nog vier ander Suid-Afrikaners wat met Amos in kontak was wat in tronke in Brasili\u00eb en Thailand sit.<\/p>\n<p>Me. Gerber s\u00ea dat Suid-Afrika besig is om een van die grootste in en uitvoerders van dwelms te word met nuwe bendes van Turkye wat ook nou hul visier op die land as halfwegstasie het.<\/p>\n<p>Sy het ges\u00ea dat daar in Februarie alleen agt gevalle is waarin Suid-Afrikaners as dwelm muile in die buiteland gearresteer is.<\/p>\n<p>Die fotograaf Jackie Dewe Mathews wat in London gebasseer is, het vroulike dwelm muile in die tronk in Sau Paulo gaan afneem. Sy s\u00ea in haar foto essay dat die meeste vroue daar van Suid Afrika afkomstig is.<\/p>\n<p>Me. Gerber s\u00ea dat die grootste probleem nie die kwessie van dwelm muile se skuld of onskuld is nie, maar eerder hoekom daar niks aan sindikate gedoen word wat desperate Suid-Afrikaners werf nie.<\/p>\n<p>\u201cHierdie mense word meestal as lokvinke gebruik om die aandag van die ware dwelm muile af te hou. Die regte dwelm muile doen dit gereeld en hulle word selde gevang. Hoekom wil die regering niks doen om die mense wat oorsee aangehou word terug te bring, sodat hulle kan uitvind wie hulle gewerf het nie?<\/p>\n<p>\u201cDie probleem is daar is ongelukkig net te veel polisiemanne in top posisies wat hierby betrokke is. Maar ek sal nie ophou veg nie. Hoe meer mense opstaan en saam veg, hoe moeiliker gaan dit word om ons te ignoreer. As die een deur in my gesig toegemaak word, is ek lankal besig om te soek na \u2019n nuwe deur.\u201d<\/p>\n<p>Jongmense met geen kriminele rekords, gewoonlik met klein kindertjies, wat desperaat is om geld te maak val maklik in werwingsindikate se lokvalle.<\/p>\n<div id='gallery-1' class='gallery galleryid-46603 gallery-columns-3 gallery-size-thumbnail'><figure class='gallery-item'>\n\t\t\t<div class='gallery-icon landscape'>\n\t\t\t\t<a href='https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2016\/04\/16\/al-meer-trap-in-dwelmstrik\/attachment\/michaelamos_18978\/'><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"270\" height=\"203\" src=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2016\/04\/MichaelAmos_18978-270x203.jpg\" class=\"attachment-thumbnail size-thumbnail\" alt=\"\" aria-describedby=\"gallery-1-46605\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2016\/04\/MichaelAmos_18978-270x203.jpg 270w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2016\/04\/MichaelAmos_18978-520x390.jpg 520w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2016\/04\/MichaelAmos_18978.jpg 800w\" sizes=\"auto, (max-width: 270px) 100vw, 270px\" \/><\/a>\n\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<figcaption class='wp-caption-text gallery-caption' id='gallery-1-46605'>\n\t\t\t\tMichael Amos word tans in Hong Kong aangehou nadat hy met 2,1kg koka\u00efen op die lughawe betrap is.\n\t\t\t\t<\/figcaption><\/figure><figure class='gallery-item'>\n\t\t\t<div class='gallery-icon landscape'>\n\t\t\t\t<a href='https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2016\/04\/16\/al-meer-trap-in-dwelmstrik\/attachment\/michaelamosfoto2_02836\/'><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" width=\"270\" height=\"203\" src=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2016\/04\/MichaelAMosfoto2_02836-270x203.jpg\" class=\"attachment-thumbnail size-thumbnail\" alt=\"\" aria-describedby=\"gallery-1-46606\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2016\/04\/MichaelAMosfoto2_02836-270x203.jpg 270w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2016\/04\/MichaelAMosfoto2_02836-520x390.jpg 520w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2016\/04\/MichaelAMosfoto2_02836.jpg 800w\" sizes=\"auto, (max-width: 270px) 100vw, 270px\" \/><\/a>\n\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<figcaption class='wp-caption-text gallery-caption' id='gallery-1-46606'>\n\t\t\t\tDie bolletjies koka\u00efen was met lekkergoed papiertjies toegedraai en in bokse gepak.\n\t\t\t\t<\/figcaption><\/figure>\n\t\t<\/div>\n\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2019n Jong man van Marble Hall is op die Hong Kong internasionale lughawe gearresteer vir dwelmhandel.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":46604,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Jana Boshoff","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[],"class_list":["post-46603","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/46603","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=46603"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/46603\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/46604"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=46603"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=46603"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=46603"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}