{"id":43769,"date":"2016-02-27T07:00:00","date_gmt":"2016-02-27T05:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/43769\/contagious-fire-loods-hulle-cd\/"},"modified":"2016-02-29T07:02:28","modified_gmt":"2016-02-29T05:02:28","slug":"contagious-fire-loods-hulle-cd","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/uncategorized\/2016\/02\/27\/contagious-fire-loods-hulle-cd\/","title":{"rendered":"Contagious Fire loods hulle CD"},"content":{"rendered":"<p>Die orkes bestaan uit Anita Odendaal (32), Nelius Odendaal (31), Christiaan Mostert (27), Wildr\u00e9 van Deventer (19) en Johan van Zyl (26).<\/p>\n<p>Hoe alles begin het, is nie toeval nie en &#8216;n Groter Hand was beslis betrokke.<\/p>\n<p>&#8220;September 2013 moes Anita optree by &#8216;n Mannekamp in HTS-Middelburg se ouditorium. Die orkeslede het haar op die nippertjie in die steek gelaat en sy moes vinnig &#8216;n plan maak om &#8216;n nuwe orkes saam te stel,&#8221; vertel Christiaan.<\/p>\n<p>Anita en Nelius het vir Christiaan genader, maar hulle het nog net &#8216;n tromspeler gekort.<\/p>\n<p>&#8220;Wildr\u00e9 was die enigste tromspeler en ons het hom maar gevat,&#8221; spot Anita.<\/p>\n<p>Die aand by die Mannekamp het Anita haar eie liedjie, &#8216;Child of Grace&#8217;, gesing en n\u00e1 die tyd was mense gaande daaroor.<\/p>\n<p>&#8220;Ons het toe besluit aan te hou&#8230;en so het alles begin.&#8221;<\/p>\n<p>Met die opname van die CD, is besef dat hulle nog &#8216;n kitaarspeler nodig het en Johan van Zyl het by hulle aangesluit.<\/p>\n<p>Anita, Johan en Christiaan is die sangers (Johan en Christiaan speel ook kitaar), Nelius speel baskitaar en Wildr\u00e9 is op die tromme.<\/p>\n<p>Johan en Wildr\u00e9 is voltydse musikante, Christiaan is in die konstruksiebedryf, Nelius is &#8216;n elektrisi\u00ebn en Anita is &#8216;n Engelse onderwyseres by Steelcrest High School.<\/p>\n<p>&#8220;Die ideaal sal natuurlik wees as ons almal dit voltyds kan doen, maar ongelukkig maak ons tans staat op ons eie finansies. Ons wil die w\u00eareld oorneem en wag vir die groot deurbraak,&#8221; s\u00ea Nelius.<\/p>\n<p>Hulle CD word Sondag amptelik geloods en volgens Wildr\u00e9 gaan dit di\u00e9 geleentheid van die jaar wees.<\/p>\n<p>&#8220;Dit gaan die grootste vertoning ooit wees! Ons musiekvideo word ook die aand opgeneem en Metanoya (ook &#8216;n Christelike rock orkes) gaan vir ons open.&#8221;<\/p>\n<p>Contagious Fire is nie verbonde aan &#8216;n spesifieke kerk nie en hulle nooi graag die gemeenskap uit om hulle vertoning te kom bywoon.<\/p>\n<p>\u2022 Contagious Fire, se nuwe CD, Glorious, word op 27 Februarie 2016 vrygestel by Shielding Heights Ministries in Middelburg.<\/p>\n<p>Toegang is R50 per persoon en die orkes sal ook &#8216;n vertoning lewer wat om 18:00 begin.<\/p>\n<p>Die CD is beskikbaar by Shielding Heights Ministries, Kingdom Life Ministries en ook op iTunes.<\/p>\n<p>Vir enige verdere inligting, stuur &#8216;n e-pos na info@contagiousfire.co.za of kontak Anita by 082 666 6248. Besoek gerus ook hulle webtuiste by <a href=\"http:\/\/www.contagiousfire.co.za\/\" target=\"_blank\">www.contagiousfire.co.za<\/a> of hulle Facebook-blad.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Contagious Fire, &#8216;n plaaslike Christelike rock en alternatiewe orkes, het hulle eerste CD bekendgestel.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":43770,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Annie van Zyl","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[],"tags":[],"class_list":["post-43769","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry"],"category_labels":null,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/43769","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=43769"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/43769\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/43770"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=43769"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=43769"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=43769"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}