{"id":46100,"date":"2016-04-06T15:00:00","date_gmt":"2016-04-06T13:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/46100\/geen-papier-geen-lisensies\/"},"modified":"2016-04-07T08:10:12","modified_gmt":"2016-04-07T06:10:12","slug":"geen-papier-geen-lisensies","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2016\/04\/06\/geen-papier-geen-lisensies\/","title":{"rendered":"Geen papier, geen lisensies"},"content":{"rendered":"<p>Die krisis sal tydens &#8216;n vergadering tussen die munisipaliteit en provinsiale regering, wat die papier lewer, bespreek word.<\/p>\n<p>Beloftes dat papier Vrydag sou opdaag, is nie nagekom nie.<\/p>\n<p>&#8220;Dis voorwaar &#8216;n krisis, maar ons kan net doen wat ons kan doen,&#8221; het die waarnemende munisipale bestuurder, mnr. Mandla Mnguni, Maandag aan die Observer ges\u00ea.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea dit is &#8216;n provinsiale probleem is, en tans weet die munisipaliteit nie wanneer papier wel afgelewer sal word nie.<\/p>\n<p>&#8220;Ons het op di\u00e9 stadium geen antwoorde vir die publiek nie, en as munisipaliteit kan ons net verskoning vra vir die ongerief, wat ongelukkig buite ons beheer is,&#8221; s\u00ea mnr. Mnguni.<\/p>\n<p>Volgens me. Marilette du Preez sit sy nou met &#8216;n R500 boete omdat haar motorlisensie verval het.<\/p>\n<p>&#8220;Eers was daar die staking, en nou die papier tekort,&#8221; kla sy, en las by dat hulle ook met vakansie was, en derhalwe ni\u00e9 in hierdie tyd die lisensie kon hernieu nie.<\/p>\n<p>&#8220;By die lisensiekantore trek hulle bloot skouers op en s\u00ea &#8216;jammer hier&#8217;s nie papier nie,&#8217; wat staan ons nou te doen?&#8221; vra me. Du Preez met hande in die hare.<\/p>\n<p>Tydelike lisensies word ongelukkig ook op die spesiale papier gedruk, en kan ook nie uitgereik word nie.<\/p>\n<p>Die www.mobserver.co.za het met mnr. Joseph Mabuza, segsman van die provinsiale veiligheid en sekuriteits departement gepraat, maar hy is nie bewus van enige papier tekorte nie.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea papier word slegs gelewer na betaling, en dat daar dalk &#8216;n finansi\u00eble rede agter die tekort sit.<\/p>\n<p>&#8220;Munisipaliteite bestel gewoonlik net dit wat hulle nodig het, en soms gebeur dit dat nuwe bestellings gemaak word, alvorens vorige rekeninge vereffen is,&#8221; verduidelik mnr. Mabuza.<\/p>\n<p>&#8220;Ek sal die saak ondersoek,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Daar is steeds nie papier beskikbaar by die munisipaliteit vir die druk van voertuiglisensies nie.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":46101,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Gerhard Rheeder","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[4055,21966,3358,2130,2006],"class_list":["post-46100","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-angry-people","tag-middelburg","tag-municipal","tag-paper","tag-people"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["angry people","middelburg","Municipal","paper","people"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/46100","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=46100"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/46100\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/46101"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=46100"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=46100"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=46100"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}